Pure plaas – Plaashekke en Windpompe

* Plaashekke en windpompe verskil van plek tot plek, plaas tot plaas en huis tot huis.  Beide was vertroulinge vir jonk en oud in die ou dae.  Kinders was altyd in hul noppies om die hekke oop en toe te maak.   Daarteenoor, was windpompe die Boer se lewensaar en handlanger en kon water diep uit… Continue reading Pure plaas – Plaashekke en Windpompe

Afrika se skeure AFAR … Amerika

* Bo en Middel Afrika het heelwat vulkane wat gedurig uitbars  en die warmte van die boeg van Afrika ontbloot in malende kolke van vuurwarm lawastrome wat uitvloei en dorpe vernietig.   Niemand weet hoe vinnig kan so iets totaal sal inplof en die nuwe oseaan sal bruis, lande oorspoel en heelwat nuwe eilande tot gevolg… Continue reading Afrika se skeure AFAR … Amerika

Grense SA, Botswana, Zimbabwe, Namibië, Mosambiek, Zambië

* Grensbakens, drade of mure,  wat eens was in die suidelike Afrika streek was, word selde of ooit onderhou.   Dit word eenvoudig deur misdadigers van aangrensende lande afgesteel en totaal afgebreek.   Suid-Afrika se grense is oop vir almal en is 'n totale klugstorie of sirkus vir elkeen wat wil binnekom.   Dienste, skole, hospitale en selfs… Continue reading Grense SA, Botswana, Zimbabwe, Namibië, Mosambiek, Zambië