Op 12 Augustus 2021 is 'n verklaring uitgereik dat Jacobs gekies is om noodsaaklike ingenieurswysigings uit te voer as deel van 'n program om die bedryfslewe van die Koeberg-kernkragsentrale naby Kaapstad, Suid-Afrika, te verleng. Of dit sal slaag, sal die toekoms bepaal en almal in Suid-Afrika sal Koeberg met arendsoë volg. Ons wag in spanning… Continue reading Koeberg Western Cape – Jacobs
Kategorie: Majuba – Eskom
Deliberate Sabotage at Eskom
Wat is die alternatief en uitkoms vir ons as konserwatiewe Boer- en Afrikaner volk wie se menseregte daagliks geskend word? Eskom se swak diens is 'n menseregteskending as daar vir iets betaal word, wat nie gelewer word nie? Swart bemagtiging en regstelaksies teenoor die blankes is ernstige internasionale misdade en moet beveg word. Daar word… Continue reading Deliberate Sabotage at Eskom
Eskom – corruption
Die gekkespel in Suid-Afrika is niks anders as misdaad, terreur en sabotasie nie. Dis waarmee die regering en hul staatsentiteite besig is en belastingbetalers aan 'n lyntjie hou en manipuleer. Bladsye en bladsye met lyste van instansies, organisasies en munisipaliteite wat verwag om gratis elektrisiteit te ontvang en kom daarmee weg. Dit sluit nie eers… Continue reading Eskom – corruption
Eskom inligting en jaarverslae – Information
Volgens 'n paar van die jaarverslae wat sover gevind is op Eskom se webtuiste, is dit nie net die SADC lande wat vanaf Suid-Afrika krag voorsien word nie. Daar word beweer is net ons buurlande, maar daar is meer lande betrokke - daar is selfs nog ooreenkomste wat tans aan Afrika lande deurgevoer word. … Continue reading Eskom inligting en jaarverslae – Information
Tutuka Power station Standerton
Die reuse kragstasie het sowat 16 jaar geneem om te voltooi. Dis vanuit die ou regering en sogenaamde 'apartheid era" begin en meestal netso oorgedra, 100% werkend 1994. Om krag te voorsien moes die wat daar gewerk het, weet wat gedoen moet word. Dis nie so 'n ou stasie as die nodige onderhoud wel gedoen… Continue reading Tutuka Power station Standerton
R131 billion for renewable electricity
Is daar werklik 'n klimaatsverandering wat tans plaasvind as natuursituasies in aggeneem word om die situasie vandag te vergelyk met die afgelope 100-150 jaar gelede. Daar was heelwat droogtes aangeteken, verspoelings en verskeie weerpatrone plaasgevind, aardbewings vind al vir etlike eeue plaas en vulkane bars uit wat warm lawa en as die lug verplaas en… Continue reading R131 billion for renewable electricity
Eskom – ‘design faults’ Ontwerpfoute
Wie het die kragstasies ontwerp wat nie na wense opereer nie? Wie het al die onkostes aangegaan om die nuwe kragstasies te laat ontwerp maar dit funksioneer nie soos dit moet nie? Die publiek glo NIE die stories in die liberale media nie, hulle glo nie die stelling wat Andre De Ruyter gemaak… Continue reading Eskom – ‘design faults’ Ontwerpfoute
Eskom – Oracle
Media statement by Eskom was made on 5 April 2021. Eskom confirmed it is involved in a contractual dispute with the South African arm of Oracle Corporation, which is contracted to provide a number of technical services to Eskom. Oracle first claimed it had been underpaid by an amount of approximately R7.3 billion, which… Continue reading Eskom – Oracle
Eskom – B-BBEE damage – Tubular Construction – Tony Trindade
Nothing less than B-BBEE damaged our people, the economy and country - this is ongoing since 1994. Who are the ownership(s) of all this SOE entities? Alles word met opset gedoen, gerieflik word maatskappye geskep om die werk te doen wat hulle doen. Wie besit al die aandele in al hierdie entiteite? * Talle… Continue reading Eskom – B-BBEE damage – Tubular Construction – Tony Trindade
Eskom corruption – Trindade – Brian Bestenbier – Paul O’Sullivan
The court appearance (held in camera) stems from a harassment complaint against O’Sullivan by Trindade in August. Trindade says that in February this year O’Sullivan started accusing him of acting fraudulently and corruptly and repeating these allegations to his legal representatives and those of his employer, TCP. He wants the court to stop O’Sullivan… Continue reading Eskom corruption – Trindade – Brian Bestenbier – Paul O’Sullivan
Eskom – corruption (executives)
Photo: Mangope France Hlakudi, Antonio Jose Da Costa Trindade, Abram Abei Masango and Maphoko Hudson Kgomoeswana appear at the Johannesburg magistrate's court for their formal bail application on December 19 2019. The case is still ongoing and more to follow: They have to pay Bail R300 000 each. Bail conditions: Handed in passports and… Continue reading Eskom – corruption (executives)
Eskom – Majuba fire
And here we thought the coal is wet and wet , it is not burning... According to Eskom, the fire started on the incline conveyer belt system from the rail offloading facility at around 15:00 on Wednesday 18 December 2019 afternoon and "was extinguished swiftly by the power station's fire team". Dramatic picture by Chris Yelland… Continue reading Eskom – Majuba fire









