*
Is daar ‘n vergelyking tussen die Russe, Hongarye en Boere volksgenote – lees en besluit self. Die Boere volk van die eertydse Boere republieke, moet oopkop wees en leer deur geskiedenislesse en herhalings van foute, wat voorkom kan word. Nie net met ons nie, maar ook in ander volkere se geskiedenis is daar lesse te leer. Sodoende word die wortels van die Boere volk herbekragtig en bied beter leiding aan jeugdiges wat nie altyd op hoogte is wat in die laaste 300-400 jare of selfs langer tydsones afgespeel het nie.
*
Wat met ons Boere volk gebeur het voor 1900, gebeur nou in die EU en CIS lande ook. Duidelik is daar heelwat EU lande, wat Rusland en Hongarye insluit, wat nie hul vryheid en onafhanklikheid wil of gaan prysgee nie.
*
Jeugdiges moet juis poog om direk betrokke te raak om hul van die waarheid te vergewis van hul eie wortels om staande te bly in ‘n land waar daar teen die Boere volksgenote gediskrimineer word met hordes wetgewings en aanslae. Wat belangriker geag word om dit te kan uitvoer, is om op hoogte te wees van die volksgeskiedenis, kultuur en tradisies regdeur alles en nie verdraaide geskiedenis nie. Moenie multi-kultuur lewenswyses verhewe plaas bo die volksgeskiedenis en kultuur nie.
Kennis is mag – Boere volksgenote
Die behoeftes en geskiedenis van die Boere volk moet deur hulself geken en bestuur word en moet nie hulle of hul nageslagte onderskat nie. Dit is ‘n leersame proses, soms duur lesse wat geleer word, juis om uit die foute wat die voorouers moontlik onwetend uitgevoer het, asook hul teenstanders en vyande se aksies om te vernietig, te vergelyk. Dan eers kan herhaling beperk word, om sodoende die volk se eie omstandighede te verbeter. Dis allerbelangrik, geskiedenislesse is meestal betroubaar, mits die geskiedenis die getroue weergawes is wat plaasgevind het. Moenie net alles vir soetkoek opvreet nie.
Daar word daagliks gesing om die Boere volksgenote afgebreek en te vernietig met sogenaamde liedere en swart bemagtiging.
Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song
Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
Racism and Discrimination South Africa
*
Groot hoeveelhede immigrante het op die Boere republieke toegesak vir al hul minerale rykdomme. Uit verskillende lande is magnate gegroepeer juis om die Boere republieke te vernietig, saam die volksgenote.
Neem in ag, dis die oorwinnaars wat geskiedenis herskryf, dit doelbewus verdraai en misleiding vind plaas. Meestal word ware inligting van die opregtes en gelowiges vir dekades verbloem.
Dit word en is nie net met die Boere leiers of Anglo-Boere oorloë gedoen nie. Ander lande wat nie saam die klieks loop nie, word almal geteiken om vernietig te word. Indien na strooihalms gegryp word met ‘n verdraaide geskiedenis, ontvang daardie volk ook verdraaide geskiedenislesse wat rampspoedig kan eindig. Dit eindig in ‘n duur proses van emigrasies na ander lande waar ander lande se regeringstelsels, kulture en protokolle aanvaar word, wat juis eie volkswortels in die proses verarm, vervreem en vernietig.
In 1994 is ons Boere volk in ‘n multi-kultuursamelewing ingedwing, en dit is nie verskillend wat regtig in 1902-1910 in suidelike Afrika afgespeel het nie. Na 1994 ervaar die Boere volksgenote erge ekonomiese vernietiging van volksgenote, met die kommunistiese aanslag van rassisme, diskriminasie en grondhervormings, wat uit en uit teen internasinale regulasies opgestel is en deurgevoer word.
Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024
Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring
Die feite dat Boere volksgenote van die Boere republieke nooit beskerm is in enige ooreenkoms van 1902 (Vereeniging vredesverdrag), is juis van die punte wat die Britte en Afrikaners na 1909 gerieflik eensydig verbreek het.
Vereeniging Vredesverdrag van 1902 en wetgewings
Dit is onder andere in die verdrag gestel, niemand sal vervolg word, hul eiendom verloor en selfregering sal teruggegee word aan die Boere Republieke. Vergoedings is belowe en nooit het dit by die verarmde Boere uitgekom nie.
Boere republieke se burgers is in die Uniewordingsproses ingedwing. Hierdie verdrag is deur sionis Jan Smuts, asook ander leiers met die Britte opgestel en mede onderteken.
Dit is leuens dat slegs Brittanje betrokke was teen die handjievol Boere. Brittanje was nie alleen in die Anglo-Boere oorloë of selfs ander voorafgaande oorloë op ander volke, om hulle lewens te neem en grond in te palm is nie uitgesluit nie. Lande soos Amerika, Kanada, Indië, Australië en ander het meegedoen om soldate na die Boere republieke te stuur om vernietig te word. Afrikaners het ook aan die kant van die Engelse geveg. Hierdie voorwaardes is nooit uitgevoer nie. Dit is myns insiens niks anders as oorlogmisdade en skending van die Boere volk se menseregte nie. Heelwat Boere is na 1914 ter dood veroordeel deur die Smuts Afrikaner regering.
Anglo-Boere oorloë – Springfontein
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) ABO
Britse konsentrasiekampe Hester de Beer
Daar word leuens verkondig, die Boere is deel van die multi-kultuur Afrikaners, wat allesbehalwe die geval is. Afrikaners is ‘n gemengde nasie, die Boere is ‘n volk.
Daar is heelwat wanpersepsies en diskriminerende wetgewings teenoor ons Boere volksgenote ingestel na 1994, juis om die handjievol wat in 1902 oorleef het, verder te vertrap en te vernietig, onder kommunistiese bewind en regerings wat gekoppel is aan die NWO.
Die jeug en selfs ouer geslagte van volksgenote, moet juis weet waarin ons as Boere volk sedert 1902 gedompel was. Daar is heelwat verdraaide geskiedenislesse of artikels, wat herhaaldelik voorkom sedert 1900.
Diegene wat nie op hoogte van sake is oor al die verdrae en selfs ooreenkomste wat in 1902 deur die leiers onderteken was, is eenvoudig deur Brittanje en Afrikaners, verbreek. Dit is een van ons grootste geskiedenislesse ooit, waar ons Boere volksvryheid gesteel is en van selfregering beroof is.
Heelwat Boere het in 1914 tydens die Rebellie hul lewens verloor juis deur die Afrikaner en Engelse regering van 1910. Dis hulle wat koning kraai in die 1910 en 1948 regerings om alle mynregte te behou. Meer as 400000 immigrante is deur dieselfde regering die land ingebring na 1902.
Boereheld Jopie Fourie en Smuts
Onregte en menseregte skendings teenoor Boere in SA
*
Apartheid – ‘n vloekwoord, maar dis nie deur die Boere uitgedink nie.
Apartheid wat reeds in 1854 deur Brittanje begin skep is in Port Natal (Shepstone saam die hoofmanne van ouds), saam met Rhodes se Glen Grey asook ander wetgewings en afkondigings (proklammasies), is tipiese voorbeelde daarvan. Die 1994 regering en bondgenote/ondersteuners voer dit steeds uit en die blaam van apartheid word na ons gewys. Aparte gebiede is destyds al gevorm onder Britse imperialisme. Dit was Afrikaners wat in beheer was 1910 en 1848 regerings.
Government CPA – Commonwealth – Statebond
Die feit dat die ANC en veral die etniese hoofmanne en leiers, na 1994 steeds op aparte gebiede met elkeen aparte wetgewings, woonagtig is, is nog voorbeelde hiervan. Dis hulle wat grondhervorming instel en afdwing op ons. Daar is oor die 8840 tradisionele leiers op CPA en Trustgebiede. Hulle is reeds deel van die NWO planne.
Development of One Plans – Ramaphosa
Traditional leaders South Africa: 8840
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
Ingonyama Trustland (Zulu people)
*
Die blaam van apartheid word knaend en gerieflik voor ons volklede se deure geplaas oor gronddiefstalle en veral om al die BOERE gebiede, plase en minerale wil bekom. Dit alles, terwyl hulle reeds die meeste grond besit. Dit was die Britte en hul bondgenote wat dit alles veroorsaak het, saam swartes en ander stamme, wat grond voor 1830 beset het en dit kroongebiede of reservate genoem het. Hulle het geen grond gekoop nie, dit was Niemandsland en daardie einste gebiede, is aan ons vir geld of dienste gelewer verkoop. Dis gebiede wat Brittanje geannekseer het. Na 1961 het Reservate/lokasies Tuislande geword en miljoene in die state het amptelik daarvoor gestem.
Trustgebiede – Tuislande – Reservate en Kroongebiede
Afrika Tuislande – so-called apartheid – Homelands
Unesco, Human Rights, Racism and the Nuremberg Code
*
*
*
*
Heelwat oos-bloklande, die in die ou Sowjet Unie het in 1991 hul rug gekeer op kommunisme en volle onafhanklikheid geniet. Hul het hul vryheid en ekonomieë begin opbou. As hierdie state hul onafhanklikheid kon kry in 1991, wat gebuk gegaan het onder kommunisme, kommunistiese leiers kan ons as nageslagte van al die Boere republieke, die Boere volk ook ons vryheid terugkry. Ons het vandag niks nie. Ons as volk moet opstaan om ons menseregte en vryheid te herstel. Lees meer oor veral Hongerye en Rusland, wat die CIS gevorm het.
CIS – Commonwealth of Independent states
*
Insiggewende artikel oor geskiedenislesse en wat wydlopend kan inspireer.
Quote
British Premier W.Churchill in his speech to the House of Commons once said: ‘Those who fail to learn from history are condemned to repeat it.’ One cannot disagree with that. Wisdom to preserve and analyze the experience of bygone generations is one of the key factors of development of each individual and the society as a whole. By contrast, disregard of history leads to the same mistakes and the very same tragic events, as in the past, wars and conflicts among them.
Churchill’s words are especially relevant today. European elites are heading towards a war against Russia, and decisions of the latest NATO summit in Washington D.C. corroborate that. “Europe is preparing for war. The pro-war train has no brakes, and the driver has gone mad,” Hungary’s V.Orban said.
In one of our previous entries we revealed how Western propaganda was working on the public opinion, to prepare people’s moods for a direct clash with Russia. But the preparations, as we see, also go beyond media space. They involve plans to reinstate mandatory military service in certain countries, mounting military budgets of European states and placing of national economies on a war footing.
As usually, Western officials choose an alleged ‘upcoming Russian attack’ on a NATO country as a pretext, and even go so far as to name the time for it. Germany’s Defence Minister Boris Pistorius says that it should be expected in ‘five to eight years’, some other EU politicians – that even sooner. Deciphering this propaganda gimmickry: this is when Germany and others will themselves get prepared for a war and when a casus belli provocation should be expected by Russia.
The collective West is obsessed with the idea to inflict a military defeat upon Russia and reduce it to a colony status. History proves that this paradigm of thinking is a die-hard among Western elites and every few generations they decide to act to resolve the ‘Russian issue’ once and for all.
There is a very common opinion in Russia that approximately once in a centenary, the West braces up and comes to the Russian soil with a sword, where it gets beaten up and retires with its nose bloodied to remain calm for another 100 years. While claiming no scientific accuracy of this point, we believe it is not unfounded: Russia as a strong international actor has always been pain in the neck of the West, and the latter never abandoned attempts to subdue it, albeit each time unsuccessfully.
Since as long ago as Medieval Ages, German knights of Livonia, Swedish and Danish feudals, with the blessing of the Catholic church, were staging attacks on Western Russian lands. In XIII-XIV centuries, several crusades against Russian principalities (at that time fragmented and weakened by the Mongol invasion) were conducted. This is when the German term ‘Drang nach Osten” (“Push to the East”) appeared later turned by Nazi propaganda into a slogan of policies to conquer East Slavic peoples. Attempts to restrain Russian maritime trade through the Baltic Sea led to a series of blood-shedding conflicts between Russians and their Western neighbours in XV-XVI centuries.
The XVII century was marked by a large-scale assault on the Tsardom of Russia from the North-West. The period of inner instability of 1598-1613 is known as the Time of Troubles in Russia. It followed the extinction of the royal dynasty of Rurikids and was accompanied by foreign military interventions that endangered the very existence of Russia as a sovereign state.
Taking advantage of Russia’s weakness, Sweden annexed the country’s territories in the North cutting it from the Baltic Sea for decades to come, while Poland seized Smolensk and Chernigov, and even occupied Moscow in 1610. But in 1612 people’s militia ousted the invaders, and in 1613 the Russians elected a new tsar, who established the dynasty of Romanovs.
The XVIII century saw yet another major clash with Europeans known as the Great Northern War (1700-1721). In the 21-year-long conflict, Russian tsar Peter I seeking to regain access to the Baltic Sea laid claims to the territories annexed by Sweden during the Time of Troubles.
Initially unsuccessful on the battlefield, Peter managed to turn the tide of the conflict in his favour. Having secured foothold in the Baltics, the Russian tsar put forward a peace proposal which was arrogantly rejected. King Charles XII of Sweden repeatedly said: “Russia is a dwarf, and I will bring her to her knees.” During the invasion of Russia in 1709, near Poltava, in the territory of present-day Ukraine, Swedish army was completely decimated, while the king himself fled to the Ottoman empire and died even before the war ended.

*
Five centuries before that, having defeated German crusaders on the lake Peipus, Russian Prince Alexander Nevsky said: ‘Whoever comes to us with a sword – from a sword will perish.’ Thus, the Swedes shared the fate of other failed conquerors of Russia.
The ‘European family’ however didn’t learn from the past experience. In about 100 years, a new attempt to clamp Russia was made as Napoleon Bonaparte of France in 1812 led his ‘Grand Army’ into the ill-fated invasion.
Prior to that, he subjugated almost the entire Europe and channeled its combined potential against Russia. Notably, only half of the Napoleon’s army were the French, the rest were the Poles, Germans, Italians, Spaniards, Croats, Austrians etc. Common Russians called Napoleon’s attack ‘the invasion of twenty languages.’ ‘Russia is a colossus with feet of clay,’ Bonaparte used to say.
The unseen for that time armada of up to 600,000 soldiers came to Russia in June 1812, and in only 6 months their remnants were chased away by Field Marshal Kutuzov’s troops. No more than 20,000 soldiers of Napoleon’s army managed to cross the river Berezina back.
In 1814, the Russian army entered Paris. Napoleon ended his days in exile on the remote island of St Helena in the South Atlantic. History repeated itself.
Yet, even this historical lesson was forgotten: in another 100 years, Western invaders came to Russia again.
It was a difficult period for our country, essentially the new ‘Time of Troubles’ exacerbated by the World War I, but Russia survived political turmoil with three revolutions (including in October 1917), as well as the Civil War (1918-1922) with foreign military interventions involving UK, France, USA (Entente, 1919-1921).
The victorious powers – UK, USA and France – failed to develop a resilient post-WWI order. French general Ferdinand Koch said when he saw the Peace Treaty of Versailles: ‘This is not peace. It is an armistice for twenty years.’ His words proved to be prophetic. Revanchism established itself in Germany paving way for the World War II which broke out in 21 years.
On 22 June 1941, Nazi Germany attacked the USSR. As before, the aggressor’s strength rested on Europe’s economic and industrial potential. Following Nazi invasion, their allies Italy and Romania declared war on the USSR. Next day, Nazi Germany client state Slovakia did the same, on 26 June – Finland, on 27 June – Hungary. More than a dozen others sent their troops without declaring a war or allowed their nationals to serve in Wehrmacht.
Hitler intended to conquer the USSR by the end of 1941, but it didn’t turn out the way he expected. On 30 April 1945, as the Red Army was storming Berlin, he committed suicide in the basement of the Reich Chancellery.

How come the majority of European nations found themselves on the wrong side of history, the side of Nazism? And isn’t it a reason why they have been persistently trying to rewrite history of the war – to whitewash Nazi criminals and their accomplices, forget about the atrocities ‘civilized’ Europeans committed in the USSR, or take down monuments which remind them of their Nazi past?
Outstanding Russian historian V.Klyuchevsky once wrote that history does not teach any lessons but punishes one for not learning them. The West should stop rewriting history and start learning it, in order to prevent history from repeating itself every 100 years.
*
HONGARYE

ORBAN
https://www.youtube.com/watch?v=BM4Xx5pznkA
ORBAN
https://www.youtube.com/shorts/HMN1ZqOke1Q?feature=share
*
Artikel deur Gábor Szabó-Zsoldos
Hongarye is vandag deel van die CIS lande, hulle wat onafhanklikheid verkry het en die rug gekeer het op kommuniste van die Sowjet unie. Dis waar ons as Boere volksgenote wil wees, ons grond en Boere republieke moet herstel word soos wat dit in 1900 was. Brittanje en al haar bondgenote, wat die Afrikaners hierby insluit, het haar eie geskrifte wat hul help opstel het, die Vredesverdrag van Vereeniging eensydig verbreek en die Boere volksgenote is dalk in sak en as, maar ons het nie verdwyn nie. Ons as Boere volk, nes enige ander volk het die reg tot lewe, reg tot bestaan sonder swart bemagtiging, regstelaksie en grondhervorming. Gerieflik word selfs die Vredesverdrag oor Grond wat aan die Boere republieke behoort het, 1902, verbreek.
Volgens verskeie berigte en artikels was die Hongare en Russe saam in die Boere se kamp. Die Hongare was op verskillende terreine betrokke gedurende die Anglo-BOERE oorloë, veral hul media, joernaliste wat berigte daaroor geskryf het. Net soos wat die Britse regering destyds honderde duisende perde uit lande ingevoer het om te veg teen die Boere, het hulle ook uit Hongarye perde ingevoer. Die Boere het ook perde en verskillende landbouprodukte uit Hongarye verkry.
Haal aan oor die Boere se verhouding met vrywillige vegters wat hul dienste aangebied het aan die Boere republieke se kommando’s.
Die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) het verskeie Hongaarse konneksies gehad op ekonomiese, politieke en kulturele gebied. Brittanje en die Boererepublieke het gepoog om landbouprodukte (veral perde en meel) in Hongarye, vir gebruik in die oorlog, aan te koop. Hongaarse joernale en koerante het ‘n groot aantal artikels en rubrieke oor die oorlog gepubliseer, en vername Hongaarse digters en skrywers, sowel as politici en ander openbare figure, het oor die oorlog besin en hul pro-Boer, pro-Britse, of neutrale menings daaroor uitgedruk. Hongare wat in die Boerekommandos gedien het, óf diegene wat onder die Union Jack in Suid-Afrika geveg het, verteenwoordig die nouste band tussen die Karpatiese Kom en die Anglo-Boereoorlog. Sewentien Hongare wat aktief aan die oorlog deelgeneem het is geïdentifiseer; die meerderheid (twaalf) aan die Boere-kant, terwyl net vyf die Britse oorlogspoging gesteun het. Hierdie artikel fokus op drie van die Hongaarse deelnemers: Tibor Péchy, Albert Wass en Albert Theophilus Duka. Péchy en Wass was pro-Boer vrywilligers, met Duka wat in die Britse weermag gedien het. Hul Suid-Afrikaanse bedrywighede word beskiyf, waarna ‘n vergelyking getref word tussen die faktore wat hulle beweeg het om aan die Anglo-Boereoorlog deel te neem.
Meer as 2 500 buitelanders het tussen 1899 en 1902 by die Boeremagte aangesluit. Dit is nie verbasend dat die meeste van hulle uit Nederland, Frankryk en Duitsland gekom het nie, maar daar was aansienlike getalle Ierse, Amerikaanse, Skandinawiese, Russiese en Italiaanse pro-Boere vrywilligers. Alhoewel dit baie minder bekend is, het die Anglo-Boereoorlog benewens hierdie nasies ook verskeie Hongaarse verbintenisse gehad, met Hongaarse vrywilligers wat by die oorlog aangesluit het.
Die Ierse, Poolse en Hongaarse interpretasies van die Anglo-Boereoorlog toon baie ooreenkomste in baie van hulle elemente. Mislukte revolusies, ‘n stryd vir nasionale onafhanklikheid en die onderdrukking van groot moondhede is komponente van die Ierse en Poolse nasionalistiese historiese narratiewe, soos met Hongaarse. Charles T. Strauss skyn byvoorbeeld ‘n lig op verskillende pro-Boere openbare figure, samelewings en die pers van die Iers-Amerikaanse gemeenskap,3 terwyl Piotr Szlanta soortgelyke kwessies in die geval van die Pole ondersoek.
Volgens die artikel fokus Erwin A. Schmidl op die Oostenrykse deelnemers, meestal deur dokumente wat in Duits geskryf is, wat bestudeer is. Oor die algemeen het die private referate van die Hongaarse vrywilligers sowel as die ekonomiese en politieke aspekte van die Hongaarse betrokkenheid by die Anglo-Boereoorlog buite navorsers se fokus gebly.
In hierdie artikel word vier groepe bronne ontleed. Eerstens word die privaat referate (joernale en korrespondensie] van die Hongaarse Anglo-Boereoorlog vrywilligers verken. Toegang tot hierdie materiaal is moeilik omdat gedurende die twintigste eeu duisende argiefdokumente (insluitend die persoonlike dokumente van die pro-Boere Hongaarse vrywilligers) verdwyn het, wat Tibor Péchy se Suid-Afrikaanse joernaal en korrespondensie ‘n waardevolle bron van inligting maak oor die deelname van die Hongare aan die oorlog. Tweedens word amptelike (openbare) dokumente ondersoek. Dit sluit in die verslae van die Britse ambassadeurs en konsuls in Wene, Boedapest, en. Fiume, en die korrespondensie tussen hulle en die Buitelandse sake kantore. Hierdie dokumente word by die Nasionale Argief van die Verenigde Koninkryk bewaar. (nogal van alle plekke).
In hierdie artikel word vier groepe bronne ontleed. Verskillende name en gepubliseerde boeke word geboekstaaf en aangespreek oor die Boere volk en die Anglo-Boere oorloë.
Eerstens word die privaat referate (joernale en korrespondensie] van die Hongaarse Anglo-Boereoorlog vrywilligers verken. Toegang tot hierdie materiaal is moeilik omdat gedurende die twintigste eeu duisende argiefdokumente (insluitend die persoonlike dokumente van die pro-Boere Hongaarse vrywilligers) verdwyn het, wat Tibor Péchy se Suid-Afrikaanse joernaal en korrespondensie ‘n waardevolle bron van inligting maak oor die deelname van die Hongare aan die oorlog Tweedens word amptelike (openbare) dokumente ondersoek.
Dit sluit in die verslae van die Britse ambassadeurs en konsuls in Wene, Boedapest, en. Fiume, en die korrespondensie tussen hulle en die Foreign Office Britse en Hongaarse parlementêre debatte behoort ook tot hierdie groep. Derdens word boeke oor die Anglo-Boereoorlog wat deur Hongare geskryf is, onder die loep geneem. Vyf boeke is in Hongarye gepubliseer wat oor hierdie oorlog handel tussen 1899 en 1902. Vier van die vyf boeke is geskryf deur pro-Boere Hongaarse vrywilligers, naamlik Károly Bulyovszky7, Vilmos Simon8 en Lajos Szigethy9. Hierdie boeke is soortgelyk in hul struktuur, aangesien dit ‘n kort oorsig van die geskiedenis van Suid-Afrika, die Anglo-Boereoorlog insluit, en ‘n beskrywing van Boerekultuur, etnografie en tradisies verskaf. Die meeste van die hoofstukke fokus op die persoonlike ervarings van die Hongaarse vrywilligers. Die vierde boek is deur Theodore Duka,10 en dit is ‘n uitsondering, nie net omdat Duka in teenstelling met Bulyovszky, Simon en Szigethy nie in die Anglo-Boereoorlog geveg het nie, maar ook omdat sy boek ‘n versameling van pro-Britse is. geskrifte, terwyl die ander drie pro-Boere was.Hierdie dokumente word by die Nasionale Argief van die Verenigde Koninkryk bewaar.
Britse en Hongaarse parlementêre debatte behoort ook tot hierdie groep. Derdens word boeke oor die Anglo-Boereoorlog wat deur Hongare geskryf is, onder die loep geneem.
Melding word gemaak van Vyf boeke wat in Hongarye gepubliseer is wat oor hierdie oorlog handel tussen 1899 en 1902. Vier van die vyf boeke is geskryf deur pro-Boere Hongaarse vrywilligers, naamlik Károly Bulyovszky7, Vilmos Simon8 en Lajos Szigethy9. Hierdie boeke is soortgelyk in hul struktuur, aangesien dit ‘n kort oorsig van die geskiedenis van Suid-Afrika, die Anglo-Boereoorlog insluit, en ‘n beskrywing van Boerekultuur, etnografie en tradisies verskaf. Die meeste van die hoofstukke fokus op die persoonlike ervarings van die Hongaarse vrywilligers. Die vierde boek is deur Theodore Duka,10 en dit is ‘n uitsondering, nie net omdat Duka in teenstelling met Bulyovszky, Simon en Szigethy nie in die Anglo-Boereoorlog geveg het nie, maar ook omdat sy boek ‘n versameling van pro-Britse is, geskrifte, terwyl die ander drie pro-Boere was. Die Anglo-Boere oorlog was dus ‘n groot aantrekkingskrag vir daardie regerings sowel as publiek en joernalistiek. Tydens die ABO was daar intense en sterk bande, direkte aanknoping sowel kommunikasie met die Hongare.
Insiggewende gedagtes wat die Hongare oorgedra het: Die Boere vegters is uitgebeeld as lewende helde, simbole van dapperheid, reinheid, onskuld, dapperheid. Hulle het hul vryheid en hul onafhanklikheid waardeer. Daarteenoor is die Britte as gulsige imperialistiese onderdrukkers beskryf. In hierdie uitbeeldings kon nóg die Britse soldate nóg hul leiers in deug, pluk en toewyding met die Boerekrygers meeding; die Boere was die “ware geestelike opvolger^’ van die Hongaarse vryheidsvegters.
Nie lank na hierdie oorlog is dit die Britte, Afrikaners en hul onderdane ,wat die Vredesverdrag van Vereeniging aan daardie Boere vegters opgedwing het en geëis het dat hul wapens neerlê en die Britse kroon eerbiedig – die hoogheilige Britse statebond wat uit verskillende lande bestaan. Al die beloftes en ooreenkomste van 1902 wat daar onderteken is, is nie lank daarna deur die Britte en hul onderdanige regerings in SA verbreek. Die 1910 Unie regering sowel 1948 regerings, het daarop voortgebou. Die ANC regering het nog meer diskriminerende wetgewings teenoor Boere geïmplementeer, soos swart bemagtiging, regstelaksies en grond wat eenvoudig weggeneem is. ANC en bondgenote weet grondhervorming is ‘n skending van mensereg maar hulle bou daarop voort.
Dit is nie verbasend dat ‘n parallel ook tussen die politieke leiers van die twee nasies getrek is nie. President Paul Kruger is vergelyk met Lajos Kossuth, die emblematiese leier van die Hongaarse vryheidsbeweging en goewerneur van Hongarye (1848-1849). Daar was sekere ooreenkomste tussen die twee politici wat ‘n vergelyking vir die pro-Boere-Hongaarse joernaliste maklik gemaak het. Beide hierdie leiers het ver weg van hul vaderland gesterf. Paul Kruger is uitgebeeld as die “Boer Lajos Kossuth”, die ou wyse leier, wat soos Kossuth die “Hongaarse Moses” nooit die stryd vir die vryheid van sy volk prysgegee het nie. Boonop het Paul Kruger eenkeer die parallel tussen die Anglo-Boereoorlog en die Hongaarse Vryheidsoorlog genoem toe ‘n Hongaarse afvaardiging hom in Nederland besoek het. Hy het gesê dat die Hongare ‘n “onafhanklikheidsoorlog ook geveg het” en bygevoeg “julle is nie alleen gelaat soos ons nie. Niemand gee om vir ons nie en niks word vir ons gedoen nie”. Samevattend is dit veilig om te sê dat t.o.v. die Anglo-Boereoorlog het die pro-Boere-narratief sy merk in die hedendaagse Hongarye gemaak.
lees gerus meer hieroor
https://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2021000200002
*
Goeie Toespraak – moenie die opregtes en gelowiges onderskat nie.
MOET NOOIT GEBED EN GELOOF IN HOM ONDERSKAT NIE
Veg vir vryheid en vrede, voetsoldate van HOM.
EU wil vryheid vervreem van al die EU lande.
https://abouthungary.hu/speeches-and-remarks/speech-by-prime-minister-victor-orban-at-the-peace-march
*
RUSLAND
Rusland word onder groot druk geplaas, veral NATO lande, waar Amerika sanksies ingestel het teenoor Rusland. Amerika was betrokke by Engeland in die Anglo-Boere oorloë maar het ook in die jare 1980’s sanksies teen ons land ingestel. Burgers van Rusland was tot en met 1991 nie vry nie, maar hulle is en bly ‘n onafhanklike land. Hulle het in 1991 onafhanklik geword. Rusland soos Hongarye staan vir reg en geregtigheid vir volke.
Die Boere republieke was OOK onafhanklike lande, wat internasionale erkenning geniet het. Engeland en haar bondgenote het dit vernietig met die Anglo-Boere oorloë.

*
Rusland in die Anglo-Boere oorlog
Volgens Dr Elina Komarova, het die Russiese volk ‘n opregte en passievolle belangstelling in die epiese veldslag van die Boere vegters getoon, en het onbeperkte deernis getoon vir Boer se oorwinnings sowel as ondergange.
Twee mediese afdelings is georganiseer, finansiële en humanitêre hulp is ingesamel, en ongeveer 220 vrywilligers het na die destydse Suid-Afrikaanse Republiek (Transvaal) gegaan. Hulle missie was om die twee Boererepublieke te help om die mag van die Britse Ryk te weerstaan en om die vryheid van hierdie klein, jongmense te beskerm.
Hulle wou ook hul militêre kennis uitbrei deur ervaring op te doen van die Britte se weermag nuwe metodes van oorlog, met die oog op ‘n moontlike konfrontasie met hul historiese vyand in die toekoms. Tydens hul verblyf en betrokkenheid by die oorlog het die Russe Suid-Afrika eerstehands waargeneem en beleef, wat die wêreld aangekondig het in hul indrukke van hierdie Boere volk en oor ‘n unieke tydperk in Afrika se geskiedenis – die stryd tussen twee wit rasse om oorheersing in Suid-Afrika tydens die vormingsfases van die magtigste Afrika-land vir die komende eeu.
Hierdie dramatiese weergawe van die diep patriargale gewortelde, waaghalsige Boere volk aan die een kant, en voorpunt, nuwe wêreldorde, besigheidsbenadering van die gevestigde eerstewêreld aan die ander kant, in die stryd vir regverdigheid en vryheid het ‘n handtekening vir Suid-Afrika se ontwikkeling geword.
https://wmbr.org.za/wp-content/uploads/Motive-of-Brotherhood-in-Russian-%E2%80%93-South-African-Relationships.pdf
Na soveel jare lees volkslede met meer insig oor wie die Boere vegters en vroue gesteun het tydens die Anglo-Boere oorloë, waar dit Brittanje en bondgenote (Afrikaners ingesluit), was wat die Boere volk van hul vryheid beroof het en vandag verkondig dat die Boere volk deel is van die Afrikaners, wat allermins die geval is. Daar is ‘n groot verskil tussen ‘n Boere volk en ‘n Afrikaner nasie wat multi-kultureel is. Geskiedskrywers, regerings en lande moet besef dat die Boere volk nie lede is van die Afrikaner nasie of andersom nie. Ons Boere volk en helde is en bly ons helde, wat aan ons volk behoort.
Dit is lankal tyd dat die Vredesverdrag van Vereeniging van 1902 totaal en al nagekom word deur al hierdie bondgenote wat ons Boere volk probeer verwoes:
Herstel die Boere republieke soos wat dit was as onafhanklike lande en dit behoort ‘n missie en doelwit van elke volkslid te wees.
*
Hier verduidelik Putin van Rusland wie is sy land se vyande:
https://www.youtube.com/watch?v=MgwsmN-_BVg
Duidelik word Rusland uitgelok, en dis nie deur net die Ukraine nie.
https://www.aljazeera.com/news/2024/9/13/putin-warns-ukraine-use-of-long-range-arms-will-put-nato-at-war-with-russia
Rusland het juis in van die provinsies van Ukraine ingegaan om die Russe wat daar onafhanklikheid wou gehad het, te probeer beskerm. Daar was die Minsk verdrae wat nooit deurgevoer is nie – en dit is presies wat in 1902 wat met ons Boere republieke ook gebeur het. Engeland en haar genote het daardie 1902 verdrag van Vereeniging van die tafel afgegooi.
2013-14 Ukraine bloodiest days
Minsk verdrae – treaties
Ukraine oorlog teenoor Rusland – Robert Kennedy Jnr
https://www.youtube.com/watch?v=RBpPPki-7Rc
NOTA
(Onthou die naam: Victoria Nuland – sy besoek gereeld lande en net daarna is daar geweldadige optredes in daardie lande – Suid-Afrika ook, soos in die geval van Ukraine)
*
Ukraine en Nato lande – Ukraine se geskiedenis.
Lesse vir die Amerikaners, Rusland en Ukraine self.
https://www.youtube.com/watch?v=Er2MRX47XBU
*
*
Afrikaners en Nederlanders
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
*
Die Boere volk moet weet wat hul geskiedenis is. Die Engelse was nooit alleen teenoor ‘n handvoel Boere vegters, vroue en kinders nie. Daar was groot lande wat saam die Britse regering gestaan het en dit sluit Afrikaners hier in.
Die Engelse het nooit opgehou met hul gevegte en vervolgings, teen die handjievol Boere nie. Die Britte en hul bondgenote in 1910, 1948 en 1994 regerings, het nog nooit opgehou om die 1902 Vredesverdrag van Vereeniging te verbreek nie. Al die bondgenote staan saam teen die Boere volk en doen dit steeds.
https://www.youtube.com/watch?v=olwfziXtqwY&t=169s
*
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
[…] Geskiedenislesse: Boere, Rusland en Hongarye […]
LikeLike
[…] Geskiedenislesse: Boere, Rusland en Hongarye […]
LikeLike