* Dis 2010. Op die plaas Tweefontein is Willemien Potgieter brutaal vermink en vermoor, haar ouers gemartel tot die dood toe. Wat het Willemien te doen met 'n heksejag om vermoor te word? Sy is nie die enigste kind wat al vermoor is in Suid-Afrika op so 'n brutale manier nie. Sy was… Continue reading Genocide – Vernietiging van ‘n volk
Kategorie: Plaasaanvalle & moorde / Farm attacks & murders
Plaasmoorde lys : Muur van Herinnering
Hierdie moorde is slegs Plaasmoorde. Die Muur van Herinnering is opgerig deur die Hennenman Boerevereniging. Die 3 regop suile stel die Man, Vrou en Kind voor wat baie keer saam in 'n plaasaanval vermoor word. Die 3 suile is 14 m, 10m, en 5m hoog. Die verbinding dui op 'n hegte gesins verband wat baie in die… Continue reading Plaasmoorde lys : Muur van Herinnering
CYRIL RAMAPHOSA SUID-AFRIKA
Waar staan die land se president van Suid-Afrika en saam met wie? Ons weet almal hy kom saam die ou bedeling en Oppenheimer. Wat egter belangrik is om te onthou en te vra: Is alles verklaar in parlement? Dis boeke vol as mens in diepte ingaan en dit raak elkeen van ons in die land, veral… Continue reading CYRIL RAMAPHOSA SUID-AFRIKA
Malema, Zuma, Mandela en blanke Moorde
Wit grafte en WIT kruise simboliseer die hoeveelheid name wat reeds gesterf het, families en slagoffers na 1994 wat in rou gedompel is. Hierdie spontaan gevormde kruise is nie volledig nie, maar verteenwoordig iemand - 'n slagoffer wat wreedaardig vermoor is. Elkeen van hierdie kruise, en ook op ander plekke is daar name, wat geliefdes… Continue reading Malema, Zuma, Mandela en blanke Moorde
Cyril Ramaphosa en Brittanje
Ramaphosa (ANC) and the British Commonwealth. Commonwealth, also called Commonwealth of Nations, formerly (1931–49) British Commonwealth of Nations, a free association of sovereign states comprising the United Kingdom and a number of its former dependencies who have chosen to maintain ties of friendship and practical cooperation and who acknowledge the British monarch as symbolic head of their association. In 1965 the Commonwealth Secretariat was… Continue reading Cyril Ramaphosa en Brittanje
Suid-Afrika se ANC rewolusie
Voor 1994 was daar bomontploffings en na 1994 is daar gooiende bomme en brandende bomme in en rondom ons stede en dorpe - die ANC se leefstyl en ondersteuners al sedert hulle begin het - dis hoe ons strate lyk na 1994 - hul gee nie eers om om hul eie mense aan die brand… Continue reading Suid-Afrika se ANC rewolusie
Andrew Bolt: Winnie Mandela was a killer, not a hero
BOLT: Many in South African and in the Left are mourning the death of Winnie Madikizela-Mandela. And some of those mourners are frightening. The Bolt Report is live now on Sky News Australia. Look at the video material *** https://www.facebook.com/theboltreport/ *** Andrew Bolt gee vir ons die ware Winnie Mandela op video deur:Andrew Bolt… Continue reading Andrew Bolt: Winnie Mandela was a killer, not a hero
Afrika Tuislande “so-called apartheid” – Homelands
* Afrika het voor 1900 uit meer as 2000 verskillende etniese "tuislande" bestaan waarvolgens elke volk hul eie leiers saamgestel en hul eie sake bestuur het, waarvan heelwat voorbeelde aangehaal word. In Suid-Afrika het die Shepstone beleid van 1854 na die Mfecane oorloë gevolg wat steeds aparte kommunale gebiede aangetoon het. Na 1990 het heelwat… Continue reading Afrika Tuislande “so-called apartheid” – Homelands





