Volgens artikels was dit duidelik dat persone wat eeue gelede voet aan wal gesit het, nie net plekke of plase gratis ontvang het nie, maar dit gehuur of aangekoop het van die wat beheer (VOC) uitgeoefen het. Van die plekke was ook eers anders genoem - soms was dit plase. Daar was geen teken van… Continue reading Western Cape – Helderberg region
Kategorie: aanranding
Killer and raper Carlo de Kock
Slagoffer Chanelle McCrawl brutaal aangerand, gemartel, verkrag en vermoor - verskillende dade . Sterkte aan die familie, en mag sy in vrede rus. Sy het soos elke ander slagoffer wat deur hom gebruik is, dit nie verdien. Wat 'n hartseer tragedie wat nooit moes plaasgevind het nie. Hoeveel ander slagoffers in Suid-Afrika gaan deur… Continue reading Killer and raper Carlo de Kock
Killings – Moorde
Hierdie is net 'n druppel in die emmer waar mense aangeval en vermoor word. Nie alles word vermeld nie. Nie alle aanvalle, hetsy plaas of dorpsgebiede word vermeld nie. Nog minder word dit ooit erens - indien wel is dit nie toeganklik in elk geval nie - en in die hoofstroom media word dit nie… Continue reading Killings – Moorde

