Different countries and people

There are different countries (as in the photo), but in each country there are different people that have their own leaders and systems in place, their own cultures,  history, values, traditions, ethnic believes, language, schools and education, etc.   Perhaps they  share the same river to share the water to their own different cities to drink and plant.  But, the people inside each country are differences at the end.     Nations, people or tribes cannot only live a life based on a language.    When a person is from the “white group” of Afrikaner / Boer people,  can speak French and Zulu, doesn’t make that persons part of the Zulu people or France or Canada.  Anybody can share languages with other  countries.    That does not mean a person can pack the bags and live in France and make itself a citizen of that countries (Canada or France).

Related image


REMEMBER:   MAJORITY OF PEOPLE MAKE THE RULES AND CONTROL

There are different ethnic groups in South Africa as well.    And they are not living together.

It was called “homelands before 1994, before 1961 it was called reserves.    But the black and other leaders, with their supporters,  started to call that very same areas their own traditional Trustlands or claim extra as  CPA (landclaims) since 1994.  Mostly are communal lands.

Khoisan have their own traditional landclaims and Trustlands, but also the others, like the Zulus have their own, the Ingonyma Trustland with their own leader and hierarchy.

All of them, have different legislations and it was the same before 1994.

The difference between a homeland and a trustland is easy to distinguish – Homelands were  on their way to independence and the ANC-liberals-communists stopped that.  Botswana is an independent country as well.

***

DAAR BESTAAN GEEN AFRIKAANSES AS “VOLK” NIE.

In die gebiede wat hierdie groep wil verkry, is dit niks anders as ‘n tweede FW de Klerk reënboognasie volkere “uittog”  nie.

Dis nog nie 100% duidelik wat regtig hier beoog word nie maar het self al daarmee te doen gekry in 2014.     Ek persoonlik was nie daarvoor te vinde nie, omdat die Afrikaner en Boere nie geakkommodeer gaan word in eie gebiede in hierdie areas nie.

Daar is geen waarborge vir my in 2014 gegee hieroor nie en dit bestaan steeds nie.  Ek was uitgekryt as rassis omdat daar voorgestel is dat daar voorsiening vir ons volk gemaak word, nie “ras” nie.  Afrikaners en Boere.

Daar was ook bevestig dat hul hul trustgebiede/cpa gebiede sal behou, wat die huidige anc tans vergoed.

Dis nou onregverdig om die minste te sê  indien daar nes vandag, net vir sekere volke voorsiening gemaak word.   Lees die wetgewing oor swart bemagtiging, is dit die Afrikaner, Boere en Blankes wat ontmagtig word, nie ander volke nie.

Terloops – daar is ook geen mandaat nodig van die “Afrikaner of Boer” indien die Bruines of Kleurlinge, wat hul hulself noem, in die meerderheid is in so ‘n gebied nie.

Dus – Ons as volk sal weer eens in ‘n verre minderheid wees in sulke gebiede nes ons geword het toe FW de Klerk die land oorhandig het sedert 1994 twaar alles wat opgebou is, vernietig is.  Soos daar in Coligny gedoen is.  Letterlik word besighede vernietig sodat niemand weer kan voortgaan nie.

Daar bestaan reeds verskeie Trustgebiede (Trustwetgewings) asook grondeise onder CPA wetgewing, wat aan sekere volksgroepe behoort en wat nie toeganklik is vir ons Afrikaner of Boere (blanke) volk nie – veral as dit saam met wetgewing gelees word nie.  Dus was daar al in die verlede vrae geopper, wie gaan hierdie leiers vergoed en die antwoord was dat hulle al hierdie gebiede sal behou.  Maar geen voorsiening word vir ons volk gemaak nie, nes in 1994.

In so ‘n groep, beteken dit nie dat daar nie verder gegaan sal word met bruin of selfs swart bemagtiging nie.  Daar word geen waarborge verskaf nie.  Inteendeel so iets is nie uitgesluit nie.

Dit beteken ook nie dat daar afstand gedoen gaan word van die huidige tipe ANC-DA-EFF wetgewing oor grondregte en dat alles aan die einde nie kommunale grondgebiede gaan en kan wees nie.  Daar is geen waarborge hiervoor nie.

Dit beteken as mense “verhuis” van ons eie ou tradisionele volksgrond (Boere republieke), is dit ons eie skuld as ons aan die einde met niks sit nie.

Die moontlikheid is ook nie uitgesluit dat hierdie tipe van roete (Afrikaanses) spesiaal geskep is, juis om ons van ons tradisionele  ou Boere gebiede weg te lok dat hulle dit kan bekom vir mineraal ontginnings.  Van hierdie gebiede bly steeds ons eiendom en is lank in die geskiedenis, moenie dit opmors nie.

**

Geen volk bestaan net uit ‘n taal nie.   ‘n Persoon wat deel is van die Afrikaner of Boer, is nie deel van die Zoeloe of Xhosa of Khoisan volke nie.   Al word daar ‘n taal soos Afrikaans of Zoeloe gedeel, beteken dit nie daardie volke is nou een omdat daar een taal gedeel word nie.  Hulle bly steeds deel van ‘n eie volk, al ontken sommiges dit, het elkeen ‘n geskiedenis, kultuur, etnisiteit, waardesisteme.

Dit maak nie van een van ons ‘n ander burger waar daar ‘n taal gedeel word nie en sal ons nooit een ” reënboognasie TAALVOLK” word nie.   Dit is ook nie aanvaarbaar vir enige ander land wat vreemde tale praat nie.

**

Volksvernietiging en ekonomiese ontmagtiging

Steun volkseie besighede en boere – koop en verkoop direk.

Dat 2019 belangrik om ‘n mandaat te verkry om voort te gaan – stem vir ‘n volksparty.

Niemand kan dit vir ons gee en doen nie en nog minder kan ‘n ander volk oor ons seggenskap verkry. Al deel hul ‘n taal is en bly ons steeds ‘n baie kleiner minderheid in so ‘n gebied.    Geen menseregte word in so ‘n gebied gewaarborg vir ons as volk nie – nes vandag.

**

DIE MEERDERHEID MAAK DIE REëLS – NES VANDAG   

Ons sukkel vandag om ‘n kodesa-fw-broederbond-liberaal gemors reg te maak. Moenie dieselfde foute maak om te dink ‘n ander besem vee skoner nie.   Inteendeel as mens na die geskiedenis van sommige leiers kyk wat in so ‘n gebied meerderheid is,  spreek dit boekdele met wie hulle hande neem.

 

Advertisements

Een gedagte oor “Different countries and people”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s