* RYKDOM val nie uit die lug uit nie - netso is Rome ook nie in een dag gebou nie. SA het baie gehad, maar waar is ons vandag? Om ryk te word uit jou eie hande en besigheidsvernuf is beter versadiging van jou innerlike as om ryk te word uit skenkings, donasies… Continue reading Cyril Ramaphosa “Empire” (1)
Kategorie: Reddingsdaadbond
ABN en Dinokeng
* Vra uself af en kom ingelig: Wat is die ABN en Dinokeng? Wat het al die Afrikaner organisasies sedert 1986 in SA bereik? Alle politieke partye, die DA, ANC, EFF, FF+, IVP ea, is almal sedert ontstaan multi-kultureel. Wat hulle na 1980 bereik het is chaos, rewolusie, moord en doodslag - 'n kommunistiese… Continue reading ABN en Dinokeng

