Farm attacks – killed – February 2020

This was only farm attacks and killings of the White Boer and Afrikaners during February 2020.   Thank you to those that keep our records – it is very important.   To those families that lost somebody, you are in our prayers.     Hierdie statistiek is slegs vir die maand Februarie 2020.   Dankie aan diegene wat die statistieke byhou.   Aan diegene wat ‘n geliefde verloor het, ons innige simpatie en weet julle is in ons gebede.

Plaasaanvalle – Farm attacks:     31
Moorde – Murders                           8
Pogings – Averted                            1

Image result for farm killings south africa

*

Ekonomiese sabotasie vind plaas sedert 1994, deurdat veral blanke besighede die reg ontneem word om hul besighede voort te sit.    Dis nie net moorde en aanvalle wat ook teen ons volk gemik is nie.  Om ‘n ander se besittings te brand is terrorisme.   Om ‘n blanke boer se toerusting te vernietig of in persoon aan te val, is terrorisme en ‘n misdaad.    Onteiening van besittings is ‘n internasionale misdaad.   Bewering dat blankes grond gesteel het is ‘n misdaad – waar is die bewyse daarvoor.       Swart bemagtiging en diskriminasie vind al sedert 1994 plaas en is selfs in die grondwet asook ander wetgewing vervat.   Hoeveel lande en regerings oorsee weet dit reeds maar kyk anderpad?     Take and make time, read the so-called constitution of SA.

Farms attacks – killings – January 2020

*

Hierdie statistiek was grotendeels plaasaanvalle en moorde op die Blanke Boere en Afrikaners gedurende Februarie 2020.

Die regering beweer dat daar 55 moorde per dag is, en die meeste van hulle is swart op swart moorde – niemand betwis dit nie.    ‘n Paar feite wat soos ‘n seer oog uitstaan.   Daar is grootliks ‘n gebrek aan inligting of selfs reaksies deur hierdie “vermoordes” se families, vriende en gemeenskappe wat mens nie in die media, sosiale media of nuus sien/lees nie.

No photo description available.

*

 

Indien daar 55 moorde per dag plaasvind, beteken dit eenvoudig daar is meer as 55 moordenaars op straat. Ons as Boere en Afrikaners het ook die reg op ons eie gemeenskappe, nie net om te kla nie, maar te beskerm en te voorkom om aangeval of vermoor te word, want ons het geen weermag of polisie wat ons gemeenskappe regtig beskerm nie.    Wanneer polisie opdaag, het dit reeds gebeur en dis te laat.

Boere en die wat aangeval word, gebruik jou vuurwapen of ander tipe wapens, wat jy kan bekostig.   Sommige boere/blankes het nie altyd die finansies vir ekstra beveiliging nie.      Geen een van die moordenaars en aanvallers kom een-een nie, maar meestal 8-12 mafias om een Boer en selfs diere dood te maak en word nie net gemartel en geslaan nie, maar vroue en selfs jong dogters word verkrag met erge emosionele trauma wat volg.     Verkragting word baie aangewend en is ‘n oorlogsmisdaad om vrees in te boesem.

Nie een misdadiger dra ‘n wettige wapen rond of ‘n kluis op die rug nie.   So enige Boer en elkeen wat aangeval word, moenie vuurwapen in ‘n kluis wegsteek nie, wat help dit jy het ‘n sertifikaat en wapen maar gebruik dit nie?   Dis daar vir jou beveiliging.

Medies gesproke, is dit die slagoffers wat selfs moet pa staan vir al hierdie mediese uitgawes en selfs versekeringseise of om hul sekuriteit op te skerp.   Niks word deur die regering gedra nie, inteendeel die regering en hul agente verdien ekstra inkomste met die misdaadfaktor in die land.    Veral met alles wat vervang, aangekoop of gebruik word, word daar 15% VAT gratis aan regering/agente geskenk.  Wat gee regering of hul kaders/agente om as hul 15% van ons reeds belaste inkomste verder gratis kry.   Hulle lag al die pad bank toe hiermee.

*

Wat staan ons te doen, ons is wel min, en tog, beter beveiliging is beter as niks.   Kry meer van ons volkslede wat gewillig is om saam op die plot, hoewe of plaas te werk en laat hul hulself in veiligheid oplei.

Ons moet nie vergeet, werk aan prioriteite vir ons volk en oplossing hiervoor.   Daar is, ons moenie dom wees nie.   Ons boere voed al hierdie wat so lustig beplan om ons uit te wis, nie net met moorde nie, maar met swart bemagtiging ook.   Boere loop netso deur soos enige ander boerdery onder swart bemagtiging.   Dus – leer om plaaslik by jou eie Boere plaasprodukte te koop, jou eie volkslede te ondersteun, of te koop.

Om te beveilig is reeds ‘n prioriteit, maar om ook na te streef vir die vryheid van ons volk, waar ons onsself in ons eie volwaardige onafhanklike land regeer.   Dis ‘n internasionale reg om onsself te regeer, juis omrede ons onderdruk word met diskriminasie en misdaad.  Misdaadinkomste vir regering, ons gee dit vir hulle op ‘n skinkbord, terwyl ons vryheid kan verkry.   Ons moet self oor ons eie volk regeer.

No photo description available.

*

These statistics were largely farm attacks and murders of White Farmers and Afrikaners during February 2020.    The government claims that there are 55 murders a day, and most of them are black on black murders or black on coloureds/indians.   A few more facts that stand out like a sore eye. There is also a lack of information or even reactions from the families, friends and communities of these “murderers”.   What happened to police investigations or court cases, funerals, etc?

If there are 55 murders a day, it simply means there are more than 55 murderers on the streets and not in jail. We as Boers and Afrikaners also have the right to our own communities, to look after our own safety not only to complain but to protect, because we have no army or police to protect our communities.   The ANC and EFF leaders asked then their supporters to kill the White Boers – and nothing happened to them.   For sure they will do nothing to protect us, we are on our own.

Farmers and those attacked, if you have firearms, then use it!!.   By the way, NONE of the killers come alone, but usually 8-12 mafias to kill one White person or Boer and are not only tortured and beaten them, but women and even young girls are raped with severe emotional trauma afterwards.   Most of the time, not one criminal carries a legitimate weapon or a safe on the back.    The Farmers and anyone who are attacked, do not hide your firearm in a safe, it is there for protection.   

On the medically side, it is the victims who even have to stand for all these medical and even insurance claims or to tighten their security at homes and businesses – remember farming is also a business.    This points are also to any other business.   The government and their agents earn extra income, especially with everything that is replaced, purchased or used, 15% VAT.     They do not care – the higher the crime, attacks and killings, the better for them,  they are the winners at the end.   We paid at the end while criminals are outside and laugh. 

Remember, we as people have an international right to self-determination and also to rule by our own leaders.

What are we to do, we are few, and yet, better security is better than nothing. Get more of our people who are willing to work together on the plot, farm or farm and even any business, have them train themselves in safety.

We must not forget, work on priorities for our people and solve them.  Our farmers feed all these who are planning to wipe us out, not only with murders, but with black empowerment as well. Farmers go through just like any other farm under black empowerment.   Learn to buy local products from your own farmers, support your own people, or buy from them.   Support your own people’s businesses.

No photo description available.

No photo description available.

*
*
*

OTHER CRIME AND A WARNING

GEORGANISEERDE MISDAAD – ORGANISED CRIMES  / KILLINGS?

 

_Gekombineerde inligting van verskeie bronne/Combined information from several sources    –   28/02/2020

*GAUTENG*
*Pretoria-Oos N4* (veral Tussen Simon Vermooten en Solomon Mahlangu / R515 tussen Rayton en Cullinan asook, alhoewel nie onlangs R104) tussen Pretoria en Bronkhorstspruit)

*&Pretoria-Noord N1 Omgewing Hammanskraal*

 

  •  PENNE*

Wees bedag en ekstra paraat wanneer jy snags moet ry.
Buiten Blou lig kapings vroeg aande op die N4 deur ń wit en ń swart Mercedes met blou ligte wat hul op nuwe Toyota Hilux /Fortuners veral GD6 toespits, is die rowers baie aktief (ten minste 3 insidente gister aand Simon Vermooten, en ten minste 4 vanoggend tussen Cullinan /Rayton afrit en Diamond Hill Tolhek.)

Ten minste een van die rowers het ook vuurwapen.

Wanneer jou bande wel beskadig word, *moenie stop nie* _Ry verder aan tot by ń plek van veiligheid_

 

  •    ‼️SPIKES*

When you have to travel at night, do so with extra caution and be extremely vigilant.
Apart from the blue light highjackers, the robbers throwing spikes on the road surface have been very active in the past 24 hours..
(at least 3incidents reported yesterday around Simon Vermooten and this morning 4h00-6h00 at least 4 between Cullinan offramp and Diamond Hill Toll Plaza.

At least one robber were reported having a firearm.

When your wheel
/wheels get damaged don’t stop. Drive to a safe place.

No photo description available.

 

4 gedagtes oor “Farm attacks – killed – February 2020”

  1. […] This was only farm attacks and killings of the White Boer and Afrikaners during February 2020.   Thank you to those that keep our records – it is very important.   To those families that lost somebody, you are in our prayers.     Hierdie statistiek is slegs vir die maand Februarie 2020.   Dankie aan diegene wat die statistieke byhou.   Aan diegene wat ‘n geliefde verloor het, ons innige simpatie en weet julle is in ons gebede.Farm attacks – killed – February 2020 […]

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s