Cloud seeding- Weermanipulasie


Of dit nou manipulasie of ‘saai of melk van wolke’ is of nie, dit bly ‘n omstrede onderwerp.   Die kwelvraag is, hoe lank word dit werklik gedoen en wat is die navorings en of newe effekte op mense, diere en omgewing.     Dit is volgens meeste opinies,  pleinweg inmeng met die natuurwette, terwyl baie dit nie so insien nie.  Dikwels is daar lekker opbou van wolke, maar die reën bly eenvoudig weg of andersom word almal oorspoel, oeste op lande spoel weg en diere vrek as gevolg van koue, nat toestande of droë toestande.

image.png

*

Wat dus vir een reg is, is nie vir almal reg nie – vir een is daar gevolge en vir ander nie.

Sommige mense sal in so ‘n geval gedink  dit gaan reën want dit lyk so belowend en alles is dor en droog?   Daar was verskeie berigte hieroor gedoen.   Dit kan almal beinvloed, nie net Boere of landbouers nie.  Alle besighede en burgers (selfs onwettiges wat oral naby riviere en strome bly) in elke land word hierdeur geraak.  Onwetend word daar byvoorbeeld 200 m van riviere af gebou en siedaar, skielik oorstroom alles of daar is geen water nie.

*

Een geval …

Suid-Afrika

‘n Mnr Van der Merwe het navorsing gedoen en op ‘n projek in Dubai afgekom, waar meer reën, wat 200 mm gemeet het, aangeteken is deur ‘n proses genaamd ‘wolksaai’ (baie noem dit ook melk van wolke), te gebruik.   Daar was toe kontak gemaak met die projekleier in Dubai, wat ‘n Suid-Afrikaanse wetenskaplike is. Hy het uitgevind dat wolksaai nie ’n nuwe konsep is nie en baie navorsing is plaaslik in die 1970’s en 80’s gedoen, inteendeel dit word vermoed dit word al ‘n geruime tyd gedoen.

Wat die presiese data en navorsing hieroor behels, is onseker op die stadium.   Suid-Afrika is groot en dit word nie net hier by ons toegepas nie.

*

Quite often there is a nice build-up of clouds, but it does not rain. Some people thought what if you could make it rain?   A Mr Van der Merwe did some research and came across a project in Dubai, where more rain, measuring 200 mm, was recorded by using a process called ‘cloud seeding’.   He got in touch with the project leader in Dubai, who is a South African scientist. He found out that cloud seeding is not a new concept and a lot of research was done locally in the 1970’s and 80’s.

It was the water restrictions in Middelburg a couple of years ago, when the dam level was at an all-time low of 23%, that Mr Van der Merwe started to think about alternative ways of ensuring a sufficient water supply.

Owner of WAS, Franco van der Merwe, is a chemical engineer by profession. He matriculated at Hoërskool Middelburg in the 90’s. Mr Van der Merwe is no newbie when it comes to water issues and has been involved with the purification of polluted water for quite some time. 

Worldwide, 56 countries have made use of the process to increase rainfall in 2016. During the 2008 Beijing Olympics, cloud seeding was used to make sure it rains before and not on the night of the opening ceremony. It is also used around airports to suppress hail and fog. 

WAS has presented a plan to the Western Cape Government. The plan involves making use of cloud seeding, during the rainy season, to increase rainfall in the catchment area by as much as 400 or 500 mm per year.

What is Cloud seeding?   How long is this ongoing?

Cloud seeding stimulates clouds to condensate, more than weather conditions would allow them to. It involves a plane releasing chemicals over the clouds, such as dry ice or silver iodide, to stimulate precipitation, resulting in rain.   Also heavy storms or whatever you like it must be.

He explained it is also a much cheaper and quicker solution than building desalination plants, which costs about R2 billion per plant and of which the Western Cape would need 12 to run 24 hours a day to meet water usage requirements.  Mr Van der Merwe said that global warming is one of the main factors responsible for the drought in the Western Cape. Weather fronts, which used to bring rain during the winter rainy season, come in much higher than usual because of a rise in temperature and blow over where they would usually rain. 

WAS has approached farmers in the Middelburg Dam catchment area to propose cloud seeding. If successful this will be done in conjunction with Platorand Lugbespuiting. An increase in rain will have an increase in crop yields and might even influence insurance costs in the long term, Mr Van der Merwe said.

https://mobserver.co.za/78965/middelburg-hope-cape/

*

Lowvelder consulted with Dr Deon Terblanche, an atmospheric scientist specialising in weather and climate science with specific emphasis on cloud microphysics and dynamics, aerosol-cloud interactions, and weather radar hydrometeorological applications, to find out more. He explained that cloud seeding involves modifying a cloud’s structure to increase the chance of precipitation. It adds small, ice-like particles to clouds. Usually, silver iodide particles are used.

Storm brewing on social media about alleged cloud seeding

*

Sedert 1940’s – 2011

Australia has been experimenting with cloud seeding since the 1940s but as clouds are needed for the technology to work, it has no use in breaking droughts in areas with cloudless skies.

China seeded clouds in the lead-up to the Beijing Olympics in an attempt to drain the sky of rain so visitors could enjoy good weather.

In a study led by Andrew Heymsfield from the U.S. National Center for Atmospheric Research, researchers found that aircraft can boost the formation of airborne ice crystals (which can lead to snow) as they drill holes through the clouds. They dubbed the process “inadvertent seeding.”

https://theconversation.com/accidental-cloud-seeding-how-planes-may-boost-snowfall-near-airports-2113

Did You Know what is Cloud Seeding and Does it Work?

*

“Melk van wolke”

Dis reg – dit word al lankal gedoen en weer-manipulasie is en was reeds baie jare gelede as manipulasie of die melk van wolke bekend.    En dis al hierdie manipulasie wat veroorsaak dat daar buitensporige weerstoestande ontstaan, wat ook gemanipuleer word.   Groot organisasies en of lande wat agter alles sit om te manipuleer.   Maar alles word nou aan aardverwarming toegeskryf.

Hierdie tendens oor nat of droog, is en kan selfs as  misdade teenoor mense, diere en omgewing verklaar word.   Dit kom al lankal voor en het nie oornag ontstaan nie.  Dis absolute direkte inmeng met die natuur, veral waar spesifieke storms met voorbedagte rade gevorm word om ontslae te raak van persone in sekere gebiede of lande.

Die kersie word op die koek geplaas wanneer daar landwye biddae uitgeroep word of selfs in ander lande en siedaar – daar reën dit.   Daar is baie voorbeelde hoe daar by sommige lande in Afrika as voorbeeld, bome verwyder en uitgevoer word na sekere oorsese lande en nie lank daarna spoel alles eenvoudig weg.   Klink gas bekend in ons buurlande?

Moenie net aflei dat om reën te maak is nou kwansuis in tye van droogte nie.  Dit en diegene wat agter al hierdie toestande sit, is pleinweg inmeng met die natuur en probeer God speel.   Dis hulle wat manipuleer, veral van ons ‘liggelowige’ burgers of Boere of landbouers, wat alles eenvoudig glo.   Alle besighede word ook geraak, selfs trokke op paaie wat donderstorms moet trotseer.

Hoekom is daar soveel droogte of erge nattoestande dat Boere of selfs ander burgers of besigheidslui die weerpatroon manipuleer in hul guns.   Waarom?   Indien daar dan soveel verspoelings is vir Boere wat oeste op lande het, waarom word dit dan nie ook ge-manipuleer om die baie reën eenvoudig te stop nie.   Oeste staan op lande en alles word vernietig.  Boere en hul organisasies gaan ekstra onkostes aan om saad in lande te kry, sowel vee aan te koop en dan is daar of droogte of nat toestande waar alle oeste vernietig word.

Gaan dit oor die minerale in die grond dat Boere wat ons direkte voorsieners is van voedsel, van hul grond afgemanipuleer word?

Dit is nie net in Suid-Afrika die geval nie, maar regdeur alle lande. Natuurlik is daar groter lande of die ryk elites daaragter wat alles veroorsaak en dit word dan toegeskryf aan ‘klimaatsverandering” of “El nino” of ander weerverskynsels.  Dit word deur die publiek vir soetkoek opgeslurp en alles word eenvoudig geglo.

*

Is daar risiko’s aan verbonde.   Alles het risiko’s.   Dalk bring dit vir een lot boere verligting, maar ander boere se oeste en diere word vernietig.  Is dit regverdig?

Risks or concerns like unwanted ecological changes, ozone depletion, continued ocean acidification, erratic changes in rainfall patterns, rapid warming if seeding were to be stopped abruptly, airplane effects, to name a few, may just not be bad enough to override the imperative to keep temperatures down.

Seeding clouds as a way to change weather began its history as a serious science during WWII, originally as a way to interrupt severe storms or to produce rain and snow. It never developed in practice. But more recently it has been investigated as a way to reflect back heat into space in order to mitigate global warming.

Various seeding materials have been looked at, including alumina, diamond dust, calcium carbonate, and bismuth tri-iodide, all with a hope of decreasing unwanted side-effects like ozone depletion. The amount of materials needed also doesn’t seem to be that large – thousands of tons and millions of dollars, not billions and billions.

https://www.forbes.com/sites/jamesconca/2017/06/22/seeding-the-clouds-should-we-mess-with-our-earths-climate/?sh=73b2b349696c

 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s