Kommunisme – OSF en ander

 

*

Sosialisme, sionisme, kommunisme, bolshevisme, liberalisme loop hand aan hand, een hand was die ander een om hul eie geheime agenda uit te werk in ‘n land waar daar gedurig mooi broodjies gebak word.   Leiers op al hierdie gebiede het almal iets in gemeen – die eindresultaat:   NWO.    Die geheime agendae vir die nwo lees wyd en beinvloed wyd.  Sosialisme is ‘n ekonomiese en politieke stelsel wat gegrond is op “gemeenskaplike eienaarskap” wat afgedwing word.   Kommunisme is waar die regering alles besit.   Bolshevisme is radikalisme en is deel van die marxistiese ideologieë.   Daar is heelwat komponente in Suid-Afrika te bespeur.

President Cyril Ramaphosa meeting Mr George Soros and his son, Alexander  Soros, during a bilateral meeting at the Intercontinental Hotel in New  York. Mr Soros is a Hungarian-American investor, business magnate,  philanthropist,

 

*

Dis een van die redes hoekom Suid-Afrika se militêre bene dit vir dekades teengestaan het op ons grense asook aanvalle van terreur binne ons land asook Boere veral.  Ons as volk was nie die enigstes wat kommunisme in felheid beveg het met alle mag tot ons beskikking nie.    Die aanslag teenoor die Boere volk het na 1966 al feller geraak.

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Die grootste aanstoot is verseker die feit dat Afriforum geskryf het (Roets) om teen WIT nasionalisme te diskrimineer  en moet “beveg” of uitgeroei word.

Afriforum  Wit nasionalisme word verwerp en moet teengestaan word

Solidariteit se Dirk Hermann wat in 2003 opgestaan het in parlement met voorlegging aan die kommuniste verduidelik het hoe om van 750000 blankes ontslae te raak – maak maar eie sommetjies hoeveel van die Boere volk sit vandag in arm plakkerskampe, nie uit vrye keuse nie, maar omdat swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening teen hulle diskrimineer.

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

Vandag word aangevoer oor hoe die BOERE  behandel moet word met bek en klouseer en dat die regering alleenmag het en miljoene entstowwe invoer.   Niemand weet wat in hierdie entstowwe is nie, dis nie getoets nie, maar daar is reeds ‘n entstof in 2022 geregistreer in Suid-Afrika wat werk.   Hoeveel het regering en die politici gedoen om al die diere wat so vrylik rondbeweeg in dorpe en stede te skud sodat die bek en klouseer gestop kan word.   Hoeveel het regering en politici gedoen om die grense van die land te beskerm teen vreemdelinge wat ook bek en klouseer die land kan inbring?   Wie glo hierdie regering wat die burgers nie teen vreemdelinge beskerm nie.   Dit is alles sake wat ons diep raak en wat deur kommuniste en liberaliste befonds word.

*

Maak  volkseie selfbeskikking – volle onafhanklikheid – jou prioriteit, as Boere volk het ons ‘n internasionale reg.

Herstel van Boere Republieke

Dit is logies ‘n multi-kultuur samelewing was nog nooit suksesvol nie.    Verskeie swart stamme. Khoi San / Griekwas bly en werk steeds in hul aparte gebiede wat hulle BESET het na 1800 en Mfecane oorloë.

Hulle almal eis grond op met kompensasie – let wel al die ou kroongebiede, reservate en tuislande is weer eens na 1993 opgeëis.  Dis in hansards beskikbaar – alle politici in parlement het toegang hiertoe en draai dus ‘n rat voor ons almal se oë.  Die Zoeloes het dit sedert 1993 geëis.

Azania is in Noord-oos-Afrika

Richtersveld – KHOISAN AND CPA

CPA’s in SA –  2021

Ingonyama Trustland (Zulu people)

Al is hul grondeise na 1994 geskoei op kommunale regte, stem dit ooreen met trustgebiede wat ook slegs kommunale regte in hul gebiede het.    Zoeloes is almal swart, en maak dit van hulle iets boos omdat hul hul sedert 1816 vier as Zoeloes in ‘n aparte gebied wat Ingonyama genoem word?   Dit was hul keuse, lank reeds voor 1900.

Aparte gebiede is deur die Britte en swart/bruin leiers ingestel.   Rhodes en Shepstone.

Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid – British rules

Apartheid – 1854

Geheime organisasies van Milner-Rhodes

Nie almal is deel van hierdie gekkespul wat die Broederbond aka Afrikanerbond, FW de Klerk en liberale blankes oor ons gebring het nie.      Wat die handjievol na 1902 se groot aanslag van die Britte en haar bondgenote vermag het, en weer deur dieselfde organisasies weggeneem word, moet ook met alle mag teengestaan word.

Om liberalisme af te dwing, wat al sedert Verwoerd se dood begin is, is myns insiens met voorbedagte rade gedoen.   Venter het dit ook in haar video oorgedra het voor 1990.   Hoe sy die “KERK vroue en organisasies / verenigings” gebruik en misbruik het om kwansuis hul “attitude” te verander, en deel van die fw de klerk projek.  Hoeveel blanke vroue, kan hul hare uit hul koppe trek dat hulle hiervoor gestem het vir 25 jaar?   Of verkies hierdie afrikaners om eerder anderpad te kyk want hulle soek een ‘verenigde land’ vir al die minerale regte.

Besoedeling in ou Boere republieke

CONSTITUTION OF LIBERTY

Richard Epstein, George Soros, and Bruce Caldwell Discuss Hayek’s Constitution of Liberty
https://www.youtube.com/watch?v=YAw1E0S_gMc

*
RELATED ARTICLES

Recently, according to Conservative Base, several dozen Roman Catholic theologians, priests and academics formally accused Pope Francis of spreading heresy and are suspicious of his relationship with American left-wing political figures such as multi-billionaire radical George Soros.

Kogh Brothers – George Soros – Cato Institute and others

*

NEW WORLD ORDER AND ONE WORLD COMMUNISM

Politieke partye koek saam en eerbiedig die 1996 grondwet op alle vlakke van regering.    Verwys ook na WEF.

Ramaphosa –  2020 –  New Dawn  NWO

W E F World Economic Forum

Ramaphosa is adviseur van die groepe wat ook finansiers is van die Grondwet waarbinne elke politieke party ingesweer word en verdedig as en wanneer dit hulle pas.  Indien immigrante oorneem soos die geval in Suid-Afrika en elders, dan is die finansierders oral op die horisonne.

George Soros & Ramaphosa

George Soros  –  OSF.SA  – FW stigting –  Grondeise: 1994

George Soros – Open Society Foundation

OSF-SA (George Soros)

Responsibilities of Parliament

Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise

Parliament SA: Expropriation without compensation –  Constitution

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

 

Lewer kommentaar