* Hoekom word dit Voortrekkermonument genoem en dit opgehemel dat dit moontlik deel van die Boere volk is maar inderwaarheid niks van die Boere republieke of Boere volk is nie. Die afkorting, VM staan vir heelwat afkortings van organisasies ook. Besluit maar self. Die Voortrekkermonument is deel van die multi-kulturele en veelvolkige Afrikaner… Continue reading Voortrekker Monument Pretoria
Kategorie: Boere & Afrikaners
Zuma, bomme – moorde en plaasmoorde – ook voor 1994
Dieselfde het in buurlande gebeur - Zimbabwe (Rhodesië) - en dieselfde pad word geloop. Daar is liberale regerings wêreldwyd, ook buurlande, wat dieselfde terreurdade steun en selfs finansier - regdeur die globale spektrum. Maar o wee, as die Suid-Afrikaanse leiers gekonfronteer word, dan word dit alles ontken dat daar martelings en moorde plaasvind. En dan… Continue reading Zuma, bomme – moorde en plaasmoorde – ook voor 1994
Pule Mabe denies existence of ‘secret ANC office telling people to kill whites’
Mabe answered a series of questions focused specifically on the contention surrounding ‘white genocide’. Speaking to a journalist during an interview with a " French " television channel, African National Congress (ANC) spokesperson Pule Mabe quelled rumours of the existence of a secret office within the ANC that supposedly sanctions the killing of white… Continue reading Pule Mabe denies existence of ‘secret ANC office telling people to kill whites’
Attacks/Killings 1-15 May 2019
Aanvalle en Moorde gaan voort - en ons sit met 'n regering, wat niks omgee wie word aangeval en vermoor nie. Dink maar net daaraan. Wat gebeur as 'n eienaar van 'n huis, plot of plaas aangeval en vermoor word. Wat het dit voorafgegaan? Soos hoeveel het hierdie eienaar aan die huise (plot, plaas of… Continue reading Attacks/Killings 1-15 May 2019
Orania – interview – Afrika
Suid-Afrika bestaan uit verskeie minderheidsvolke - wit, swart en bruin. Asook met miljoene immigrante uit die noorde en wêreldwyd wat geen sensus op gedoen word nie - niemand weet die werklike getalle in Suid-Afrika nie - meestal is dit beraam (estimated). Hier is ook 'n paar miljoen blankes wat hul eie kultuur, tradisies, taal en… Continue reading Orania – interview – Afrika
Front Nasionaal – “Ghoema” – onttrekkings
BOIKOT DIE GHOEMA !!! - altans dit wil voorkom of daar steeds onttrekkings is - selfs borge wys hul staal teenoor Afrikaans. Moenie met AFRIKAANS mors nie en nog minder dink ons volks is julle voetvelle om rondgeskop te word. Sangers en kunstenaars is nog minder daar om mee gespeel te word, soos kat… Continue reading Front Nasionaal – “Ghoema” – onttrekkings
Beloved Country – Eugene
* The film takes us back to the early 1990’s in South Africa. It is a provocative look from within at Afrikaner extremists who, in 1991, clung to the belief that they were the chosen ‘super race’ of Africa. With the demise of white rule, many of these Boers lived in fear. Some had banded… Continue reading Beloved Country – Eugene
Sabotasie – brande – terroristiese dade
* Terrorisme en sabotasie is niks anders as deel van die rooi rewolusie nie. Enige persoon wat 'n ander eiendom met opset vernietig met brande, is niks anders as 'n terroris nie. Beweeg maar net op ons geskiedenis terug, dan word daar by die britse kolonies uitgekom voor daar 'n Suid-Afrika was. Veral tydens… Continue reading Sabotasie – brande – terroristiese dade
Selfbeskikking – Self-determination
* Om saam te staan - die Boere leiers, vegters en vroue / kinders van voor 1902 het saamgestaan in die oorlog teen Brittanje en al haar bondgenote sowel as Afrikaners wat saam die Britte geveg het. Op 16 Desember 1838 het die Boervolk saam gestaan – Ons, die Boervolk, sal dit weer doen. Jou… Continue reading Selfbeskikking – Self-determination
Boeremag – Boervin
Our main intent is to effect the release of the Boer Peoples political prisoners in South Africa by means of all legal routes to our disposal. Ons hoofdoel is om die vrylating van die Boervolk se politieke gevangenes te bewerkstellig op alle wettige wyses tot ons beskikking. *** Facebook https://www.facebook.com/BoerVinBoerevolksvryheidsinisiatief/ *** Time for AMNESTY… Continue reading Boeremag – Boervin
Boervin – Prisoners – Gevangenis
Dit kon jou eggenoot of seun gewees het wat hier staan. En dis nie emosionele afpersing nie. Wanneer ons voor oop grafte staan, langs 'n hospitaalbed of by sulke geleenthede, raak dit ons almal, want niemand weet wie is volgende nie. Hoe kom ons uit die situasie uit, indien ooit en wil ons uitbeweeg? Ons… Continue reading Boervin – Prisoners – Gevangenis
Donkerte omhul die “Boeremaglede”
Boervin is gestig om die sluier te lig oor die stand van sake. Om hierdie paar boere wat baie lank in die tronk sit en wag het, vir etlike jare sonder enige verhoor - by te staan en hul vryheid te verseker, ook op internasionale vlak. Hul hoofdoel is om die vrylating van die politieke… Continue reading Donkerte omhul die “Boeremaglede”
Boeremag verhoor – 23 Maart 2019
SOUTH AFRICA:: BOER POLITICAL PRISONERS A CASE FOR REVENGE ON & OPPRESSION OF THE BOER PEOPLE. [Definition. Boer - Afrikaaner. Farmer] BOERVIN FOR WORLD WIDE MEDIA RELEASE 23 March 2019 Boeremag family member claims their release in court Unlawful incarceration continues after 17 years South Africa – On 26 March 2019 there will be a… Continue reading Boeremag verhoor – 23 Maart 2019
National debt of SA 18 March 2019
Our national debt just went through the R3 trillion mark today. Each man,woman and child owes R55 276 000! Our interest we pay is now R170bn per annum. *** PLAASAANVALLE PLAASMOORDE https://twitter.com/KTHopkins/status/1107565857310420993 Headed to the Netherlands - raising a cry for the beautiful white farmers of South Africa. Cruelly bludgeoned, blow torched & murdered on… Continue reading National debt of SA 18 March 2019
Human Violations: Racism, discrimination, attacks and killings
We are a people in their own right, who have an international right to self-determination (independent territories). It is us, as a people who have to rise to obtain it, it will not descend on us and even less it will be given to us. The Volkstaat Council did a good job on research and… Continue reading Human Violations: Racism, discrimination, attacks and killings
“Pax Britannica”
HAVING been partly educated in the United States (which I never for a moment regret), and therefore brought up on Bull Run and Vicksburg rather than Ladysmith and Mafeking, I have to admit that I have never properly understood what the Boer War was all about; nor, indeed, wanted to find out as a… Continue reading “Pax Britannica”
Ramaphosa: Afrikanerbond
* Hy wat Ramaphosa is noem na sy oorname by Zuma, dat ook die ANC het na "vryheid" en selfbeskikking gesoek. En 'n werkende land is met die hulp van liberaal verligte Afrikaners aan hulle oorhandiig. Vandag is daar bykans niks oor wat werk nie. Infrastrukture is weg, hospitale funksioneer bykans glad nie, waar… Continue reading Ramaphosa: Afrikanerbond
Koffie bedryf en Boeretroos
Daar is niks so lekker as 'n koppie boeretroos (koffie) nie. Wie onthou nog die steenkoolstoof waarop daar egte BOEREtroos gemaak is en dit geur die hele huis en kombuis vir ure. Die reuk walms van koffie kleef aan 'n mens vir dekades. Ander lande verkies ook heelwat koffie, daarom is koffie hoog in… Continue reading Koffie bedryf en Boeretroos
Movies and Films / Flieks (SA)
* Lys van SA flieks wat gemaak is - 'n paar uit die ABO uit …, wat seker nie al is nie. Hierby is ook ‘n paar youtube video’s te sien. Ook ‘n paar dokumentêre films/inligting. Een dokumentêr oor Angola asook Rhodesië List of movies of SA: https://en.wikipedia.org/wiki/List_of_South_African_films Indien iemand skakels het van belangrike Anglo… Continue reading Movies and Films / Flieks (SA)
Afrikanerbond en Ramaphosa
Om dieselfde tafel - AFRIKANERBOND EN RAMAPHOSARamaphosa se lyftaal spreek vanself ... aangrypend is die res, wat ook deel was van die oorgawe van De Klerk. Samesprekings tussen die Broederbond soos hul hulself gedoop het na die Anglo boere oorlog, het na 1994 geheime sendings dig gehou. Die besoeke in Amerika was nie vir die… Continue reading Afrikanerbond en Ramaphosa


















