Invalsplanne op Boere republieke

* Omstandighede buite die Boere volk se beheer en invloede van sekere kommunistiese wetgewings, het dit vir die volk baie moeilik gemaak om in 'n land soos Suid-Afrika die realiteite te trotseer wat ons verder op ekonomiese en maatskaplike gebied, afbreek en verwoes.   Die 'Verskroeide aarde beleid" van Brittanje en haar bondgenote, word steeds in… Continue reading Invalsplanne op Boere republieke

Wit leuens van Brittanje en ander lande

* Brittanje en haar bondgenote (veral Statebondslande) kom vir eeue weg met leuens en vernietiging van veral minderheidsvolke, deur middel van oorlogaanslae, anneksasies, vernietiging van strukture en die verskroeide aarde beleid.    Verwys na die Britse statebond, wat met die hulp van Jan Smuts van die Unie regering beplan en uitgevoer is.  Smuts was op… Continue reading Wit leuens van Brittanje en ander lande

Swart boere – Black farmers

* Dit is welbekende feite en vervat in Hansards, Wetgewing en selfs in die 1996 Grondwet dat Swartes en Khoisan eie (tradisionele) gebiede en leiers het, of mag hê - wat steeds apart van mekaar is en bestaan.  In hierdie gevalle word dit nie as apartheid gesien of beskou nie, en meeste lande is 100%… Continue reading Swart boere – Black farmers