Boere republieke en Suid-Afrika

*

Boere republieke was nooit Afrikaner republieke genoem nie, maar dit is deur die Boere wat nie onder die Engelse bewind wou bly nie, gestig.    Indien die onafhanklike Boere republieke kwansuis bankrot en arm was,  soos tekenne gegee word, waar het die ryk magnate dan die geld vandaan gekry om hul luukse huise te bou en hulself verder verryk?  Vandag pryk al hierdie wonings as museums en word dit baie goed onderhou.   Bekende name aan meeste van ons, hoe van hulle hulself ingewurm het, letterlik ingedwing het destyds toe Paul Kruger die ZAR regeer het.  

*

 Later is Boere ingedwing onder die 1909 Unie van Suid-Afrika en dit is die Britte en hul bondgenote wat gerieflik die Vredesverdrag van Vereeniging van 1902 verbreek het op meer as een punt.    Almal word mooi gebakte stories vertel hoe die Boere verantwoordelik was vir al die korrupsie en wanbestuur dat hulle bankrot was.   Meeste van die magnate het hul ingewurm in die goud en diamantvelde in het ryker geword.   

Let op na die name en vanne van persone wat gehelp het om die Anglo-Boere republieke aan te val en oorlog te verklaar.   Heelwat van die persone het duur luukse huise gehad en vandag almal bekend as museums aan die Witwatersrand en ander mynareas.     Meeste Britse of sionistiese ryk mynmagnate wat die goud en diamantvelde beheer het in suidelike Afrika.   Meeste van die myne wat ontgin is, het vanuit die Boere republieke se gebiede gekom.   Dit word steeds gedoen.

*

Hier word ‘n paar mynmagnate gewys, daar was duisende wat die Boere republieke en ander reservate en kroongebiede geinfiltreer het.

*

Minerals in southern Africa – Look at the surnames of the People who helped to get the South African War or what some might call the Anglo Boer war.   They have attacked the Boer families that created the Boer Republics, they moved from the Cape Colony.

Image

https://www.geni.com/projects/South-Africa-Randlords/38109

*

Hul huise was groot en luuks, iets wat Boere nie aan gewoond was nie  en het hul rykdom hier in suidelike Afrika (Suid-Afrika) kom maak en bly skep, terwyl die Britte die Boere republieke vernietig het met hul vernietigende aarde beleid.

Randlords & their mansions - 17 June 2022 | The Heritage Portal

https://www.theheritageportal.co.za/notice/randlords-their-mansions-17-june-2022

https://museumsnc.co.za/satellites/mcgregor-museum2/

https://pickingupthetabb.wordpress.com/about/historic-homes-of-kimberley/

Johannesburg  –  Egoli-Goud  – Witwatersrand

Hierdie beleid van Engelse het nog nooit opgehou nie, dit het na 1994 bly voortbestaan, waar anargie en rewolusie ‘n lewenswyse geword het onder die ANC.   Dis nie net ‘n eenmalige rewolusie wat in Suid-Afrika plaasvind onder die ANC – britse statebond beleid.   Korrupsie en misdaad loop hand aan ahnd saam al die protesaksies wat nooit vredeliewend is nie.

Verskroeide aarde –  Scorched earth

Kommunisme SA 2021 Communism

Terrorisme  –  Sabotage to South Africa 13 July 2021  –  Revolution

Protesting at Marikana 2012

*

Mynmagnate het van oral gekom – eerstens om hulself te verryk.   Goedkoop arbeid is later gebruik in hul soeke na goud, diamante en ander minerale in ‘n land wat nie aan hulle behoort het nie.   

https://theroaminggiraffe.co.za/randlords-and-brickfields-discovering-historical-johannesburg/

Museums in Suid-Afrika om te besigtig

https://museumexplorer.co.za/south-africas-museums-over-300-museums-to-explore-in-south-africa/

 

*

Verwante inligting en artikels

Diamante – Diamonds

Paul Kruger 10 Oktober

Baron Rosmead

 

Monumente : Geskiedenis simbole ZAR

Gold and diamonds -1886 – Griqualand West

Diamonds/Diamante  – Gold/Goud -MINERALS


ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) en ander museums

 

*

Contact – Kontak Admin

volksvryheid9@gmail.com

11 gedagtes oor “Boere republieke en Suid-Afrika”

  1. […] Dis net jammer die Boere kon nie meer doen om hul en hul vrouens/ kinders beter te beskerm teen snobs en terreurdade van die Britte wat reken die Boere is veragterlik en sal slawe bly.   Hiermee het die Boere volk hul vryheid tydelik verloor.  Dit is wat herstel moet word in gebiede wat hulle sin is.  Die Britte wou bewys lewer aan die Boere se voorgeslagte met die ‘verowering van die Boere republieke” hulle wil die wêreld regeer en seker gemaak baie vrouens en kinders word in helkampe – konsentrasiekampe – martelkampe uitgewis.   Soos aasvoëls is nie lank na die ABO toegesak op al die minerale rykdomme.  Let wel – ds nie net die Boere se gebiede wat afgeneem is nie, maar ook sekere Khoi San, Griekwas en ander etniese groepe wat ook nie grond gekoop het nie, maar dit beset het na 1806.   Brittanje het seker gemaak hul palm alles in.Government CPA  –  Commonwealth – StatebondBoere republieke en Suid-Afrika* […]

    Like

Lewer kommentaar