Tarshish – Tartessos – Atlantis – Spanje

* Hou Spanje moontlik die geheim van Atlantis in haar binnekring en gebiedswaters, as die stad wel bestaan en gesink of oorstroom is.   Niks is onmoontlik nie.    Die Sahara woestyn wat nie ver hiervandaan is nie, was ook nie altyd so 'n groot woestyn nie, maar groen.   Iets moes dit verander het.   Natuurrampe, aardbewings… Continue reading Tarshish – Tartessos – Atlantis – Spanje

Die Hansard

* Al ooit gewonder oor die oorsprong en konsep Hansard (woordelikse debatte in parlementte)?   Die hele stelsel is in London, Engeland gebore, onder die Westminster stelsel.   Suid-Afrika soos ander Britse statebondslande volg hierdie konsepte slaafs na. Hierdie foto is van een van 'n stel albums wat aan Eleazar Denning (1828-1904) gegee is. * Hansard, Thomas… Continue reading Die Hansard

Chankillo Peru

* Die Chankillo monumentale kompleks is geleë in die Peruaanse kuswoestyn by die Casma-Sechin-oase. Die argeologiese terrein bestaan uit 'n fort wat op 'n heuwel geleë is en dertien sonsterrewag- torings, sowel as woon- en versamelareas. Dit is sowat 2 300 jaar gelede vir beide praktiese en seremoniële doeleindes gebou.   'n Unieke sonkalender. * UNESCO… Continue reading Chankillo Peru

Hoggar gebergtes, Sahara Algerië

* Dit is Afrika, bo in die noorde van Afrika.   Die Hoggar gebergtes is 'n hooglandstreek met baie unieke bergpieke, en dit is geleë in die suidelike deel van die Demokratiese Volksrepubliek Algerië. Die berge, wat 'n oppervlakte van ongeveer 550 000 vk km (212 000 vk myl) dek, is ook deel van die buitensporige… Continue reading Hoggar gebergtes, Sahara Algerië

Tigris en Eufraat – Irak en ander

* n Lugfoto wys Sinbad-eiland en die Khaled-brug op die Shatt al-Arab-waterweg, wat op 7 Mei 2022 gevorm is by die samevloeiing van die Eufraat- en Tigris-riviere, in Irak se suidelike stad Basra.  Die Tigris- en Eufraat-rivierstelsel staar baie uitdagings in die gesig, soos die afname in waterkwaliteit en -hoeveelheid. Lae waterproduktiwiteit, klimaatsverandering en dambou… Continue reading Tigris en Eufraat – Irak en ander

Tigris en Eufraat riviere – damme

* Die Tigrisrivier is die tweede grootste rivier in Wes-Asië. Sy kom word deur vier lande gedeel: Iran, Irak, Sirië en Turkye. Benewens bydraes van neerslag wat in die Armeense Hooglande ontstaan, word die Tigris gevoed deur talle sytakke wat in die Zagrosberge in Iran, Irak en Turkye ontstaan het.  Waterkwaliteit in die kom word… Continue reading Tigris en Eufraat riviere – damme

Giza Piramide in Egipte

* Die Groot Piramide van Giza is een van die belangrikste antieke strukture ter wêreld - en die geheimsinnigste beelde wat eeue voortgedra word kan nie losgemaak word daarvan nie.   Volgens die heersende argeologiese teorieë en opinies, is daar absoluut geen bewyse om hierdie idee te bevestig nie -  is die drie piramides op die… Continue reading Giza Piramide in Egipte

Graniet

  * Daar word beweer dat graniet meer as 300 miljoen jaar gelede begin vorm het en is een van die oudste stollingsgesteente ter wêreld.   Graniet word geskep met die afkoeling van magma/gesmelte klip. Dit dring ander gesteentes binne wat omvorm word in granietrotse. Ten spyte daarvan dat die granietplate wat ons vandag ken, oor… Continue reading Graniet

Nylrivier – Nylmeter

* 'n Instrument, soos die nylmeter is ontwerp om die water invloei en uitlaat van riviere/damme te beheer.  Nylmeters is so vroeg as 5 000 jaar gelede gebruik om watervlakke te meet. Die nylmeter op Rhoda-eiland dateer terug na die jaar 861, toe dit gebou is waar 'n ouer nylmeter was, gebaseer op 'n ontwerp… Continue reading Nylrivier – Nylmeter

Hoë Aswan Dam in Egipte

1960-1970 - Die Nylrivier hou baie potensiaal in, veral landbouers.   Die rivier, wat noordwaarts vloei vir 4 160 myl vanaf Oos-Sentraal-Afrika na die Middellandse See, het antieke Egipte van vrugbare grond en water vir besproeiing voorsien, asook  om materiaal vir bouprojekte te vervoer. Sy lewensbelangrike waters het stede in staat gestel om te midde van… Continue reading Hoë Aswan Dam in Egipte

H F Verwoerddam (Gariep)

* Met die bou van Suid-Afrika se damme was daar voor 1994 voortdurende vooruitbeplanning gedoen vir veral groot besproeiingskemas vir die landbousektor, voedselvoorsiening van groot en klein boere sowel dorp en stadsontwikkeling in die dekades wat sou volg.  Suid-Afrika is nie 'n groot waterryke land nie en is vooruitbeplanning uiters noodsaaklik om die ekonomie tot… Continue reading H F Verwoerddam (Gariep)

Fireblade OR Tambo

  * Dis dalk ou nuus vir sommiges, maar dit bly nuus.  Die private 'Fireblade" lugvaart-sektor, wat deur die Oppenheimer-familie besit word, het gedurende 2018 hul eerste internasionale vlugte by die private Fireblade-terminaal te Johannesburg se OR Tambo Internasionale Lughawe uitgevoer.    Dit is op 27 Oktober deur die Pretoriase hooggeregshof goedgekeur.     Sal interessant… Continue reading Fireblade OR Tambo

Frontorganisasies in SA

* Een artikel in die Afrikaner van die HNP van 18 Maart 2022 vra 'n belangrike vraag onder die opskrif:  "Die regte aas om blankes mee te vang."    Veral die Boere volk.    Daaruit spruit 'n paar stukkies stof tot nadenke.       Is die Solidariteit Beweging en AfriForum nie moontlik hedendaagse frontorganisasies, Afrikaner… Continue reading Frontorganisasies in SA

Berg Washington-hotel in Bretton Woods

* Ontdek meer oor die Omni Berg Washington-oord,  Bretton Woods, terrein van die Bretton Woods-konferensie van 1944 waaruit die Internasionale Bank vir Heropbou en Ontwikkeling en die Wêreldbank gestig is.    Die idee vir so 'n manjifieke hotel het ontstaan by 'n spoorwegmagnaat en steenkoolmakelaar genaamd Joseph Stickney.  Duidelik was geld geen probleem vir die… Continue reading Berg Washington-hotel in Bretton Woods

Bretton Wood en Goud 1944

* In Julie 1944 het 44 lande ingestem tot ooreenkomste wat bereik is rakende die Internasionale Monetêre Fonds en onderteken.      Die internasionale monetêre stelsel is in Julie 1944 deur afgevaardigdes van vier-en-veertig nasies in Bretton Woods, New Hampshire, gesmee. Afgevaardigdes na die konferensie het ingestem om die Internasionale Monetêre Fonds te stig en… Continue reading Bretton Wood en Goud 1944

Troonbehoeftes en toilette

* Gedurende die jaar 1167 het die klooster in Christchurch 'n uitgebreide rioolstelsel wat lopende water, reëndreinering en afval skei, ontwerp.   Dit kan gesien word in rooi gemerk in die onderstaande tekening. * Daar is heelwat snaakse en interessante ontwerpe van 'buite toilette' , maar wat deel gevorm het in die huise, besighede of kastele. … Continue reading Troonbehoeftes en toilette

Drum Kasteel in Skotland

* Die Drum Kasteel is diep in die Skotse geskiedenis ingewortel.   In 1323 is die kasteel deur koning Robert the Bruce aan William de Irwyn toegeken. Die kasteel het binne die Irvine-familie gebly tot 1975, toe dit aan die Nasionale trust van Skotland oorhandig is. Irvine-memorabilia word in die Gesinskamer vertoon en die huis bevat… Continue reading Drum Kasteel in Skotland

Lugvaart projek: Vukani 2016

* Vraetyd in parlement 2016 oor die Vukani lugvaartprojek. (SABLO - SACAA) Die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid  is 'n Bylae 3A openbare entiteit ingevolge die Wet op Openbare Finansiële Bestuur . Dit is op 1 Oktober 1998 gestig na die inwerkingtreding van die nuwe Wetgewing op die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid (Wet 40 van 1998). * SABLO Die Suid-Afrikaanse… Continue reading Lugvaart projek: Vukani 2016

Hendrik Verwoerddam

*Die konstruksie van die Hendrik Verwoerddam (later na Gariep verander), het sowat 9 jaar geduur.  Miljoene vind baat by hierdie projekte en dit word steeds gedoen.   Daar het later van tyd heelwat ander projekte hieruit voortgespruit.  Water is deel van ons lewens so is voedsel en ander besighede.  Konstruksie van die dam het in 1965… Continue reading Hendrik Verwoerddam

Lamborghini

* Daar is 'n Boer wat nie 'n landbouer is nie, gebore in Italië, met heelwat ervaring wat hy in sy latere lewe  toegepas het.    Sy hande het uit iets, trekkers en parte,  alles vermag - vir niks verkeerd gestaan nie.   Die Lamborghini.      Sy familie is Boere in die wynbedryf.  Boerdery het… Continue reading Lamborghini