Kymie du Toit – Onwettige metropolisie optredes

Simpatie gaan aan Kymie en  nes die ander slagoffers, moenie skroom om hul sake van aanranding, wederregtelike inhegtenisname en selfs dreigemente met die dood daar te los nie.   Volgende keer mag jy nie so gelukkig wees onder hierdie tipe mense wat jou van die pad afdruk nie.   Omdat Kymie dit reeds voorheen ervaar het, maak dit hierdie metropolisie erg verdag met hul optredes, aanranding, doodsdreigemente en misdrywe.   Dit word bevraagteken of hierdie metropolisie ooit opgelei is om hul werk te doen, want as mens kyk na die mans en vroue se aanrandings, dan is dit beslis nie so nie.   Sterkte word Kymie toegebid en mag sy algeheel herstel na sulke trauma.

Image may contain: 1 person, text

*

As hierdie slagoffer nou swart was en die metropolisie blankes, was die metropolisie en munisipaliteit totaal en al afgebrand soos wat swartes Coligny aan die brand gesteek het.  Swartes in hul massas is vinnig om alles wild en wakker, of skole of treine af te brand of geboue tot op die grond  as vergeldingsdaad vir hul eie onvermoe omdat hul nie hul werk doen nie en daarop uit is om so op te tree.   Magsposisies word nie net uitgebuit nie, maar hiermee word ook angs gekweek.

Dis eintlik kommerwekkend en sonder om paranois te klink, is in wie se opdragte word uitgevoer, asook die vorige “agtervolgers” van Kymie wat haar so gedreig het? Is dit nie dieselfde spul en deel van ‘n sindikaat om vrouens veral na uur en in die donker te treiter en beangs te maak nie?   Ons mense moet ophou om “dieselfde roetes” te ry of te volg huis/werk toe – maak ‘n punt daarvan om nie alle dieselfde pad te ry nie.

Natuurlik is liberaal verligte blankes en Dakargangers. Broederbondlede, fw en roelf, seker hoog in hul noppies vir wat hulle aan ons doen,  almal is medepligtig aan hierdie bose kommunistiese dade.

*
*
*

The lady who was assaulted and man handled by police..   The reason Kymie didn’t and rightfully didn’t stop in the middle of nowhere is because a similar incident happened to her beginning of the year and this time it was hijackers in uniform.. She was even told then by police if you not sure drive slowly with hazards on to the nearest police station or service station..  Which she did..   But 4 officers on a power trip decided to man handle this woman..  Criminals are let free but innocent people brutalized.
” Late night metro police”

 

 

*

Kymie vertel self (Netwerk 24)

Kymie du Toit se nagmerrie-ervaring verlede Dinsdagaand in die hande van die Tshwane-metropolisie spook steeds by haar en die letsels daarvan is nog duidelik sigbaar op dié kleuterskooljuffrou se gesig.

Aanranding met die opset om ernstig te beseer 

“Ek is geslaan, geskop en my gesig is teen die sementvloer gestamp. My knie het seergekry en my arms is vol blou kolle,” het Du Toit (28) die afgelope Woensdag (op haar verjaardag) aan Rapport gesê.   Om alles erger te maak, is Du Toit in Februarie 2019 beroof deur vier mans wat hulle as polisielede voorgedoen het.

Verlede week se voorval het plaas­gevind nadat Du Toit kinders opgepas het in die Cornwall Hill-landgoed naby Lyttelton, Pretoria.    “Ek het so 18:00 begin, en die ma van die kinders het my om 23:12 met ’n SMS-boodskap bedank net voordat ek by die hek uit is. Toe ek by die verkeerslig buite stop, het ek die metro­polisie se gemerkte bussie links van my in die pad sien staan,” sê Du Toit.

“Daar is nie straatligte nie. Ek het meer gerus gevoel toe ek hulle sien. By die volgende verkeerslig het ek gestop en skielik was hul bussie links van my,” sê Du Toit.    “My handsak het op die sitplek langs my omgeval en my geld het uitgeval. Ek skakel toe die binneliggie aan en tel dit op.   “Die bussie het toe oor die volgende verkeerslig gejaag en dwars oor ’n deel van die pad getrek.”

Dreigemente en angs

“Toe die een man met ’n flits uitspring en wys ek moet aftrek, was ek dadelik weer terug in Februarie. Die polisie het destyds vir my gesê as ek ooit weer in so ’n situasie is, moet ek my noodligte aanskakel en vir die polisie wys dat ek hulle acknowledge. Dan moet ek stadig aanry tot by ’n plek wat vir my veilig voel,” sê Du Toit, wat toe dié raad gevolg en aangery het.   “Die bussie was soms so naby agter my, ek kon nie eens hul ligte in my truspieëltjie sien nie. Hulle het my twee of drie keer van die pad probeer afdruk.”

By ’n Total-vulstasie in Moreletapark het sy gevoel dis “veilig genoeg om te stop”.

 

Geen menseregte of regte of erkenning  en gevul met leuens/valsheid

“Hulle het my uit die kar getrek. Twee mans en twee vroue. Die een vrou het my kop, linkerwang eerste, ’n paar keer teen die grond gestamp terwyl hulle my geboei het,” sê Du Toit.   Die metropolisie beweer hulle het tussen ’n halfuur en ’n uur lank agter haar aangery nadat sy “weggejaag” het.

“Volgens die CCTV-video by die vulstasie het ek om 23:25 daar gestop. Van die dankie-SMS tot by die vulstasie het 13 minute verloop.”   “My kar se Tracker wys ek het nie een keer vinniger as 53 km/h gery nie.”    Rapport het dié inligting van die motor se satelliet-opsporingstelsel onder oë gehad.

Die beamptes het toe haar motor na haar ma se huis toe bestuur.

(waarom  wildvreemdes)?? – kaping?

“Ek het vir die bestuurder gesê hy moet by die volgende straat regs draai. Toe sê hy ek moet wýs watter kant toe, nie sê nie. Ek het toe maar met my hande agter my rug geboei die pad geskouer-beduie,” sê Du Toit. “Hulle het vir my ma gesê hulle vat my Lyttelton-polisiekantoor toe, maar toe ry hulle nog omtrent ’n uur met my rond en probeer ander mense aftrek. Die een vrou vra toe of ek soos ’n hond gaan weghardloop as sy die boeie afhaal,” sê Du Toit.

Dreigement met die dood

“Hulle het vir my gesê ek gaan in Sunnyside se polisieselle slaap en dat my lewe daar gaan eindig.”

Sy het die beamptes probeer vertel van haar Februarie-ervaring.   “Hulle wou nie luister nie.

Dalk is hulle “verbind met die vorige spul”

Ons het iewers in ’n donker area in Centurion afgetrek. Daar was ander metrokarre geparkeer en mense in uniform het rondgestaan en gerook.”

Nog ‘n skending


’n Ander beampte het haar toe drie keer ’n alkohol-blaastoets laat doen. “Dit was ’n gebruikte een. Ek kon die ou rook en alkohol proe. Die eerste twee toetse het gefail, maar die derde een het 0.0 gemeet.”

Vals inligting verskaf

Hulle is toe na Lyttelton-polisiekantoor, waar haar ma en huisvriende gewag het, maar meer as ’n uur later en sonder om haar mense in kennis te stel, het die metropolisie besluit om haar tog na die Sunnyside-polisiekantoor te neem. Hulle het die Lyttelton-polisiekantoor aan die agterkant verlaat.

By die Sunnyside-polisiekantoor aangekom, het Du Toit daarop aangedring om haar ma te bel.    “Die vrou het haar selfoon gestel sodat haar nommer privaat bly. Toe ek die foon vir haar gee en haar vra dat sy met my ma praat, het sy dit doodgedruk. Omdat die nommer privaat was, kon my ma toe nie terugbel nie,” sê Du Toit.

.

’n Ouer polisiebeampte was in beheer van opnames by die Sunnyside-polisiekantoor.

“Hy het vir die beamptes gevra wat die gronde van my arres was. Toe sê hulle roekelose en nalatige bestuur, maar dat ek nie onder die invloed is nie,” sê Du Toit.

“Die een vrou het toe vir hom gesê: ‘Jy weet hierdie wittes het houding. Sy het verdag gelyk.’ Toe vra hy vir hulle of ek dan in die tronk moet slaap oor ek houding het en verdag lyk.”

’n Speurder het die metropolisielede toe weggestuur, Du Toit se vingerafdrukke geneem en haar toe met sy eie motor na die Lyttelton-polisiekantoor geneem.

“Op pad het hy gesê hy sou presies dieselfde as ek gedoen het.

Ek is 04:00 saam met my ma huis toe.”

Die saak van roekelose en nalatige bestuur teen Du Toit is sedertdien van die rol geskrap.

“Ek het nou ’n klag van aanranding teen die metropolisielede ingedien en ek kry regsadvies oor siviele optrede.”

*

Woman allegedly assaulted by Tshwane metro cops for not stopping was recent victim of fake roadblock

14h38 – 06/12/2019

The Pretoria nursery school teacher who was allegedly assaulted and thrown to the ground by Tshwane Metro Police Department (TMPD) officers didn’t pull over immediately because she was still traumatised after having been duped into a fake roadblock by gangsters in February.

Following the harrowing ordeal, 28-year-old Kymie du Toit was advised by police to drive to a safe place in future should she be approached by what appeared to be police.

When she was approached by a TMPD police vehicle in a dark area on her way home after a babysitting job on November 26, that’s exactly what she did. She turned on her hazards and drove to the safest place she could think of – the nearest petrol station.

Here she was instead allegedly assaulted and manhandled by police officers, before being arrested on a charge of reckless and negligent driving.

In a CCTV video that has since gone viral, Du Toit exits her white VW Polo at around 23:25 as the metro officers approach her vehicle. She is then pulled toward a TMPD kombi by three male and one female officers. The seemingly distressed Du Toit resists and appears to be calling for help.

A man wearing a yellow T-shirt and baseball cap attempts to intervene, but is kept at a distance by one of the officers.

Du Toit is then thrown to the ground by one of the officers, handcuffed and loaded into the police vehicle.

*Still traumatised after fake roadblock*

According to Du Toit’s mother, Naomie, her daughter was still traumatised after being held up by four men who pulled her over in what appeared to be a roadblock when she was on her way to Lanseria Airport earlier this year.

“She was dropping off friends of ours at the airport. On the way back, she went through a legitimate roadblock, and some distance further there was what appeared to be a second roadblock. Four men posing as police officers then sexually harassed her, touched her, played with her hair… Eventually they let her go. She laid a charge in Krugersdorp and identikits of the men were put together. She was given counselling but nothing came of the case.”

According to Naomie, her daughter was instructed not to stop in future if she felt unsafe, but instead to drive to a place where she felt more secure.

On Tuesday last week, on her way home, the TMPD vehicle allegedly tried to block her vehicle and push it off the road in an area that wasn’t well lit. She then panicked and drove to the garage in Elardus Park, close to where she lives with her mother.

Following the incident caught on video, police brought Du Toit’s car to her mother’s house, where she was informed of her daughter’s arrest.

“They told me they were taking her to Lyttleton police station. When my son, who is a doctor, and I arrived at the station about 10 to 15 minutes later, no one knew where she was. The police drove around with her for about another hour before they brought her there.”

According to Naomie, once her daughter arrived with the officers, she and other family members were told to leave. Du Toit was then taken to the Sunnyside police station for processing, without the family’s knowledge.

*’Hurt badly’*

“We sat there outside the station like idiots and they managed to slip her past us. Once processed, they brought her back and I paid R1 000 bail to have her released. On Thursday [November 28], she appeared in court, where the case was struck from the roll.”

Naomie said that, once Kymie was released on bail around 04:00 on November 27, she was taken to the Pretoria East Hospital where she was examined by a doctor. “She got hurt pretty badly.”

Kymie will be examined again on Friday and she is receiving trauma counselling.

“Some of the bruising has only started to show recently. We don’t know what steps we’re going to take next. At this point, I just want to ensure my child is healthy,” Naomie said.

The family has opened a case of assault against the TMPD officers.

TMPD spokesperson Senior Superintendent Isaac Mahamba confirmed the incident to News24 on Friday.

“We as the department are aware of the video and the incident that took place on the mentioned date and times and we can confirm that those members seen in the video are TMPD members,” Mahamba said.   “At this stage, [an] internal investigation is continuing and we have since obtained statements from the affected members. We can also state that the case is at an advance stage and we will be able to comment further after the chief of police has studied the docket opened and pronounced on the next step afterward.”

AdrianaStuijt

SouthAfrica @crimeairnetwork When Pretoria #Metrocops pulled over Kymie du Toit at 53km/hour & she tested zero for alcohol, the cops told her 'her life would end tonight' & drove her around for an hour+. The case was scrapped. The metrocops did nót apologize

*

*

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s