* Die blote aanvra vir ondersoeke na moord en grondonteiening of selfs rassisme (B-BBEE) is basiese begrippe oor moorde, rassisme wat daagliks gebeur en onteiening sonder vergoeding, veral teenoor die Boere en konserwatiewei Afrikaners. Waar is die sogenaamde ondersoeke van die Verenigde Nasies hieroor? Lande en regerings sluit dikwels ooreenkomste met hierdie rassistiese wetgewings en… Continue reading Ramaphosa : Trump
Kategorie: Plaasmoorde
Plaasmoorde lys : Muur van Herinnering
Hierdie moorde is slegs Plaasmoorde. Die Muur van Herinnering is opgerig deur die Hennenman Boerevereniging. Die 3 regop suile stel die Man, Vrou en Kind voor wat baie keer saam in 'n plaasaanval vermoor word. Die 3 suile is 14 m, 10m, en 5m hoog. Die verbinding dui op 'n hegte gesins verband wat baie in die… Continue reading Plaasmoorde lys : Muur van Herinnering
