* Die aanbod en aanvraag na tweedehandse staal, koper en ander produkte, veral vir die uitvoermark loop hand aan hand. Die werkloosheid dra verder daartoe by dat onwettighede plaasvind, waar sindikate gevorm word. Onwettige skrootmetaaldiefstal is een van die vinnigste groeiende misdade in die land. Koper, aluminium, nikkel, vlekvrye staal en afvalyster het… Continue reading Skrootuitvoere uit Suid-Afrika
Kategorie: theft
May 2020 – Transformer theft – Diepsloot
Daar is verskeie redes hoekom die betaling van krag jaarliks verhoog word en die onderbrekings of nie-beskikbaarheid leemtes laat. Wat is die werklikheid agter die gordyne van Eskom reus as dit so effe gelig word. Nie net gewone kabeldiefstal nie, maar groot gedeeltes van kragstasies word weggedra. Is dit nie so dat ons voor… Continue reading May 2020 – Transformer theft – Diepsloot
Corruption – Bosasa – Guptas – Armsdeals – etc
SA die sinkende skip terwyl die wat die land bankrot steel, nie genoeg tasse en bankrekenings het om alles uit die land te neem nie. 'n Gesig van 'n sinkende skip sedert 1994, waar rewolusie en muitery, korrupsie en moord aan die orde van die dag is, is besig om te sink. Armes, werk aan… Continue reading Corruption – Bosasa – Guptas – Armsdeals – etc
