DR DANNY TITUS – SAHRC

Dr Danfred James Titus - Commissioner (Part time) Danny Titus is executive director of culture at the Afrikaans Language and Cultural Association and part-time commissioner at the South African Human Rights Commission. Word daar op twee stoele gesit as dit kom by "haatspraak" liedjies en uitsprake? *** Date of appointment: 01 October 2009 Dr Titus was… Continue reading DR DANNY TITUS – SAHRC

Front Nasionaal: Selfbeskikking

Press release from Front National regarding their election manifesto during the first week of April 2019 - Pretoria and Paarl. Indien u in 'n posisie is om genoemde verrigtinge by te woon, doen dit gerus. Selfbeskikking  (volle soewereiniteit) - Elke volkstem in 2019 tel - veral as daar 'n mandaat ter sprake is.   Indien u egter… Continue reading Front Nasionaal: Selfbeskikking

Front Nasionaal – beleidsdokument – selfbeskikking

Wat is Front Nasionaal se siening en begrip oor selfbeskikking , veral hoe dit ons as Afrikaner en Boere (blankes van Europese afkoms) volk raak? ‘n Persoon kyk partykeer verby die feit dat die term “selfbeskikking” ‘n onbekende begrip is vir mense na die politieke debatte van 1992. Veral die jongeres weet nie wat selfbeskikking… Continue reading Front Nasionaal – beleidsdokument – selfbeskikking

Wie is Front Nasionaal? – Beleid

Selfbeskikking (volle soewereine gebied(e) ) is by ons almal van ons ‘n punt wat lankal moes gebeur het en word dus as ‘n prioritieit gesien om werklikheid te word. As volk is dit elkeen van ons wat verseker moet deelneem en mandaat daarvoor gee in 2019 aan ‘n Volksparty soos Front Nasionaal. Hul is ‘n… Continue reading Wie is Front Nasionaal? – Beleid

VF+ en Afriforum – Cato Instituut

* Hier is 'n paar stukke van die legkaart wat gedeel word in die geskiedenis van die Boere volk, die Afrikaner reënboognasie, die opstel/ondersoek van die Volkstaatraad van 1994 asook Afrikaner organisasies.   Eerstens die Boere volk is nog altyd 'n aparte volk al sedert 1652, hulle het hulself VRYburgers en Grensboere gevorm wat nie deel… Continue reading VF+ en Afriforum – Cato Instituut

Kommunistiese konneksies ANC

  'n Artikel van Front Nasionaal in 2017 geskryf deur Adv Jurg Prinsloo oor die ANC en betrokkenheid van sabotasie in die vroeë 60 jare rakende wat ook Umkhonto we Sizwe, kommuniste Nelson Mandela en Bram Fischer insluit. In 1964 Bram Fischer led the defence of Nelson Mandela in the Rivonia Trial. In 1966 Fischer… Continue reading Kommunistiese konneksies ANC

“Vote for smaller party does count”

"A VOTE FOR A SMALLER PARTY DOES COUNT" Front National SA After seeing a myriad of comments and posts claiming that a vote for a 'smaller party' is a wasted one, I have decided to take this codology on by setting out exactly how the election process works.  Ons moet uittree uit die kommunistiese stelsel… Continue reading “Vote for smaller party does count”

Ramaphosa – anc “elections”

Of die volgende "voorafbeplan" was, of dit net 'n verkiesingsfoefie is, sal nie op die stadium gesê kan word nie, dit wil so voorkom.   Die realiteite is: Wanneer daar saad gesaai word op die grond gaan dit nie maklik opkom as daardie grond nie ordentlik voorberei word vir wat daar aan die einde van die… Continue reading Ramaphosa – anc “elections”

KhoiSan

* Oor die afgelope maande duik die posisie van die Khoisan en die leiers van hierdie groep in gesprekvoering, met die oog op die politieke bedeling van die toekoms, telkens weer op. Dit is derhalwe dalk tyd om te kyk na die ware geskiedenis van die Khoisan. En om geskiedenis korrek te interpreteer gaan jy… Continue reading KhoiSan

Kaapstad lughawe: Corne Mulder (VF+)

Wat is "sinvol" aan Krotoa  of selfs geloofwaardig? Nog minder beteken dit iets vir ons volk se vryheid - daarom moet daar vir selfbeskikking gestem word in 2019 - stem Front Nasionaal sodat ons 'n mandaat kan verkry om dit verder te neem. Wie en wat is die Krotoa / Eva sage nou eintlik? "Die… Continue reading Kaapstad lughawe: Corne Mulder (VF+)

MODJADJISKLOOF: “Tight budget” to fix ‘Malema’s sinkhole’

Wees maar versigtig waar bestuur word, paaie is nie wat dit moet wees nie, afgesien van misdaad, aanvalle en moorde in die land, is daar ook sinkgate wat 'n probleem skep - dus moet nooit fokus op 'n pad verloor nie.   Die  Letaba Herold het die sinkgat in 2017 gerapporteer.  Inwoners berig egter dat die… Continue reading MODJADJISKLOOF: “Tight budget” to fix ‘Malema’s sinkhole’

DA en Wes-Kaap Wetgewing

(Wes-Kaap) - Provinsies en munisipaliteite is onderhewig aan Nasionale wetgewing, hetsy of daar nou koalisies bestaan tussen die EFF of DA of COPE of VF+, word alle bywette en ook ordonnansies, tenders, aanstelling van persone, onderhewig gemaak aan die Nasionale wetgewer.   Munisipale bywette moet volgens ANC se nasionale wetgewing opgestel word.  Toe die lede van… Continue reading DA en Wes-Kaap Wetgewing

DA and racism

Is there a difference between racism and discrimination or are there two or perhaps 3 different sets of legislations here?   That is still racism and discrimation under the South African (ANC) legislations.   It is a crime to discriminate against the white person's human rights and you all are busy violating our human rights.  Are you… Continue reading DA and racism

VF +++ multi-kultuur

  * Veelvolkigheid is vir diegene wat so wil stem, se eie keuses,  die Boere volk skryf nie aan die spul voor nie.  Indien die Boere volk hul eie land soek, soos wat dit in 1902 was, is dit hulle internasionale reg daartoe om elke Boere republiek in volle glorie te herstel.  Dit het niks… Continue reading VF +++ multi-kultuur

Dubbel standaarde / Double standards

* Daar is oral in Suid-Afrika dubbel standaarde te bespeur.  Swart bemagtiging, die vlae wat wapper.   Liedere wat gesing word, soms om minderheidsvolke te vermoor is volgens die howe se regulasies en wetgewings, geen haatspraak nie.   Sommige vlae van die vorige regering (sogenaamd vals vlag apartheid), is verbied.   Die DA hardloop op hul ANC blou… Continue reading Dubbel standaarde / Double standards

Maasdorp-BLF en EFF (FN)

Dis hoe die wind waai - die BLF en EFF swaai aan dieselfde takke rond.     #Maasdorp van die BLF is die "bestuurder" van die Mensehulpbronnetak vir die EFF wat blanke dienste benodig.      Daar sal heelwat voordele wees.   Diegene wat vir jare so besteel is deur bediendes of ander werkers mee gesukkel het,… Continue reading Maasdorp-BLF en EFF (FN)

Selfbeskikking – Front Nasionaal

WAT IS DIE STORIE MET SELFBESKIKKING? Front Nasionaal SA Dat die verkryging van selfbeskikking werklik die enigste kans is vir die blanke minderheid in Suid-Afrika om as volk te oorleef, kan na Ramaphosa se staatsrede by niemand meer twyfel laat nie. Dat daar ook ‘n toenemende besef by mense is dat dit nou werklik die… Continue reading Selfbeskikking – Front Nasionaal

To vote abroad – stem oorsee

APPLICATIONS TO VOTE ABROAD NOW OPEN Front National SA We urge all our supporters who will be out of the country on 8 May to ensure that they make this arrangement well in advance. STEM VIR SELFBESKIKKING - ONAFHANKLIKHEID EN VRYHEID   Applications to vote abroad in the 2019 National Elections are now open at … Continue reading To vote abroad – stem oorsee