The chairperson of the DA Federal Council, Helen Zille has spoken again out on ‘“wokeness” in SA, claiming it is trying to banish “whiteness”. During a recent interview on Brain in a Vat, Zille said she believed the ideology was not a source of positive change in society. A little bit late for the DA or Zille – go back into Parliament history about B-BBEE and who supported that.
*
She claimed the fundamental architecture of “wokeness” was the same as apartheid. She spoke about the tragedy of Hendrik Verwoerd, the architect of apartheid, that was trying to banish blackness from SA and now wokeness is trying to banish whiteness from SA but the fundamental architecture of the ideology remains the same,” said Zille.
Zille further claimed there was a profound amount of cognitive dissonance involved in wanting to banish whiteness in SA. “That is also aligned to the hierarchy of victimhood and virtues. So to want to banish whiteness which, by is definition evil, is a good thing. To want to in any way even consider the notion of banishing blackness is banishing virtue, which is the epitome of evil. It’s this double standard and notion of valorising victimhood and giving victimhood virtue points on a hierarchy that explains it,” she said.
*
Many believe Woke ideology to be a source of positive change in society. Helen Zille thinks otherwise. Could Wokeness be dangerous?
https://www.youtube.com/watch?v=140RbFoP-7s
*
Plaaslike owerhede of munisipale verkiesings bly steeds onderhewig aan die Nasionale wetgewings van die land. Dit sluit die Wes-Kaap hierby in. Munisipale verkiesings stel nie wetgewing op nie, hulle het wel Verordeninge, maar ook dit is onderhewig aan Nasionale regering.
“I could never have imagined in a million years that the underlying philosophy of apartheid would suddenly become progressive and be paraded around by young people who would be appalled if they understood that what they were really doing was supporting the foundational philosophy of apartheid,” Zille says during a frank and provocative conversation.
https://www.biznews.com/thought-leaders/2021/05/03/helen-zille-cancel-culture
*
BLANKES – WHITES (AFRIKANERS – BOERE) – ONS BLY ‘N VOLK IN EIE REG
Feite oor Segregasie – sogenaamde Apartheid – en swartheid asook swart bemagtiging. Dis ‘n internasionale mensereg dat volke die reg het om oor hulself te regeer op alle gebiede.
Verwys na bogenoemde artikels en ‘n onlangse onderhoud met ‘Brain in a Vat’, het Zille, DA federale raadsvoorsitster, genoem dat sy glo dat dit wat tans heers in SA, die ideologie, nie ‘n bron van positiewe verandering in die samelewing is nie. Hoe lank sit sy al op groen stoele of in plaaslike owerhede? Sy beweer die fundamentele argitektuur van ‘wakkerheid’ is dieselfde as apartheid, wat snert is.
Sy gaan voort om na Hendrik Verwoerd, die argitek van apartheid, te verwys, wat swartheid uit Suid-Afrika probeer verban het en nou probeer wakkerheid die blankheid uit SA verban, maar die fundamentele argitektuur van die ideologie bly dieselfde, het Zille gesê.
Dis natuurlik alles leuens, Verwoerd is nie die argitek van Apartheid nie en nog minder het hy swartheid uit Suid-Afrika probeer verban. Swartes wou hul eie heil en onafhanklikheid gehad het, hulle het gestem daarvoor. Tuislande het nie oornag ontstaan nie, dit was eers Reservate genoem.
Trustgebiede – Tuislande – Reservate
Wyle Dr Verwoerd het met alle leiers geskakel en daar was amptelike verkiesings. Om etniese volke gelyke behandeling, elkeen hul eie onafhanklike staat, met die verkiesing van hul eie leiers, is beslis nie verbanning nie. Niemand het hul gedwing om daarvoor te stem nie. Aparte gebiede wat in 1961 bestaan het, was voor dit, sedert 1845, Reservate of Kroongebiede genoem, dit is ook in die Unie grondwet ingeskryf. Tuislande se burgers het eie leiers met amptelike verkiesings ingestem, dus, hoe kon dit verbanning van swartheid gewees het? Sommige tTuislande het selfs ‘n eie weermag en polisie gehad – klink dit na verban, want SA het die opleiding verskaf? Die ou Nasionale weermag ea was almal oop vir alle rasse, nie net vir blankes (Boere en Afrikaners) nie.
SEGREGASIE – APARTE GEBIEDE – BESTAAN NA 1994 VERSEKER 100%
Segregasie het reeds voor 1854 ontstaan, want ‘n dokument is in 1854 in London vrygestel, naamlik die Shepstone beleid. Onder die Britse Troon. Dis nie deur ons gekies nie, swartes en selfs ander rasse wat in Kroongebiede woonagtig is en was, het steeds hul eie leiers gekies.
Hulle doen dit almal sedert 1994 se Kodesa en Zille wat so lank in parlement sit op die groen stoele weet nie eers dat daar twee aparte Huise is vir Bruin/Khoi san en swart en dat daar 8840 tradisionele leiers is en verskillende wetgewings. Wie moet wakker word dat grondeise (geregistreerde CPAs) steeds aparte gebiede is, nes Trustgebiede, slegs vir sekere bevolkingsgroepe.
*
Ekonomiese ontmagtiging – swart bemagtiging
Die DA in hul Wes-kaap regering is onderworpe aan die swart bemagtiging. Sy en haar kollegas het ook swart bemagtiging gesteun in parlement, in lang debatte gedurende 2002-2003. Hansards is beskikbaar van al die vergaderings. Die feite is, sy en haar DA party het nog nooit pogings aangewend om Swart bemagtiging totaal en al te stop nie. Daar is nie regtig sprake van “verban” nie, maar eerder rassisme en diskriminasie om van blankes totaal en al ontslae te raak op alle vlakke van regering.
*
DA en Wes-Kaap, munisipale regerings (vlak 3 regering).
Dit beteken nie dat die DA kan maak soos hulle lus het in die Wes-Kaap of enige plaaslike owerhede waar “koalisies” gevorm word nie, elkeen is onderhewig aan die Grondwet en alle nasionale wetgewings van die land. Inderdaad stem elkeen wat stem dus vir die kommuniste wat ons Boere en Afrikaners (blankes) ekonomies ontmagtig.
Dis ook slegs Khoi san en Swart etniese volke wat CPA’s en Trustgebiede het. Ons en die Indiërbevolking het niks. En ons het geen seggenskap in die gebiede nie. Zoeloes het ook geen seggenskap oor ander se gebiede (visa versa).
Traditional leaders South Africa: 8840
Alle munisipaliteite en provinsies is onderworpe aan die Grondwet en Nasionale wetgewing, wat swart bemagtiging en onteiening insluit. Kyk ook na die video materiaal oor swart bemagtiging.
November 25 – Following the weekend’s policy conference in Cape Town, the Democratic Alliance says it will not support racial quotas. But it supports Employment Equity and triple BEE. The party has clarified its position on the matter, after making a U-turn on new employment equity legislation it had previously supported
*
Elke provinsie is onderhewig aan nasionale wetgewings, wat die DA hierby insluit.
(Wes-Kaap) – Provinsies en munisipaliteite is onderhewig aan Nasionale wetgewing, hetsy of daar nou koalisies bestaan tussen die EFF of DA of COPE of VF+, word alle bywette en ook ordonnansies, tenders, aanstelling van persone, onderhewig gemaak aan die Nasionale wetgewer. Munisipale bywette moet volgens ANC se nasionale wetgewing opgestel word.
LEES DIT – OP HUL WEBTUISTES IS BAIE MEER
DA en Wes-Kaap Wetgewing
*
[…] – Expropriation (2021)Article 25 of Constitution – Expropriation – Parliament-AfriforumBlankes – SA – WhitesCodesa Constitution – Kodesa GrondwetGrondwet beskerm niemandKodesa – “liberale en […]
LikeLike