BOLT: Many in South African and in the Left are mourning the death of Winnie Madikizela-Mandela. And some of those mourners are frightening. The Bolt Report is live now on Sky News Australia. Look at the video material *** https://www.facebook.com/theboltreport/ *** Andrew Bolt gee vir ons die ware Winnie Mandela op video deur:Andrew Bolt… Continue reading Andrew Bolt: Winnie Mandela was a killer, not a hero
Kategorie: Cyril Ramaphosa
Cyril Ramaphosa “Empire” (1)
* RYKDOM val nie uit die lug uit nie - netso is Rome ook nie in een dag gebou nie. SA het baie gehad, maar waar is ons vandag? Om ryk te word uit jou eie hande en besigheidsvernuf is beter versadiging van jou innerlike as om ryk te word uit skenkings, donasies… Continue reading Cyril Ramaphosa “Empire” (1)
Cyril Ramaphosa: Parliament (14.03.2018)
Daar is 'n besliste oplossing vir ons probleem in Suid-Afrika. Die konserwatiewe Afrikaner en Boer groepe, wat in 1994 ten gunste van Selfbeskikking gestem het was destyds 37.5% - dat daar verdere ondersoeke rakende gebiede vir ons gedoen word. Dit was gedoen en aanbevelings deur die destydse Volkstaatraad dat daar 'n provinsie verkry word met… Continue reading Cyril Ramaphosa: Parliament (14.03.2018)
Cyril Ramaphosa – Land reform (DA)
Debat in Parlement op 14 Maart 2014 - vrae was gevra deur die leier van die DA (Maimane) oor Grondhervorming, geen vergoeding vir eiendom en bates en die verandering van die Grondwet van Suid-Afrika. Taking of land / businesses without compensation and to change the Constitution. Ramaphosa - Maimane
Cyril Ramaphosa – EFF – Zuma
Tydens 'n debat in parlement op 14 Maart 2018 is vraetyd en geleenthede gegee om te antwoord rakende die vorige president Zuma, regsaspekte en onvoltooide sake. Die EFF was nie tevrede met die antwoord wat verskaf is nie. Ramaphosa/Malema: Zuma
Cyril Ramaphosa – Shanduka
Shanduka groep het as'n swart bemagtigingsmaatskappy in 2001 begin en het sedertdien verskeie beleggingsgroepe, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in meeste Afrika lande of aangrensend aan die kontinent. Swart bemagtiging bemagtig elites. Bloomberg berig dat die Shanduka Group Pty Ltd 'n hoofbeleggings maatskappy is wat op alle vlakke spesialiseer en fokus in beleggings… Continue reading Cyril Ramaphosa – Shanduka
Cyril Ramaphosa inhuldiging 15/2/2018
Cyril Ramaphosa is op 15 Februarie 2018 ingehuldig as President van Suid-Afrika. Verrigtinge is beskikbaar (waarvan skakels aangetoon word) Cyril Ramaphosa is elected as the new president of South Africa in a sitting of the National Assembly, a day after former President Jacob Zuma announced his resignation. Aanwysing as President van SA Aanvaarding as President… Continue reading Cyril Ramaphosa inhuldiging 15/2/2018
Cyril Ramaphosa podium
Cyril Ramaphosa is nou nommer een in Suid-Afrika sedert 15 Febuarie 2018. Duidelik het sy bydraes baie bygedra tot die skep van rassistiese en diskriminerende wetgewing teenoor blanke burgers in Suid-Afrika. Hy is alombekend in Suid-Afrika en bekende gesig in die nuus. Hy is 'n bekende in sy familie en vriendekring. Hy is alombekend in die… Continue reading Cyril Ramaphosa podium
No Land Reform: Mineral rights to China
Me Dlamini-Zuma het 'n geruime tyd gelede beskuldigings rondgeslinger dat blankes hul grond gesteel het. Indien die persone wat so sterk voel oor diefstal moet hulle maar 'n diefstalsaak gaan open by die Suid-Afrikaanse polisiediens, en dan kan dit ook sommer verder gaan tot by die Internasionale hof. Die feite bly staan dat selfs die… Continue reading No Land Reform: Mineral rights to China




