Konserwatiewe blanke bevolkings se deelname in Suid-Afrika

Hoekom moet ons pa staan vir al hierdie uitspattige hoë salarisse – hierdie elites in Parlement wat blanke liberales insluit, voel vir ons konserwatiewes niks en nog minder is daar enige wetgewing of beleidsdokumente of selfs in hul saamgevoegde grondwet wat ons menseregte beskerm nie? Daar word geen poging aangewend om regverdigheid te laat geld nie en nog minder word aandag aan ons as minderheidsvolk(e) gegee.

PARLEMENT

Related image

Nasionale Huis van Tradisionele Leiers (SA)

Related image

~

Wat is ons konserwatiewe blanke volkere se deelname in Suid-Afrika – behalwe om tot die staatskas by te dra – met swaarde oor ons koppe van swart bemagtiging en grond/bate onteiening?

 

Dus, hoekom moet ons nog deel wees van so ‘n sirkus. Dis belangrik dat ons boodskappe verder uitkring en dat die mandaat vir Selfbeskikking so groot as moontlik moet wees, want daarvolgens kan heelwat bepaal word.
~
Hier so ‘n kykie wat maandeliks ontvang word. Dit sluit nie die byvoordele in soos voertuie, blou ligte, veiligheidsnetwerke, en vele ander. Dit sluit nie reis en verblyf en ander uitgawes in as ander lande besoek word of besoekers hier ontvang word nie.

Die Salarisse van 400 lede in parlement, sowel ministers, hul adjunk-ministers, asook die etniese swart en khoi volke en hul hierargie, wat niks van ons is nie en dit opsigself is nie net kopkrap nie, word tans deur belastings betaal. Met Selfbeskikking, (volle soewereine gebied) gaan elke volk hul eie leiers moet onderhou, pa staan vir die paleise wat hulle self in stand moet hou en die vele vroue wat ook deur ons onderhou word.

~

People will not be able to tell you what are the differences between the functions of the current Traditional leaders and their various separate areas (Trustlands) and the Homelands (pre 1994) or Reserves backwards since 1854.

All people or most of us,  are under the impression there are no separate areas at all.

It is rather a shocking situation to  focus on realities in South Africa and that there are still segregation.   Focus also on the salaries of those top tradisional leaders and their chiefmans.
.

SKOKKEND DAT ONS HIERTOE BYDRAES LEWER EN TOG WORD ONS AS VOLK(E) MISKEN

Hoe het salarisse in die afgelope paar jaar gegroei …  Ramaphosa se gedeeltes is nog nie bygereken nie en sal binnekort geplaas word.

Related image

Inkomste en verdienste:

Related image

Grafieke spreek vanself

Image result for salaries of  ministers in south africa

~

Hoe het dit in 20+ jaar verander?  Ramaphosa  se gedeeltes is nie bygewerk nie.

Related image

~

LEES GERUS MEER HIEROOR:
Salarisse en uitspattige uitgawes van ministers en ander ampsbekleërs~TRADISIONELE LEIERS:  InkomstesImage result for salaries of  kings in south africa

~~~~~

Die volgende foto was in 2017 saam met Tradisionele leiers.
National House of Traditional Leaders at the Old Chambers in Parliament, 3 March 2017

Image result for PHOTO MONEY IN SOUTH AFRICA PARLIAMENT TRADITIONAL LEADERS

.

King Zwelithini and Prince Buthelezi, with Zuma

Image result for PHOTO MONEY IN SOUTH AFRICA PARLIAMENT TRADITIONAL LEADERS.

~

King Toni Mphephu Ramabulana at Dzanani in Nzhelele, Venda, Limpopo

Daar is nog ander tradisionele leiers wat nie geplaas is nie

>

Die regering en hul liberale agente het die Grondwet geskryf tydens kodesa en al hierdie dinge, tot korrupsie, die gate in die grondwet word weggesteek onder hul tafels wat oorloop van die beste, terwyl ons mense uitsterf van honger in plakkershuise en nedersettings.

Hoeveel gaan ons nog vat, behalwe die misdaadvlakke wat teen ons woed?

Die vermetelheid van al wat leef en beef wat ons as diewe uitmaak en nie eers as burgers reken nie.   Politieke leiers sowel hul liberale vennote noem dit voordeel trek uit die sogenaamde apartheid van 1980 dat ons wel ons eiendomme wettig bekom het.

Hoeveel van die 400 lede in parlement sal vir EEN maand in ‘n nedersetting of plakkerskamp plekke ruil met armes wie se werke hul weggeneem het met swart bemagtiging.   Hulle sal nie, want hulle sal nie EEN dag daar kan oornag sonder hul veiligheidswagte nie omdat hulle te bang is vir die donkerte.

Hoekom beskik hierdie hooggeplaastes oor soveel veiligheidswagte?   WIE vrees hulle so?

Die punt is – dit geld vir almal – sou daar geen swart bemagtiging gewees het, geweld, misdaad en korrupsie nie, kon daar al 3 nuwe lande opgebou gewees het met al die korrupte geld.   Dit sluit ook die regsbank in.

~
As of 2010, South Africa recognises “only” seven royal families, following a recommendation by the traditional leadership commission. These include the Zulu royal family, spearheaded by King Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu at their Ingonyama Trust (previously called Zululand Homeland)
Traditional leaders in South Africa.

~

Ons sal baie beter af wees in ons eie onafhanklike gebiede, waartoe ons ‘n internasionale reg het.  Hoekom hou ons uit, vir wie? ons  leef van krummels, sukkel om werksgeleentheide te kry?  Ons is dit aan onsself verskuldig om as volk verder te ontwikkel.

Stem vir ‘n VOLKSPARTY –  Stem Front Nasionaal, sodat ons ‘n mandaat kan kry om Selfbeskikking verder te voer.  Daarsonder kan ons as volk niks doen nie.

5 gedagtes oor “Konserwatiewe blanke bevolkings se deelname in Suid-Afrika”

  1. […] ANC regeringsplase Eiendom in Suid-Afrika – Onteiening Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal Konserwatiewe blanke bevolkings se deelname in Suid-Afrika Die 7.6 miljoen swart titelakte houers Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika Tuislande en […]

    Like

  2. […] Alhoewel ons nie ekonomies mag deelneem aan enige werksgeleenthede nie, ons kinders wword verbied en moet oorsee ander weivelde soek, tog dra van ons besighede heelwat by tot die staatskas wat weer manna uitdeel aan almal – as dit nie tradisionele leiers is nie, is dit toelaes of immigrante – hoeveel moet ons betaal maar ons mag nie deel wees en daar word teen ons blankes gediskrimineer. How do those black leaders live in South Africa – look at their salaries – and they are not the only ones – parliament are 400 members and each traditional leader do have their own people, places, vehicles, etc. Konserwatiewe blanke bevolkings se deelname in Suid-Afrika1 […]

    Like

  3. […] Hoekom moet ons pa staan vir al hierdie uitspattige hoë salarisse – hierdie elites in Parlement wat blanke liberales insluit, voel vir ons konserwatiewes niks en nog minder is daar enige wetgewing of beleidsdokumente of selfs in hul saamgevoegde grondwet wat ons menseregte beskerm nie? Daar word geen poging aangewend om regverdigheid te laat geld nie en nog minder word aandag aan ons as minderheidsvolk(e) gegee. Konserwatiewe blanke bevolkings se deelname in Suid-Afrika […]

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s