*
Die anc-sakp-pac manifes van 1955 het verklaar dat “Suid-Afrika aan almal behoort wat daarin woon”. Die opinie is, dit het die 1996 grondwet geword. Dit is deur die ou NP, DP en Afrikaners, wat tans in parlement sit, aanvaar, want alle politici word onder hierdie grondwet aka manifes van 1955 ingesweer. Diegene wat nie die vergelyking kan maak en 2 en 2 bymekaar sit nie, moet moeite doen om dit self te ondersoek. Tydens een of ander konferensie wat gehou was, is aangedring dat “Die Volk Sal Regeer!”. Die land het na 1994 nooit ophou brand nie, alles is letterlik verwoes, ‘n ander sy van die verskroeide aarde beleid van xxx.
Inderwaarheid is dit geen volk nie, maar ‘n veelvolkige, gemengde reënboognasie, want elke politieke party in die SA parlement, is veelvolkig sowel al hul ondersteuners. Sedert 1994 het alles in ‘n ramp ontaard. Was die skrywers van die grondwet in hul noppies oor hierdie grondwet van 1996 oftewel die manifes van 1955?
Kodesa – liberaal kommunistiese grondwet skrywers
1996 Grondwet en 1955 manifes
ANC SAKP PAC Manifes 1955 en Grondwet 1996
Hulle kon duidelik nie wag om hierdie manifes wat deur vreemdelinge opgestel is, in wetgewing te vervat nie. Die kommuniste het hierna gejuig. Dit het meeste groepe, sowel die vorige regering en afrikaners gepas, aangesien hulle alreeds met swart bemagtiging en regstellende aksie begin het en onteiening is vergemaklik met die immigrante wat die land binnegestroom het, geboue en areas beset om alles sonder vergoeding te onteien.
Sharpeville and the Avocado tree at Cato Manor
Swart bemagtiging onderrokke
Wet en orde VS Onwettige immigrante in SA
Onwettiges en immigrante het geen grensbeheer in SA
Afrikaners het hul lankal as veelvolkig en gemengde reënboognasie verklaar. Hulle het niks met die Boere volk te doen nie. Sommige lede van Afrikaner organisasies spreek hul uit teenoor ‘blanke’ nasionalisme.
Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys
Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring
Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+
Afriforum – Wit nasionalisme word verwerp en moet teengestaan word
xxx
Afrikaner identiteit Wiets Buys Briekmerke
Boere volk identiteit en vryheid – Wiets Buys
Boere volk, kultuur, geskiedenis, die Boere boek – Dr Pretorius
Inligting vervat in 1955 dokument, dring aan op gelykheid, grondhervorming en maatskaplike sekerheid.
Dit is die afgrond waar ons onsself bevind, die doellose en rigtinglose prentjie waarin ons vandag lewe. Leiers wat in 1994 besluit het, dis die pad vir almal in Suid-Afrika, het GEEN mandaat gehad nie, nog minder swart bemagtiging, regstellende aksie of onteiening. Almal was gelukkig met die “grondwet” aka manifes, en is lede van parlement en ander vlakke van regering ingesweer hieronder. TOE was al die stukke op die tafel, ook van swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening. Hulle het geweet niemand gaan iets aan die grense doen nie, so is die immigrante gebruik om nog meer grond te beset en selfs myne en minerale word onwettig uitgehaal en verkoop.
Na 1990 het grondeise ‘n werklikheid geword en woon die verskillende swartes en gekleurdes steeds apart van mekaar in hul eie besette gebiede wat hulle sedert 1815 bekom het. Daaroor praat niemand dat dit nie ook aparte gebiede is, slegs vir Khoi san, Griekwa en verskillende Swart groepe. Die Zoeloes as voorbeeld het reeds voor 1994 aanspraak gemaak op gedeeltes van ou Zoeloeland, waar slegs hulle op regte het. Almal het aparte gebiede weg van mekaar, met hul eie tradisionele en kultuurhuise, gebiede, wat KEV *CPA* en Trustgebiede genoem word. Daar is aparte wetgewing geskep vir die Khoi san en Griekwa sowel vir die verskillende swart groepe (Huise). Belastingbetalers onderhou hierdie aparte sisteem sedert 1994.
Salarisse en byvoordele van tradisionele leiers in SA
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
Ingonyama Trustland (Zulu people)
Gold and diamonds -1886 – Griqualand West
CPA 8217’s in SA & 8211; 2021
*
Alles binne Suid-Afrika het in misdaad gegroei.
Doelbewuste pogings om te vernietig is soos aanvalle uit die lug, wat letterlik nie afgeweer kan word nie, want dit kom uit alle windrigtings. Trokke wat langs paaie gaan staan word eenvoudig beroof en meestal aan die brand gesteek.
Leiers wat sedert 1994 meedoen aan die magspeletjies en haar groen gemakstoeltjies van parlement. Selfs voor 1994 het die tendens van onderkruipery voortgewoed.
Vals geskeptes en lede van xxx, het meestal van ander lande gekom om hierdie ‘dokument’, wat hulle vir die anc-pac-sakp opgestel of geskryf het, te skryf en is afgedwing as ‘n vals demokrasie papier van 1996 wat grondwet genoem word. Dit was ook in Dakar 1987 bespreek, sowel swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening. Onteiening vind al lankal plaas, geboue is beset en beroof met die eienaars wat eenvoudig wegvlug. Dat die land in 1990 reeds oorhandig is met swart bemagtiging wat deur die Afrikanerbond begin is, getuig daarvan dat die ANC dit nie alleen kon begin het nie. Die super rykes se kastele groei daagliks aan.
Dit help nie dat veelvolkige Afrikaners of hul organisasies verskoning vra vir mense wat hul werke, pensioene, mediese fondse en versekerings verloor het na 1990 nie, maar die algemene skuld word slegs voor die deure van die ANC regering gelê. Daar is miljoene gemaak in al die jare deur hierdie spesifieke organisasies, wat selfs met die hulp van ander blankes, soos die Boere volk opgebou is. Dit wat in swart bemagtigers se hande beland het, is nie net deur die Afrikaners se lede opgebou nie. Verskonings help niks om hierdie persone wat verarmd gelaat is as gevolg van die Afrikanerbond en Afrikaner organisasies se geheul met die ANC en ander terroriste organisasies, net om die blankes verder te verarm en selfs uit te wis nie.
Daar is in 35 jaar groot maatskaplike probleme geskep deur hulle nalatigheid en ook hul eie verryking, deurdat hulle die Boere volk totaal en al laat verarm het en selfs verkrummel het. Daar was geen mandaat vir die nuut geskepte stelsels van 1994 nie nog minder groot maatskappye en selfs staatsentiteite wie se koppe afgekap en ontwortel is. Heelwat lede van die Boere volk was genoodsaak om die land te verlaat as gevolg van swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening. Sommige besighede het geen keuse gehad om hul deure te sluit nie. Heelwat van die besighede moes hul deure sluit en afleggings doen, nie net blankes nie, maar heelwat swart en anderkleuriges, wat ‘n werkloosheid van 40-50% tot gevolg gehad het.
Myne het soos wilde sampioene ontplof en die land versmoor hul eie verryking in die prosesse van bemagtiging. Alles verrot. Die myne wat nooit gerehabiliteer is nie, het soveel besoedeling nagelaat. Swart bemagtigers wat aangestel is om veronderstel is om riool te bekamp, is rou in riviere en damme ingepomp. Gaan ‘n verskoning hiervoor help as al daardie skades reeds gedoen is? Dit is die ryk elites en bevoordeeldes wat die groot bankrekeninge het en mense soos die ANC leier wat wegkom met sy phala phala bank en geld, geld wat net hy alleen weet waar dit vandaan gekom het. Hulle is nie bo die wette verhewig nie. Selfs die skippie van Zondo kommissie het oor die horison weggesink.
Indien iemand van die publiek gedoen het soos met phala phala, was so ‘n persoon lankal gevang en agter slot en grendel, maar omdat iemand die president is, word hulle gevrywaar in die REGSBANK, wat ook deur die Afrikanerbond se jeugbrigade, Ruiterwag, aan die ANC voorgehou is in 1993. Hoe toevallig pas alles soos ‘n legkaart inmekaar sodat sommige hulself vrywaar teen vervolging – die Wapenskandaal beloop triljoene wat weg is, so ook die Guptas en hulle skynheiligheid, die onderskeie presidente wat skuldig is, maar nooit vervolg word nie. Hulle sit gemaklik in hul afgetrede pensioene en stoele, wat deur belastingbetalers befonds word.
Heelwat ideologieë en wetgewings is sedert 1961 gefinansier en die gemeenskappe is in ‘n verskroeide aarde geplaas het waar niks meer groei is nie. Die swartpot water is kokend warm en diegene wat nog slaap, kan nie uitspring nie. Die Boere republieke is erg getreiter en bygekom.
Geheime organisasies van Milner-Rhodes
Inderdaad is dit alles vir die Boere volk beplan.
Renwick, Brittanje en bondgenote
Die Boere republieke is destyds met meer moordende aanslae en oorloë gekonfronteer, gekolonialiseer en geannekseer. Swartes sing vandag dit is die Boere volk wat hulle gekolonialiseer het, terwyl die Boere volk deur Brittanje en bondgenote (Afrikaners en ander etniese groepe) gekolonialiseer het. Swart, gekleurdes en afrikaners het meegedoen aan die stryd om die Boere volk te vernietig. Dit duur steeds voort.
*
ONTHOU WAT STAAN IN DIE 1996 GRONDWET – AGTERGRONDSINLIGTING
The Congress was held in a coal yard owned by George Klein, a “Jewish” dealer. The so-called manifesto of 1955 declared that “South Africa belongs to all who live in it,” demanded “The People Shall Govern!”, and called for equality, land reform, and social security.
*The “Jewish” anti-apartheid activists, including Lionel “Rusty” Bernstein, Ruth First, and Beata Lipman, played significant roles in drafting the 1955 manifesto of ANC-PAC-SACP. Although based on popular demand, the final text was drafted by a committee including key figures such as Lionel “Rusty” Bernstein, Ruth First, and Beata Lipman, who transcribed the original.
The manifesto of 1955, was passed on 26 June 1955, at Kliptown, Soweto, by estimated 3,000 delegates from the Congress Alliance (ANC, SAIC, SACPO, COD, and SACTU.
Numerous “Jewish” individuals were involved, including Leon Levy (SACTU president), Joe Slovo, and Ben Turok, operating within the Congress of Democrats (COD).
&
More Background
In 1954, the Congress Alliance began to plan the Congress of the People, a countrywide campaign intended to encourage ordinary South Africans to submit their ideas for ‘the good life that they seek for themselves and their children’. Fifty thousand enthusiastic volunteers embarked on a series of meetings, door-to-door canvassing and extensive pamphleteering. Thousands of submissions from all over the country were submitted ‘on sheets torn from school exercise books, on little dog-eared scraps of paper, on slips torn from COP (Congress of the People) leaflets’. These were sorted by a receiving committee and used in drawing up the Freedom Charter.
https://ourconstitution.wethepeoplesa.org/5-the-1955-freedom-charter/
*
Background of the communists
It is clear that the South African Communist Party (SACP) was the first component of the congress alliance to decide to launch an armed struggle against the apartheid state, in late 1960, having consulted the Chinese leader Mao Zedong in person. It has also become apparent that the first commander of Umkhonto we Sizwe, Nelson Mandela, was a member of the SACP.
In 1952 Nelson Mandela, then beginning his legal career in Johannesburg, discussed the likelihood of a turn to armed struggle at some future date with his close friend Walter Sisulu. Mandela and Sisulu had come to appreciate the need for all
who were opposed to apartheid to cooperate in their common interest.
In 1953, the same year that the small band of Communists secretly re-established the Party, this time under the name
South African Communist Party, Sisulu’s contacts in the Congress of Democrats provided him with funds emanating from the World Federation of Democratic Youth, a Soviet front organisation, that enabled him to embark on a lengthy trip overseas with others including his ANC colleagues Duma Nokwe and Henry ‘Squire’ Makgothi. It was while Sisulu was preparing for this journey, which was to take him among other places to Romania, Poland, Russia and China, that Mandela again raised the question of violence, ‘ask[ing] him to discuss the possibility of armed struggle with the Chinese’.
Oliver Tambo, who succeeded Sisulu as ANC secretary-general in 1955, later recalled that in that same year ‘the question of violence was raised but deferred because of [the] situation’.13 It was also around this time, according to Raymond Mhlaba, a member of both the ANC and the SACP, that ‘some of us even suggested the need to take up arms and engage the Boers militarily’.
https://repository.up.ac.za/server/api/core/bitstreams/07a211cc-69c7-407b-a10f-97436bfa593c/content
*
WAAR KOM DIE 1996 GRONDWET WERKLIK VANDAAN?
VERGELYK DIE MANIFES EN 1996 GRONDWET
Die “Joodse” anti-apartheidsaktiviste, insluitend Lionel “Rusty” Bernstein, Ruth First, en Beata Lipman, was op hul eie missie in Suid-Afrika. Hulle het volgens hul organisasie destyds belangrike rolle gespeel in die opstel van die 1955-manifes van die ANC-PAC-SACP. Alhoewel dit op gewilde aanvraag gebaseer was, is die finale teks opgestel deur ‘n komitee met sleutelfigure soos Lionel “Rusty” Bernstein, Ruth First, en Beata Lipman, wat die oorspronklike getranskribeer het.
Hierdie dokument van 1955 is op 26 Junie 1955 in Kliptown, Soweto, deur sowat 3 000 afgevaardigdes van die Congress Alliance (ANC, SAIC, SACPO, COD en SACTU) aangeneem. Talle “Joodse” individue was betrokke, insluitend Leon Levy (SACTU-president), Joe Slovo en Ben Turok, wat binne die Congress of Democrats (COD) gewerk het. Die Kongres is gehou in ‘n steenkoolwerf wat besit is deur George Klein, ‘n “Joodse” handelaar.
Gelykheid, grondhervorming, onteiening, swart bemagtiging en regstellende aksie.
*
VERWANTE INLIGTING
ANC SAKP PAC Manifes 1955 en Grondwet 1996
ANC Regering vanuit Kliptown, Soweto en nasrec
Terreurdade, terrorisme, swart bemagtiging, onwettige immigrante en wapens in SA
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] San people and leaderships – legislationGrondwetskrywers Kodesa1996 Grondwet en 1955 manifes1955 anc-sakp-pac manifesGrondwet SA ConstitutionSalarisse en byvoordele van tradisionele leiers in SAParliament – Members […]
LikeLike