Zulu King claim failed – December 2018

  December 2018 - The Zulu King Goodwill Zwelithini has failed to convince the Land Claims Court to order his subjects to share land, which was won in a successful land claim, with him.  In a judgment handed down by the court this week, it also made a cost order against the Ingonyama Trust – an unusual occurrence in this… Continue reading Zulu King claim failed – December 2018

Umfolozi – KwaMbonambi community Trust

Gemeenskapsontwikkelings binne Trustgebiede in Suid-Afrika loop soms wye draaie voordat armoede aangespreek word.   Soms oorvleuel gebiede en "leierskappe".  Dis nie dat finansies altyd skaars is nie.  Daar word baie uitgedeel.   Die opinie is voorts - indien die regering al die korrupsie sedert 1994 hokgeslaan het en met rente verhaal het, sou ons lankal een… Continue reading Umfolozi – KwaMbonambi community Trust

Minerale regte, belasting en regering

* Betaal is die "wet van Transvaal".   Dis nie net in Transvaal waar belastings gehef en betaal word nie.   Die hele land betaal dubbel en dwars belastings wat uitermatig hoog is.  Eintlik teveel, veral as die minerale aan die een kant geweeg word met die handjievol belastingbetalers, wat meestal niks van die rykdomme deel nie. … Continue reading Minerale regte, belasting en regering