Woudinwoners – Afrika olifant

* Olifante dwing oral respek af en is beslis nie 'n mens se speelmaat nie. Hulle is verskriklik oulike goed om van ver af te besigtig.  Hulle is nie net uiters slim geskape nie, maar intelligente en kragtige diere. Olifante het 'n uitstekende geheue en die vermoë om dinge lank te memoriseer - hulle vergeet… Continue reading Woudinwoners – Afrika olifant