Terrorism in SA – KZN and Gauteng

Die maak van bomme in glasbottels is ook onwettig, want dit is opsetlike saakbeskadiging.   Dan dink die terroriste hulle is heroes.  So word hul werksplekke, skole en infrastrukture geplunder dan afgebrand – die spul terroriste is nie lus vir werk of skoolgaan nie, of enige vooruitgang nie.  Dit gaan nie net oor Zuma nie.  Toe Zuma aan die stuur was, was daar miljoene wat optogte teen Zuma gehou het om hom tot ‘n val te bring, nou is dit weer Ramaphosa se beurt om van hom ontslae te raak nes hulle van Zuma ontslae geraak het.  Mense vergeet gou, tot die DA het blou gegaan in die strate om van Zuma ontslae te raak.   Supporters of former South African President Jacob Zuma block the freeway with burning tyres during a protest in Peacevale, South Africa, July 9, 2021. REUTERS/Rogan Ward/File Photo/File Photo


*

Nou is die spul stil oor alles en al hierdie rewolusie en afbrand word goedgekeur.   Want hoeveel word werklik gestop – Sasria en versekerings wat gaan uitbetaal – lekker vet inkomstes.   Kyk na die wat die rewolusie gebeur, niemand is arm of selfs maer gebou nie… sien die algehele prentjie wie dit beheer – duurste skoene, klere en selfs selfone.  Heelwat dra baadjies met kappies om nie erken te word nie .   Soros en hul kollegas wat alles finansier.   Vir ‘n moontlike staatsgreep?  (coup)

*

https://www.reuters.com/world/africa/looting-arson-before-hearing-safricas-former-leader-zuma-2021-07-12/

The corruption inquiry that Zuma has refused to cooperate with is examining allegations that he allowed three Indian-born businessmen, Atul, Ajay and Rajesh Gupta, to plunder state resources and peddle influence over government policy. He and the Gupta brothers, who fled after his ouster and are believed to be living in Dubai, deny wrongdoing.  Zuma also faces a corruption case relating to a $2 billion arms deal in 1999 when he was deputy president. He denies the charges in that case.
https://www.reuters.com/world/violence-spreads-south-africas-economic-hub-wake-zuma-jailing-2021-07-11/

*

TEENSTRYDIGHEDE

Swartes weerspreek hul eie denke en optredes – dink mense is stupid.  Hierdie is deel van die bendes wat uit is om te plunder en af te brand.   Deel van die ekonomiese rewolusie om besighede in puin te laat opgaan – niemand moet werk of skoolgaan nie.     Hulle soek geleenthede om te steel, daarom al die plundertogte dan brand hulle alle spore en bewyse af dat hulle daar was – so maklik of hoe?  En op ‘n afstand beskou die polisie die manne wat sing, juig en dans agter hul leiers aan.  Onder Ramaphosa se leierskap gaan korrupsie steeds voort, selfs die fondse vir die virus word weggesteel.   Dieselfde gebeur met besighede en maatskappy wat  swart bemagtigers is  wat ook gesteel word nie.   Alle staatsentiteite is al so geplunder en beroof.

Sodra leiers kwansuis vervolg word, later siek speel en op gholf bane rondkuier, word daar winkels geplunder en afgebrand.   Teenstrydighede soos dat Zuma moet gaan nou is dit Ramaphosa wat moet gaan.   Net alles om die kommunistiese rewolusie lewendig te hou.

Anc ondersteuners vergeet gou.

WHO ASKED ZUMA TO GO BECAUSE OF CORRUPTION?   NOW HE IS IN JAIL AND?

Anti-President Jacob Zuma marchers arriving at the Union Buildings. Picture: Kgothatso Mogale/EWN.

2017

South Africans who took part in a march to the Union Buildings say they hope the mass demonstration has sent a strong message to President Jacob Zuma that his days in office are numbered.   Thousands of people including civil society groups, political parties and religious leaders marched from Church Square in the capital to the seat of government

https://ewn.co.za/2017/04/08/south-africans-strengthen-calls-for-president-zuma-to-step-down

Jacob Zuma: Deadline looms for South African police to arrest former  president - BBC News

https://ewn.co.za/2016/11/24/save-sa-zuma-must-step-down-sooner-rather-than-later

DA supporters joined the #DAMarch as they marched to Mary Fitzgerald square in Johannesburg against the leadership of President Jacob Zuma on 7 April 2017. Picture: Reinart Toerien/EWN

https://ewn.co.za/2017/04/09/calls-for-zuma-to-step-down-far-from-over-opposition-parties-garner-support

*

BOK HARAM – MARCH 2021

The name Boko Haram strikes fear among businesspeople and foreign shop owners in Mamelodi township, east of Pretoria, where the vigilante group has wreaked havoc for more than two years. 

The group has been collecting money, including protection fees of R300 and upwards, depending on the size of the shop, from foreign nationals who own tuck shops across the township since 2018.

https://www.timeslive.co.za/news/south-africa/2021-03-08-extortion-horror-for-mamelodi-business-owners/

*

THIS WAS IN JANUARY 2021 IN DURBAN


Foreigners trading in the Durban CBD have been left traumatised after their shops were looted and set alight.

https://www.timeslive.co.za/news/south-africa/2021-01-27-durban-shop-owners-traumatised-after-their-shops-looted-set-alight-what-we-know-so-far/

*

Terrorism – Terrorisme KZN Gauteng 11 July 2021

12 JULY 2021

Brookside mall Pietermaritzburg and Police station

Vosloorus

Checkers

*

Durban

*

Police are on Monday investigating the deaths of two people – one in Alexandra and the other in Jeppestown, while trying to contain pockets of violence, which started on 9 July 2021.   Officers have found the body of a man in Jeppestown.   In parts of Gauteng, shops were looted, properties set alight as the escalated violence saw paramedics fleeing for their safety.   Shops were vandalised and attacked. The whole thing happened during the night where emergency services had to pull back physically.

https://ewn.co.za/2021/07/12/second-person-killed-as-violent-protests-continue-in-gauteng

*

Is this looting and terrorism part of a coup in South Africa?

*

SAPS in Gauteng and KwaZulu-Natal, working closely with their respective local Metro Police Departments, have heightened visibility and remain on high alert in response to incidents of opportunistic criminality and violent protests in the two provinces over the weekend.    The Gauteng Police working closely with the JMPD [Johannesburg Metro Police Department] responded swiftly to sporadic incidents of looting of businesses and barricading of roads in Jeppe and Alexandra, and arrested 25 suspects.  Groups of people ran amok in central Johannesburg, Alexandra, Vosloorus and Ekurhuleni and other parts of the province

In response to the looting of businesses in Alexandra, “police arrested 18 suspects — 16 of them for public violence also linked to the shooting of a police officer who was rushed to hospital for urgent medical attention. Two other police officers sustained minor injuries. The other two suspects were arrested for possession of suspected stolen property and malicious damage to property.

“This group of about 800 people is reported to have attacked police, resulting in the shooting of police officers who have now received medical attention, with only one in hospital, in a stable condition.

Fiery Weekend: KZN unrest over Zuma’s jailing spreads to Gauteng

*

IS STAATSGREEP OP PAD, MAAR VOOR DIT KAN GEBEUR MOET ALLES EERS GEPLUNDER EN AFGEBRAND WORD –

Zuma en Ramaphosa is die herhaling van ANC rewolusie en geskiedenis.

Volg die patroon waarmee ons te doen het.

Tydens die Anglo-Boere oorlog (era van 1886-1910) is begin en wat in paar jare van erge oorloë ontaard het.

Die Britte het destyds,  nes vandag, meestal swartes gebruik om meestal die Boere se huise (ZAR en Vrystaat – meer as 30000) , plase en veral voedsel te plunder en af te brand.

Wat gebeur nou na 1994 is dit reeds aan die gang, en dit word met elke rewolusie net erger en erger.

Voor die Anglo-Boere oorloë, was daar Mfecane   (1810-1830)

Nie lank daarna, is alle gebiede van swartes en khoi san se grondgebiede afgeneem deur die koloniale Engelse bewind en van die gebiede is reservate (vir swartes) en kroongebiede (khoi san en griekwas) omskep, met slegs kommunale regte.  Vandag word dit deur die media, anc regering sowel as die wêreldregerings voorgehou dit was ons wat hierdie gebiede , APARTHEID begin het.   Nee, dit was die Britte, nie ons nie.  In 1854 is die Shepstone beleid in Port Natal afgekondig, want dit was reeds deur Rhodes in die Kaap kolonie in plek met Transkei en Ciskei, waar meestal Xhosa en ook die Xhosa oorloë gewoed het.

Alles gaan nie net oor Zuma nie, Zuma word as ‘n stertjie gebruik om die terreurdade aan te waai – om die vuur van terreur groter te maak – alles net beplande dade.  Met hom ‘weg’, het die spul terroriste nou mos rede om alle besighede in die land te sluit, plunder of af te brand.  Wie sê hy is ooit in die tronk, vir ons, veral die media word gewys hoe hy met begeleiding homself gaan oorhandig het in Estcourt.   Sien is glo dat hy in die luukse tronk is.  Dit was net die begin, en al die uitvoerings van plunder, terreur en afbrand rondom 12 Julie was lankal beplan.   Hoeveel polisie optredes is daar werklik?

Met winkelsentrums wat afgebrand word, word heelwat besighede direk en indirek geraak.  Die vervoer is 100% hiermee saam, daarom word trokke ook geteiken en sentrums.  Polisiestasies wat baie min bemanning het, word ook sommer of afgebrand of oorgeneem – klink dit soos ‘n “staatsgreep” wat nie uitgesluit is nie.   Veral met die eise van Zuma , wat net ‘n “wortel” is wat voorgehou word word die kop van Ramaphosa geëis.  Heelwat van die plunder en afbrand het al vir dae voor Zuma gevonnis is, begin.  Dink net, as daar geen nywerhede en besighede oor is om te bedryf nie, wie is volgende?   Die inwoners en burgers van SA, wie anders – dis die realiteit.

2 gedagtes oor “Terrorism in SA – KZN and Gauteng”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s