Volgens artikels was dit duidelik dat persone wat eeue gelede voet aan wal gesit het, nie net plekke of plase gratis ontvang het nie, maar dit gehuur of aangekoop het van die wat beheer (VOC) uitgeoefen het. Van die plekke was ook eers anders genoem - soms was dit plase. Daar was geen teken van… Continue reading Western Cape – Helderberg region
Kategorie: Western Cape – Wes-kaap
Rooibostee ~ Rooibos tea (Cederberge)
Rooibostee is lankal nie net meer "kruietee" nie, dit het tot 'n groter industrie ontwikkel soos wat enige ander plant of selfs mineraal ontwikkel het - selfs skoonheidsmiddels word hiervan vervaardig. Platinum, mangaan, goud en diamante is ook nie net 'n paar stukke kosbare mineraal of rotse uit die aarde nie, maar het elkeen… Continue reading Rooibostee ~ Rooibos tea (Cederberge)
Rooibos tea – Rooibostee
Rooibostee is 'n handelsnaam verwant aan Suid-Afrika, spesifiek die Cederberge in die Wes-Kaap provinsie. 'n Unieke tee wat slegs hier voorkom in die Cederberge in Wes-Kaap. The Cederberg is the only place in the world where rooibos tea can be grown. To this remark, you'll either say "Amazing, the only place in the world?" Or… Continue reading Rooibos tea – Rooibostee