* Moord bly moord. Onteiening in die land vind al baie lankal plaas en heelwat immigrante word OOK gebruik en misbruik om dit uit te voer. Diegene aan bewind doen net wat hulle wil soos en wanneer hulle wil, want hulle is die meerderheid swart regering, al is dit bykans 50% of selfs meer… Continue reading Leuentjies en kinkels
Kategorie: lies after 1994 – leuens na 1994
‘Apartheid’ > 1854
* Segregasie oftewel aparte gebiede, swart reservate of selfs kroongebiede, is na 1806 of selfs gedurende 1854 geskep deur die tradisionele leiers en Lord Shepstone (beleid) in London, wat deurgevoer is in die Natal area. Dit is opgevolg in 1894 deur Rhodes se wetgewing in die Kaapkolonie. . Dit het net na die verskillende… Continue reading ‘Apartheid’ > 1854
History Lies – Sosiale wetenskap leuens 1994
Die regering van die dag en parlementslede, wat ook liberale blankes insluit, verander die geskiedenis om hulle te pas en dis wat aan die nuwe "reënboognasie" oorgedra word om meer haat teenoor blanke minderhede te saai. En dit is presies wat die afgelope 25 jaar aan die gang is. *** Here is your short history… Continue reading History Lies – Sosiale wetenskap leuens 1994

