Afrika lande en groot moondhede

*

Sekere leiers, regerings, politici sowel burgers van Afrika moet regop bly en fokus op hul eie lande en ontwikkelings.   Bou lande self op met eie arbeid en mannekrag.  Vergeet groot moondhede se dubbel stoele en agendae.    Dit wat aan Afrika lande behoort, moet burgers hulself ten alle koste behou, beskerm, dis hul rykdomme, werkskepping moet plaaslik gedoen word en veral weggedoen word met protesaksies, vernietiging van eiendomme, misdaad, korrupsie en moorde.    Konsentreer nie net op die Weste, Noorde of Ooste nie, maar by eie huishoudings.  Dit is ‘n skande dat Afrika lande se regerings so aan ander aanbied ten koste van armoede in hul lande en dit sluit Suid-Afrika in.

A Map of Chinese Investments in Africa That Shows Why Africans Love the  Chinese - Business Insider

*

Groot moondhede en lande se oë peul uit en kan nie hoog genoeg spring om in die Afrika leiers se boekies te kom om te mislei en te annekseer nie.   China, nes ander groot moondhede, is lankal werksaam in Afrika en daar is meer as een regering wat hulle help om dit te verkry.   

Die een Afrika land wat vir jare na opgesien is, werk juis hard aan die werk met China om oor te neem en is daar meer agter daardie toe regeringsdeure – daardie land se regering is en staan nie alleen nie. 

China in Africa

Ramaphosa  – ANC  – China  – NWO

Dit geld ook vir die GCC lande.  Groot moondhede het almal verskuilde agendae en die grootste hiervan is die minerale rykdom in die grondgebiede, sowel as seeroetes.   Soek gerus na ‘LAND grabs in Afrika’.    Daar word van die GCC lande nou gebruik om slim stede op te rig, selfs in SA in die ou Boere republieke – alles rondom $$$.   Daar is meer slim stede wat beplan word, veral in die meer as 15 Boere republieke.

Musina-Makhado Slim stad

*

IMMIGRANTE EN ONWETTIGES 

Vae moontlikhede en werklikhede lê verskuil en word vir dekades verbloem, want massas word hiervoor ingespan om te vernietig en af te brand.

Wat is die werklede redes hoekom AFRIKA immigrante uitgelok word uit Afrika uit?   Is daar redes tot kommer anders as wat aan ons gewone burgers voorgehou word?   Dit kom al lankal voor en selfs waarneembaar sedert 1800 en die groot Mfecane slagtings in suidelike Afrika.   

Daar word vir dekades gebruik gemaak van besettings – nie een van die immigrante koop grondgebiede nie.

Afrika Mfecane – Difaqane sedert 1795

Mfecane –  1795-1830 teenoor 2024

Onregte van besettings deur oorlog en geweld

Verskillende swart groepe wat uit die Mere gebiede afkomstig was na 1800, is ook daaruit verdryf weens verskillende redes.   Misdaad en aanhitsing tot geweld en vernietiging speel ‘n groot rol hierin.

Azania is in Noord-oos-Afrika

In hul massas word hulle na Europese lande, Amerika, Australië en selfs Suid-Afrika gestuur vir ‘beter ekonomiese vooruitgang’, terwyl dit nie so is nie.   Halfpad in klein bote, verdrink heelwat bo by Moroko, Italië en Spanje.   Immigrante word gerieflik meestal van geld, klere en kos voorsien deur liberaal verligte tenks (sioniste).   Hulle is en lyk nie ondervoed nie.  Die wat in die EU opeindig, is meestal mans tussen 14 en 60.    Die immigrante word aangewend juis om daardie lande te vernietig soos springkaan plae.   Suid-Afrika loop verwoed deur, hier eindig swanger vroue en jong kinders sonder heenkome en verwag gratis toelaes, HOP huise, medies dienste, skole asook voedsel. 

*

IN AFRIKA LANDE

Heelwat natuurlike bosse word vernietig, bome word afgekap, beide uit Mosambiek en ook Namibië, is uitgevoer na China toe. China beheer REEDS heelwat van die state, op militêre vlakke, lughawens en andersinds. Heelwat GAS en OLIE in die lande, ook omliggend van SA betrokke uit die suid lande (brics lande).   

China in Afrika

Met die bosse en bome uit die weggeruim, kan verspoelings en reënweer die ander skade aanrig sonder dat ‘n haan daarna kraai.  Siedaar word die elemente die skuld gegee  – die rykes noem dit sommer aardverwarming, wat nie bestaan nie, dit word alles so ‘n bietjie aangehelp met wolke melk (cloud seeding).   Siklone word gestuur nes ander plekke  wat erge storms bewerkstelling, wat ook baie reën gemaak en gestuur word vir verspoelings.   Let op hoe ryk neerslae van minerale is daar in die lande.

Sou hierdie bome steeds in plek gewees het, sou daar minder skades gewees het en sou baie minder huise weggespoel het.   Bome is vir ‘n rede daar, om die mense te help sodat erosie nie plaasvind nie.  Die wat wolke melk beheer, beheer die ander dinge in lande, sodat daar dan met gemak minerale uitgehaal kan word.   Daar is min grensbeheer, baie geld word uitgegee, maar niks word voltooi nie.  Weermanipulasie is al vir dekades op al die kontinente.   Daar was al baie groot ontwrigtings in Mosambiek en al hul siklone, ook in SA.

Cloud seeding- Weermanipulasie

Weermanipulasie

Mocambique – China  –  GAS

Suid-Afrika grens: Mosambiek Zimbabwe Lesotho Swaziland

Swart long siekte en swart steenkoolstof

Mosambiek, Zimbabwe en Idai sikloon

Wapenhandel groot moondhede

*

Die ANC sit op meer as een stoel. Ons is steeds deel van britse statebondslande maar ook na 2009 BRICS lande.   

LET WEL.
In 1994 het die ANC in al hul wysheid besluit om deel te vorm van Brittanje en haar statebond.   Die ANC was nie alleen hierin nie, want in 1994 was dit ‘n interim regering wat dit besluit het, en nie die ANC nie.    Die OU NP en Afrikanerbond regering was deel hiervan.     

Swart bemagtiging, regstellende aksie en al die chaos en gemors rondom ons vandag is nie net deur die toedoen van die ANC nie.   Hulle is nie alleen nie.

https://www.youtube.com/watch?reload=9&v=eNKg-W8RPHA

https://iol.co.za/business-report/economy/2010-07-19-bee-not-an-answer-moeletsi-mbeki/

Regstellende aksie –  Affirmative Action – Dakar 1989

Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA

Die ANC kaders help China daarmee in Afrika. Afrika dink die mense is van goud gemaak.     Moeletsi Mbeki het groot front maatskappye gestig tydens die wapenskandaal en daarmee tenders regoor Afrika gekry vir China – infrastrukture, paaie, treinspore en selfs paleise en ander parlementsgeboue is deur China begin bou. Swart state wou nie tenders andersinds toeken nie, dis deur Moeletsi gedoen.

China bou al lankal geboue en infrastrukture in meeste Afrika lande, maar saam dit kom eksporasie van minerale wat uitgevoer word.

Africa and the Gulf States herald a new era in trade and investment  relations | White & Case LLP

http://chrome-extension://efaidnbmnnnibpcajpcglclefindmkaj/https://www.grc.net/documents/66d6ae3ecec55ChinaFinalJulyVersion2.pdf

https://www.businessinsider.com/map-chinese-investments-in-africa-2012-8

*

BOERE REPUBLIEKE, -VOLK EN MINERALE – 1902 ANGLO-BOERE OORLOë

Een van die grootste redes hoekom die Boere volk van haar meer as 15 Boere republieke gestroop en letterlik met misdaad, korrupsie, groot getalle, aanvalle en moorde verjaag is, is om nie die Boere republieke terug te kry soos in Vredesverdrag van 1902 bepaal is nie.   

Dit is juis die groot moondhede wat nie alleen was om die Boere volk te probeer vernietig nie, hulle het selfs die uit Afrika en ander volke in suidelike Afrika gebruik en misbruik om treinspore, blokhuise op te rig met goedkoop arbeid vir Engeland en bondgenote, se verskroeide aarde beleid wat hulle help uitvoer het en ook die vroue help aanjaag het nadat hulle die plase verwoes het.   Vroue en dogters is ook in die proses verkrag –

Siembamba

Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie

Na 1880 –  tot vandag toe – het dieselfde miljoene swartes en hul nakomelinge soos aasvoëls toegesak op die Boere republieke en ander myne om vir die London meesters (sionistiese mynbase) te delf as goedkoop arbeiders.  Goud aan die Witwatersrand en ander gebiede het dusver die meeste goud opbrengste vir ander lande ingebring, nie vir ons of die Boere volk in Suid-Afrika nie.   Hoeveel is plaaslik gebruik om die land uit die gemors op te hef nadat meer as 30000 BOERE volk plaashuise en platteland vernietig is.  Daar is selfs soos in Palestina, plofstowwe gebruik om plaashuise en store, die lug in te blaas.  Dit wat die Boere volk opgebou het sedert Republieke gestig is na 1834-1902, is deur die oormag bondgenote vernietig.   Dit is hulle wat ‘n heksejag op die Boere volk uitgevoer het, hulle vroue en kinders in konsentrasiekampe geplaas en ander landuit verban. 

Daar is ‘n groot verskil tussen die Boere volk en die veelvolkige Afrikaner nasie.   Sommige Afrikaners mag soos die Boere volk lyk en Afrikaans praat, maar hulle is nie deel van mekaar nie.   Hulle het voor 1880 reeds saam Rhodes die Kaapkolonie beheer en wou nie die Boere republieke toelaat nie.

Rhodes se BSAC pad deur Afrika

Geheime organisasies van Milner-Rhodes

Jan Smuts  – Churchill  – Rhodes –  apartheid  –  British rules

Apartheid – 1854

Renwick, Brittanje en bondgenote

Afrikaner multi-kultuur verklaring –  Eloff-Buys

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond)  – ABO

Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024

Die Engelse was nie alleen teen die Boere volk in geveg nie.   Amerika, Kanada, Australië, New Zealand, ander EU lande sowel Afrikaners was saam met die Engelse teen die Boere volk . 

Terloops, daar is meer as een blanke volk in suidelike Afrika, nes daar meer as een bruin en swart volkere in die areas was.   Hierdie lande teen die Boere volk, veg vandag teen Palestina saam Israel sionistiese staat.

&&

China het groot mineraal eksporasies in Afrika, nes ander lande ook.

https://www.youtube.com/watch?v=P6q2aoCj14A

*

Die nuwe Chinese ryk in Afrika – 2014

On Thursday, October 9th, IPI hosted a Distinguished Author Series event, featuring Howard W. French, author of China’s Second Continent: How A Million Migrants Are Building a New Empire in Africa.

https://www.youtube.com/watch?v=_0jX0N0FrkY

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

1 gedagte oor “Afrika lande en groot moondhede”

  1. Waar kan ek n paar sukses stories gaan opsoek? Geloof le laag op hierdie stadium Belle Ruby Creations

    Kind Regards Mobile 082 064 1324

    Have a nice day!

    Like

Lewer kommentaar