Suid-Afrikaanse presidentskap

*

Wat het die huidige president , Ramaphosa, gedoen sedert sy aanstelling om korrupsie en misdaad, veral moorde en verkragtings, sindikate wat oral werk, die infiltrasies op ons landsgrense en veel meer gedoen om Suid-Afrika ‘n beter en veiliger plek te maak?    Wat het Ramaphosa gedoen teen diskriminasie en rassisme teenoor die blanke Boere en konserwatiewe Afrikaners, tewete Swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening sonder vergoeding?   Die ANC verklaar dit nie as rassisme of diskriminasie nie, maar na 30 jaar is die land totaal verwoes juis as gevolg hiervan.   Ramaphosa is in beheer van die kommissie wat daaroor besluit.    Rassisme en diskriminasie is teen internasionale vereistes – anc het daardie verdrae onderteken.

Corruption, poverty & inequality: Ramaphosa's inauguration speech highlights

*

Niks kan fisies bewys word nie, want alles is tot op die grond afgebreek en selfs dan val dit gate in.   Dit geld vir al sy voorgangers ook, en hy is deur die parlement aangestel om teen blanke minderheid te diskrimineer sodat die land ondergaan.   Die aanstelling van President is ingevolge die 1996 grondwet aka 1955 anc-pac-sakp manifes.   Nou wie op aarde glo dit nie, gaan lees dit self op en vergelyk appels met appels.   Die meerderheid het grotendeels gestem vir die land se ondergang, wat na 30 jaar steeds onder in die put van vernietiging sit.

*

Verkiesing van die President

Die Nasionale Vergadering kies een van sy Lede om President te wees tydens die eerste sitting van die Nasionale Vergadering. Sodra hy as President verkies is, hou die President op om ‘n Parlementslid te wees en moet hy binne vyf dae in sy amp beëdig word.

Die hoof van die konstitusionele hof (hoofregter) sit die president se verkiesing voor of wys ‘n ander regter aan om dit te doen. As die presidensie leeg is, moet die hoofregter binne 30 dae ‘n datum vasstel waarop die pos gevul sal word.

Duur van die Presidensie

‘n Persoon mag vir nie meer as twee termyne as President dien nie. Aanstellings as waarnemende president word nie by hierdie tydperk ingesluit nie.

Verwydering van die Presidensue

Indien daar bevind word dat die President die Grondwet of die wet ernstig oortree het, of by ernstige wangedrag betrokke was of nie in staat is om sy/haar pligte uit te voer nie, kan die Nasionale Vergadering hom/haar uit die posisie van President verwyder. So ‘n resolusie sal met ‘n tweederdemeerderheid aanvaar moet word – dit wil sê twee derdes van al die parlementslede sal daartoe moet instem.

Aan die ander kant vereis ‘n mosie van wantroue in die President (dit wil sê ‘n voorstel dat hy/sy nie die land bevredigend regeer nie) slegs ‘n meerderheidstem (meer as 50% van alle Lede) deur die Nasionale Vergadering. Indien dit suksesvol was, sou die President, Adjunkpresident en die hele Kabinet, asook die Adjunkministers, moes bedank.

*

Election of the President

The National Assembly elects one of its Members to be President during the first sitting of the National Assembly. Once elected as President, the President ceases to be a Member of Parliament and must be sworn into office within five days.

The Head of the Constitutional Court (Chief Justice) presides over the President’s election or designates another judge to do so. If the Presidency is empty, then the Chief Justice must set a date within 30 days in which the position will be filled.

Duration of the Presidency

A person may serve as President for no more than two terms. Appointments as acting President are not included in this period.

Removal of the Presidency

If the President is found to have seriously violated the Constitution or the law, or has been engaged in serious misconduct or is unable to perform his/her duties, the National Assembly may remove him/her from the position of President. Such a resolution would have to be adopted with a two thirds majority – that is two thirds of all of the Members of Parliament would have to agree to this.

On the other hand, a motion of no confidence in the President (that is, a proposal that s/he is not governing the country satisfactorily) requires only a majority vote (over 50% of all Members) by the National Assembly. If this was successful, the President, Deputy President and the entire Cabinet, as well as the Deputy Ministers, would have to resign.

*

Bronne en ander inligting van belang

https://pmg.org.za/page/structure-of-government#:

Caretaker President Ramaphosa (SA)

Is sommige dan bo die WET en Grondwet verehewe?
SO HELP ME GOD –  Ramaphosa and Phala Phala money

Eskom –  korrupsie  – corruption

Korrupsie vergaderings –  Corruption – meetings

IS THIS REALLY THE TRUTH – ESKOM – read more: 
Lugbesoedeling in Suid-Afrika

Eskom – Ted Blom – Korrupsie

Eskom – Soweto – onwettige elektrisiteit

27 IPP agreements – Eskom – “new dawn”

Eskom – 27 IPP projects

Eskom : Ramaphosa – Motsepe – gas

Precious Elizabeth Makgosi Moloi-Motsepe

Eskom : Ramaphosa

Eskom capture

Eskom – Radebe – 27 contracts

Eskom>AREP>IPP – Ramaphosa>Motsepe>Radebe

27 IPP agreements – Eskom – “new dawn”

Eskom – 27 IPP projects

Eskom and B-BBEE/EE

Sabotage – ESKOM – Sabotasie

ConCourt send Zuma to Jail –  Zondo  – spider web

Capture of people –  Black Empowerment – Zondo

Zondo: Guptas, Zuma, Ramaphosa etc

Ramaphosa –  Corruption  –  Zondo

WNNR en Kragvoorsiening

Internasionale reg tot lewe

Dertig jaar se afbreek in SA

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Lewer kommentaar