Herstel Boere republieke Boere volk

*

Loop saam terug op die spoor van die ‘afrikaner akkoord’ van 1994.     Met die ondertekening van die Akkoord in 1994, is daar erkenning gegee aan die inhoud daarvan dat die Boere volk ‘n volwaardige volk is en ook ‘n reg tot onafhanklikheid het.   Daar was voorwaardes gebou rondom hierdie welbekende Akkoord van 1994, dat indien daar 33% steun daarvoor is, sal dit verder ondersoek word.  Daar is 37.5% steun vir die Akkoord gegee tydens die 1994 verkiesing.

selfbeskikking

*

Gedurende hierdie verkiesing, het 99% Boere volks lede aangewys hulle steun die Akkoord vir Selfbeskikking en Volkstaat.  Natuurlik is beide woorde en betekenisse, moontlik geskoei op die feit dat dit slegs moontlik ‘interne’ selfbeskikking is, want ‘n volkstaat is nie volle onafhanklikheid nie.   Selfbeskikking is ook soms net interne selfbeskikking.

Dit strook nie 100% met internasionale voorwaardes en vereistes waaraan ‘n volk moet voldoen nie.   Natuurlik is hierdie Akkoord ‘opgebring’ deur Afrikaners en nie deur die Boere volk self nie.  Daarteenoor, het die volkstaatraadslede volledige ondersoek gedoen waar die meerderheid volkslede gevestig is, naamlik in die Boere republieke.   Afrikaners en afrikaner organisasies is almal deur die bank, veelvolkig en multi-kultureel en is dit beslis nie deel van die Boere volk nie.   Die gebiede wat die 20 raadslede, met die hulp van internasionale verteenwoordigers ondersoek het, is almal Boere republieke.          het hulle wil nie deel vorm van die veelvolkige en liberaal verligte Afrikaner en kommunistiese regeringstelsel nie:   Die Akkoord van 1994 –  Die Akkoord word die ‘afrikaner’ akkoord genoem, want afrikaners het dit probeer beheer en bestuur.    Die  ANC het die akkoord in 1994 mede-onderteken.   Hierdie akkoord is werklik ondersoek en die gebiede ter sprake is alles BOERE republiek gebiede waar meerderheid Boere volkslede bly of werksaam is.

Dit is nie toevallig nie, dat meeste van die 20 lede wat aangewys is, deel van die veelvolkige afrikaner organisasies is nie.  Die Boshoffs sowel Flip Buys, deel van Afrikaner organisasies is ‘n feit soos ‘n paal bo water.   Die veelvolkige afrikaner nasie kan nie hul beroep op die Boere volk se gebiede nie, want dit behoort nie aan hulle nie.   Lees die 1902 Vredesverdrag aan wie behoort al die bykans 20 Boere republieke.  Dit was nie net twee onafhanklike BOERE republieke nie.  Hierdie twee onafhanklike BOERE republieke het internasionale status gehad, al was daar beperking op wat deur die Britse regering op die Boere regerings geplaas het.   Die beperking was slegs bedoel om die onwettige immigrante (werkers en mynmagnate) te beskerm om minerale uit te haal.  Daar was ‘n laaste besoek van wyle Paul Kruger aan Engeland om hierdie beperking op te lig en dit was goedgekeur.  Daarna het die oorlog in suidelike Afrika plaasgevind, naamlik Anglo-Boere oorlog II, wat deur Engeland self begin is.

As Boere volk,  het hierdie volk  ‘n internasionale reg om oor hulself te regeer  op alle vlakke van regering net soos enige ander volk.  Internasionale reg bepalings is duidelik –  Die regerende party, tans die ANC of enige party soos DA of EFF en veral multi-kultuur partye kan nie aan volke voorskryf nie, hul lede is in elk geval multi-kultuur.

Die akkoord van 1994, gedryf deur wyle Constand Viljoen is onderteken vir en namens Afrikaners, maar die gebiede wat ondersoek is is almal Boere republieke.  Dit is GEEN Afrikaner gebiede nie.   Die Afrikaners bly ‘n multi-kulturele nasie en is nie ‘n volk nie en kan nog minder aanspraak maak op Boere volk gebiede.  Die Boere volk kan ook nie aanspraak maak op ander volke se gebiede nie.   Daar is bykans 60-70 % gebiede, wat ou Tuislande en Kroongebiede was, wat na 1994 met kompensasie aan daardie volke toegewys is.  Hul het almal hul tradisionele leiers self gekies en aangewys – elkeen geregistreer onder die ANC bewind.  Daar is oor die 8840 tradisionele Khoi san, Griekwa en verskillende Swart leiers, met wetgewing, slegs vir hulle.

Inteendeel het miljoene swart en khoi san volke vanaf 1994 nie daarmee saamgestem om in die “reënboognasie” te wees nie en het vanaf 1994 hul ou Tuislande behou wat omskep is in Trustgebiede.  Andersinds is gefokus op Grondeise onder CPA wetgewing (wat slegs kommunale regte verskaf).  Dit stem ooreen met Trustgebiede wat weer eens ooreenstem met die Britse 1854 Shepstone beleid (waar afsonderlike reservate begin is).  Dit was ‘n Britse koloniale beleid (legacy) waar aparte “Reservate of Britse Kroongebiede” geskep is.

*

Signature and recognition:   Accord 1994.   The ANC signed the agreement in 1994 as well. We as a people,  Boer people (whites) have an international right to rule over ourselves on all levels of governments.   International law stipulated that the ruling party, currently the ANC or any party such as DA or EFF and especially multi-culture parties cannot prescribe to peoples’ their way of freedom –  their members are multicultural anyway.

On the contrary, since 1994, millions of black and khoi san people have not agreed to be in the “failed rainbow nation” from 1994.   There are White Papers that they will retained their old homelands, all were converted into Trustland areas.   Otherwise, to add, the focus was on land claims since 1994 under CPA legislation (which only provides communal rights).   This is in line with Trustland areas that once again correspond to the British Shepstone policy (where separate reserves have begun) of 1854.   So-called apartheid did not start in 1961 or 1948 and was a legacy of the British colonial empire and rules to create separate “reserves “or “British Crown lands”

***

The head of South Africa’s main white right wing party, Freedom Front, signed an accord with the ANC and the government on Saturday (24/3) promising a “fresh look” at the idea of a volkstaat and white homeland after the country’s first all-race elections. “This document might be imperfect, but it’s a demonstration of a desire to reconcile…the two major indigenous groups of this country,” Constand Viljoen, the former armed forces chief who leads the Freedom Front, said after signing the accord.

***

Self-determination is the only solution – then we can rule ourselves and the ANC /EFF /DA can do away with their racism and discrimination, their  black economic empowerment (B-BBEE) legislations.  Other peoples, those in Trustlands can do the same if they want to.

*

Hoekom die pad van selfbeskikking?

Daar is geen ander wyse andersinds hoe ons ons menseregte wat geskend is, herstel nie.  Ons word slegs benadeel in die “grondwet” en nie eers erken as volk nie.     Die haat en rassisme dryfkrag vererger daagliks en in lyn met hul 1955 dokument word ons stelselmatig uitgewis:

ANC “Freedom charter 1955”

Daar word verwag ons moet “meng” maar met wie moet ons meng as die miljoene in ou Tuislande steeds daar bly en voortbestaan.   Met immigrante, wie anders?

***

WHITE PAPER on ethnic black and khoi san after 1994
Agreements and Traditional leaderships

AL ONS MENSEREGTE IS AL GESKEND
Skending van menseregte

9 gedagtes oor “Herstel Boere republieke Boere volk”

Lewer kommentaar