*
Daar word ‘n verskeidenheid stellings gemaak, feitelik in ‘n ou 2016/17 jaarverslag van die ANC wat gepubliseer is dat afsonderlike gebiede, nie net vir ons as Boer vanuit die Boere republieke raak nie, maar dat dit lankal terug in die verlede bestaan het. Die ontstaan van die konsep van afsonderlike gebiede of apartheid was nie in die Boere gebiede nie. Nog altyd het die Boere volksgenote gestreef na ‘n vrye en onafhanklike land waar hulle hulself kon regeer.

*
Boere volksgenote het juis weggetrek onder Britse heerskappy om nie slawe van die Britte te wees nie. Meeste van ons Boere volksgenote kan of mag daarmee vertroud wees, maar jeugdiges veral, wie nie die ware geskiedenis ken nie of vir wie die internet nie heeltemal toeganklik is nie, is oningelig hieroor dat dit nie bestaan het of bly voortleef het na 1994 nie. Die armes wat nie internet kan bekostig nie, sal nog minder weet wat om hulle aangaan.
Selfs vandag nog, word heelwat vals beskuldigings prontuit deur politici verkondig dat dit Boere is, die blankes is wat hierdie apartheid en apartheidswetgewings ingestel het. Sulke blatante stellings word meestal aan die 1948 regering gekoppel.
Die sogenaamde gewettigde ‘kill the BOER’ lied is totaal en al bewys hiervan – die ANC, EFF en ander dink omdat hulle dit sing, mag hulle dit sing omdat hulle in beheer is. Knaend word jeugdiges en tienerjariges opgestook om Boere te vermoor. Dit is nou hul sogenaamde ‘struggle song’ wat die howe van Suid-Afrika erken en selfs goedgekeur het, hulle mag dit sing. Gepaardgaande met hierdie lied van uitwissing van die Boere, vind baie onnodige aanvalle, martelings en moorde van die Boere plaas.
Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song
Farm attacks, tortures and killings in South Africa
Dit is tragies, die ewigdurende vals musikale note wat oorgedra word en op verskillende stoele gespeel word
Heelwat van ons Boere volkslede is moontlik landuit en ander se geheues is verroes. Heelwat volkslede sit in arm kampe en nedersettings. In dieselfde proses word die Boere volksgenote vir dekades vals beskuldig dat hulle die gebiede geskep het. Deel van die minderheidsvolk daar uit die twee onafhanklike Boere republieke. Hulle sing selfs om die BOERE aan te val en te vermoor.
*
Jaarverslag
Dit is feite wat ons 100% weet. Met hierdie jaarverslag 16/17 word duidelik bewys dat dit nie deur die toedoen van ‘apartheid’ of sogenaamde 1948- of selfs Dr Verwoerd-regerings gedoen kon gewees het nie. Hiermee boemerang al die jarelange swak vals beskuldigings terug na die ANC wat blaam verskuif. Alles word in opdrag gedoen van hul meesters wat hulle beheer.
Daar was selfs internasionale organisasie, die VN wat die uitspraak gemaak het oor dit ons was wat hierdie apartheid wetgewings ingestel het.
Dis net interessant om waar te neem dat wyle Dr Verwoerd, die vorige regering en blankes beskuldig word dat hulle internasionale misdade gepleeg het. Die verskillende swart Tuislande/Reservate en kroongebiede het apart bly voortleef. Tuislande en kroongebiede wat deur Brittanje beset en geannekseer is, maar die blaam word voor ons Boere se deure geplaas om uitgewis te word met hul sogenaamde strydlustige liedjies.
Die ontstaan van wetgewings en die KEV en Trustgebiede het bly voortleef en tog word die ANC nie beskuldig van internasionale misdade nie.
Hiermee loop hand aan hand al die regerings wat die ANC en kaders sedert 1994 ondersteun en ooreenkomste aangaan, veral op swart bemagtiging en regstelaksies. Internasionale misdade en uitwissing vind plaas.
Die stellings is gemaak dat swartes en ander volke hul gebiede lank voor 1830 beset het tydens die Mfecane oorloë. Wat daarna gebeur het, word ook op verskeie plekke aangeraak dat die Britte die verskillende groepe se grondgebiede in suidelike Afrika geannekseer het en beslis niemand anders nie. Hul het hul eie leiers gehad.
Die meeste van daardie afsonderlike gebiede is deur hulself beset tydens Mfecane-oorloë – hulle is nie deur enige Boer ingedwing nie. Hulle het GEEN grond wettig gekoop nie, want dit het aan niemand behoort, ook nie aan Engeland nie. Die gebiede wat later beset was, was nooit die hele suidelike Afrika nie. Baie gebiede was NIEMANDSLAND, wat selfs met Boere onderhandelinges en traktate verkry is, Boere bloed het in hul duisende gevloei.
Brittanje het ons almal sedert 1806 onder dwang beheer en grond afgeneem, ook die onafhanklike Boere republieke in 1902 – dit was ‘n lang tydperk. Gedwonge uniewording het gevolg na die ABO en 1902 se sogenaamde Vredesverdrag.
Dit is egter makliker vandag om die blaam op die Boere of die vorige regering of selfs apartheid vir al hul foute, te plaas. Die onderlinge besetters het die beste geleenthede gehad, veral op landbou-gebiede en kon bo hulself uitgestyg het as hul goeie landbouers was. Dit het nie gebeur nie, maar dis blankes wat die blaam daarvoor kry oor kwansuis swak grondgebiede, wat deur hulself beset was.
Selfs al die besoedeling, suurwater, mynhope en uitgediende myne nalatenskappe getuig na 30 jaar daarvan waar eens landbougebiede was. Mynhope sedert 1900 is omgedolwe deur die Britse regering en haar bondgenote en sionistiese ryk magnate wat hulle hier op Boere gebiede kom verryk het. Dit is die Britse regering en haar bondgenote wat immigrante uit Afrika en Asië ingevoer het as goedkoop arbeiders om hulle minerale te ontgin.
Selfs met verskeidenheid minerale in hul eie gebiede waar slegs swart bemagtigers die voordeel trek, al is dit net ‘n sekere bevoordeelde groepe onder swartes, is dit nie die Boere se grondgebiede nie en was dit nooit nie. Voor 1994 het ons nie voordele gekry nie en was daar ‘n handjievol rykes wat ingepalm het.
Dit is steeds so. Boere volksgenote kan glad nie in hierdie spesifieke gebiede wat hulle reservate, kroongebiede, tuislande, trust of CPA’s noem, grond aankoop of eienaarskap verkry nie. Soos gesien, het die Britte die minerale regte ook met al die verskillende gebiede geannekseer. Geen pennie is betaal vir enige grondgebied in Suid-Afrika voor of na Britse anneksasies nie deur Brittanje nie. Dit is stellings wat doodgesmoor word net om ons minderheidsvolk vals te beskuldig of te laat skuldig voel.
Niemand van die Boere volksgenote het dus die verskillende stamme of volke na 1815 gedwing om hul afsonderlike gebiede te beset nie, want die Boere was nie naby die spul voor 1838 nie. Nog minder is dit die Boere se skuld as die Britte hier kom oorlog maak het om alle grond af te neem nie . Selfs die twee onafhanklike Boere republieke is geannekseer, mineraalregte inkluis. Nog minder was enige van ons volksgenote daarby betrokke om hulle in hierdie gebiede te hou soos, tuislande, kroongebiede of trust en cpa gebiede, wat deur hulself gekies is en hul eie tradisionele leiers wat hulle beheer en bestuur.
Die hele spul leef in ontkenning dat hul grond besit, tog leef hul almal steeds na kodesa/ 1994 in dieselfde gebiede onder hul eie reëls en anc wetgewings met afsonderlike huise. Daardie groepe mense het weer hul eie gebiede opgeëis met voordele van die regering en belastingbetalers wat hulle onderhou hiermee, ens. Daar is oor die 8840 tradisionele leiers wat gerieflik lewe met duisende rande se maandelikse salarisse en ander byvoordele.
Traditional leaders South Africa: 8840
*
DIAMANTE
Diamante is in die laat 1860’s aan die Vaalrivier ontdek. Die daaropvolgende ontdekking van droë afsettings by wat die stad Kimberley geword het, het tienduisende mense, swart en wit, na die eerste groot industriële punt in Afrika en die grootste diamantafsetting ter wêreld getrek. In 1871 het die Britte, wat verskeie mededingende eisers verdryf het, die diamantvelde geannekseer.
Die Griekwaland-Wes Kolonie, wat so geskep is, is in 1880 by die Kaapkolonie ingelyf. Teen 1888 het die konsolidasie van diamanteise gelei tot die skepping van die groot De Beers-monopolie onder beheer van Cecil John Rhodes. Hy het sy mag en rykdom gebruik om Eerste Minister van die Kaapkolonie (van 1890 tot 1896) te word en, deur sy geoktrooieerde Britse Suid-Afrikaanse Kompanjie, veroweraar en heerser van hedendaagse Zambië en Zimbabwe.
Die mineraalontdekkings het ‘n groot impak op die subkontinent as geheel gehad. ‘n Spoorwegnetwerk wat die binneland met die kushawens verbind, het vervoer en energie aangewakker. Kusstede soos die hedendaagse Kaapstad, Port Elizabeth, Oos-Londen en Durban het ‘n ekonomiese opbloei beleef namate hawefasiliteite opgegradeer is.
Blokhuise van die Engelse sluit aan by hierdie spoornetwerke, wat veral tydens ABO opgerig is en speel ‘n groot rol met die vervoer en uitvoer van minerale.
Die feit dat die mineraalontdekkings saamgeval het met ‘n nuwe era van imperialisme en die geskarrel na Afrika, het imperiale mag en invloed in suider-Afrika gebring soos nog nooit tevore nie. Onafhanklike Afrika-kapteinskappe is stelselmatig deur hul wit-regerende bure onderwerp en geïnkorporeer. In 1897 is Zoeloeland by Natal ingelyf.
Etniese stamme het bly voortbestaan in aparte gebiede wat deur hulself beset is. Reservate het bly voortleef tot 1960 wat dit Tuislande geword het. Na 1994 het dieselfde gebiede, gefokus op hul eie aparte gebiede , in Trust of KEV’s geword. Dit het steeds apart gebly en dieselfde grondgebiede is oor en oor opgeëis, waar daar meestal finansiële bystand en ander bates soos saad, trekkers en selfs produktiewe plase uitgedeel. Die tradisionele leiers ontvang maandeliks inkomste uit die staatskas en dis belastingbetalers wat hulle dan vergoed, al het ons niks met enige van hul uit te waai nie.
*
Transvaal / ZAR
Die Transvaal is in 1877 deur Brittanje geannekseer. Boere-weerstand het in 1881 tot Britse onttrekking gelei, maar nie voordat die Pedi (Noord-Sotho) Staat, wat binne die Republiek se grense geval het, onderwerp is nie. Die aanduidings was dat Britse hegemonie, nadat dit eers beweer is, waarskynlik weer bevestig sou word.
Die suidelike Sotho- en Swazi-gebiede is ook onder Britse heerskappy ingedwing, maar het hul status as imperiale afhanklikhede behou, sodat beide die huidige Lesotho en Swaziland die heerskappy van plaaslike wit regimes vrygespring het.
Die ontdekking van die Witwatersrandse goudvelde in 1886 was ‘n keerpunt in die geskiedenis van die ou ZAR Boere republiek – en dit was wat die Engelse en haar bondgenote gedroom het na 1902 – die eenheidstaat en Unie regering. Brittanje, die Engelse verteenwoordigers en Afrikaners het Brittanje hierin ondersteun. Dit het die ontstaan van die moderne Suid-Afrikaanse nywerheidstaat voorspel. Sodra die omvang van die riwwe vasgestel is, en diepmynbou as ‘n lewensvatbare belegging geblyk het, was dit net ‘n kwessie van tyd voordat Brittanje en sy plaaslike verteenwoordigers weer ‘n voorwendsel vir oorlog teen die Boererepublieke van Transvaal en die Oranje-Vrystaat gevind het. Dit is wat tydens die Anglo-Boere oorloë gebeur het. Dit was BOERE families wat goud ontdek het in die Transvaal. Dit was Brittanje en haar vele bondgenote, wat nie hul in toom kon hou om die Boere uit die pad te stoot nie. Hulle het hier kom oorlog maak om die Boere volksgenote uit te wis.
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) ABO
Die vraag na regte vir Engelssprekende immigrante op die goudvelde (bekend as uitlanders en randlords – mynmagnate) het ‘n hefboom gebied om druk op die regering van president Paul Kruger uit te oefen. Geen land oorsee sou sulke dinge toegelaat het nie, maar dit is op ons jong Republieke afgedwing deur die Britte en hul kaders wat oorlog kom voer het. Selfs vandag, as enige persoon immigreer word dit ten duurste gedoen en toegelaat. Mynmagnate en Britse regering kon nie wag om hul kollosale wonings in die Witwatersrand en Kimberley op te rig nie. Luukse wonings is vandag almal museums.
Aangejaag deur die diepvlakmynmagnate, vir wie die Boere-regering obstruktief en ondoeltreffend gelyk het, en deur die verwagting van ‘n uitlander-opstand, het Rhodes aan die einde van Desember 1895 ‘n inval in Transvaal geloods.
Die mislukking van die aanval het die einde van Rhodes se politieke loopbaan, maar sir Alfred Milner, Britse hoë kommissaris in Suid-Afrika vanaf 1897, was vasbeslote om Kruger se regering omver te werp en Britse heerskappy oor die hele subkontinent te vestig. Die Boere-regering is uiteindelik in Oktober 1899 tot ‘n oorlogsverklaring gedwing in suidelike Afrika. Die Boere volksgenote, mans, vroue en kinders is met onmenslikheid en barbaarsheid gegroet.
Die mineraalontdekkings het ‘n radikale impak op elke sfeer van die samelewing gehad. Arbeid was op ‘n massiewe skaal nodig gewees en kon slegs deur Afrikane verskaf word, wat van die land af weggetrek moes word. Baie Afrikane het met ywer gereageer op die geleenthede wat loonarbeid gebied het en lang afstande gereis het om geld te verdien om landelike ondernemings in die opstalekonomie aan te vul. Hulle is van ver ingevlieg uit Afrika lande, deur die heersers van daardie tyd en dit is toegelaat onder die Unie regering wat tot lank na 1948 geduur het.
In reaksie op die uitbreiding van interne markte het swartes hul boerdery vaardighede en gesinsarbeid ten goede uitgebuit om produksie vir verkoop te verhoog. Aansienlike swart landbou gemeenskap het op klein skaal ontstaan, dikwels deur middel van aandele-verbouing of arbeidshuur op plase in wit besit. Dit was nie groot kommersiële boerderye nie en slegs gefokus op families.
Vir die wit owerhede was die hoofoorweging egter om ‘n arbeidsaanbod te verseker en swart mededinging op die grond te ondermyn. Verowering, grondonteiening, belasting en paswette is ontwerp om swart mense van die grond af te dwing en hulle na arbeidsmarkte te kanaliseer, veral om in die behoeftes van die myne te voorsien. Geleidelik is die alternatiewe beskikbaar vir swartes gesluit, en die agteruitgang van die opstal-ekonomie het loonarbeid toenemend noodsaaklik gemaak vir oorlewing.
Die integrasie van swartes in die opkomende stedelike en industriële samelewing van Suid-Afrika moes hierdie ontwikkelings gevolg het. Op die korttermyn, het herhalende arbeidsmigrasie die werkgewers en owerhede gepas, wat die stelsel probeer verskans het. Die geslote verbindings wat baanbrekerswerk op die diamantvelde was, as ‘n manier van trekarbeidsbeheer, is dit by die goudmyne herhaal.
Die bewaring van gemeenskaplike gebiede waaruit migrante getrek kon word, het die uitwerking gehad dat lone verlaag is, deur swartes se regte binne die stedelike gebiede te ontsê en hul gesinne en afhanklikes op bestaanserwe in die reservate te hou. Swartes kan basiese regte geweier word as die fiksie volgehou kan word dat hulle nie in “wit Suid-Afrika” hoort nie, maar aan “stamgemeenskappe” waaruit hulle gekom het om die “wit man se behoeftes te bedien”. Die aparte en besette gebiede het steeds bly voortleef en die besettings het reeds voor 1880 begin. Boere of ander volke het nie besitreg in die gebiede gehad nie.
Waar swart gesinne ‘n houvas in die stedelike gebiede verseker het, het plaaslike owerhede hulle tot afgesonderde “lokasies” of reservate beperk. Alles het deur die Unie regering gewerk, wat uit London beheer is. Hierdie stel aannames en beleide het die ontwikkeling van segregasie-ideologie en, later (vanaf 1948), apartheid ingelig. Uniewetgewing is in London uitgevaardig.
Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid : British rules
*
Statements were made in an old annual report from 2016/17 of the ANC that separate areas existed long back in the past. This clearly proves that this could not have been done by ‘apartheid’ or so-called 1948 or even Dr Verwoerd’s governments. With this, all the accusations boomerang back to the ANC, which shifts the blame.
The facts are that blacks and other peoples occupied their territories long before 1900 during the Mfecane wars. What happened after that, it is also stated in several places that the British annexed the various groups’ territories in southern Africa and certainly not anyone else.
Most of those separate territories were occupied by themselves during Mfecane wars. But nowadays it is easier to place the blame on the Boers or the previous government or even apartheid for all their mistakes.
The facts are, they occupied the best agricultural areas and could have risen above themselves if they had been good agriculturists. Today, after 30 years, all the mine heaps and disused mines bear witness to what were once agricultural areas. Even with several different minerals in their own areas where black enablers take advantage, even if it is only a certain favored group among blacks, these are not the Boers’ territories and never were.
The Boer people cannot purchase or acquire land at all in these specific areas which they call reserves, crown territories, homelands, trusts or CPAs. As seen, the British also annexed the mineral rights with all the different territories just after 1902. These are facts that are being suppressed just to falsely accuse our minority people.
No one from the Boer people forced those 15 plus tribes or peoples to occupy their separate territories after 1815 because they were not close to the game. Even less is it their fault if the British came here to make war to take their land. Even less were any of our people involved in keeping them in these areas such as trust and cpa areas, which were chosen by themselves and their own traditional leaders who control and manage them.
The whole lot lives in denial that they own land, yet they all still live in luxury after codesa/ 1994 in the same areas under their own rules and anc legislation. Also, separate from each other. Those groups of people again claimed their own territories after 1994 with benefits from the government and tax payers who support them with this, etc. There are over 8840 traditional leaders who live comfortably with thousands of rands in salaries and other perks.
*
Diamonds were discovered on the Vaal River in the late 1860s. The subsequent discovery of dry deposits at what became the city of Kimberley drew tens of thousands of people, black and white, to the first great industrial hub in Africa, and the largest diamond deposit in the world. In 1871, the British, who ousted several rival claimants, annexed the diamond fields.
The Colony of Griqualand West thus created was incorporated into the Cape Colony in 1880. By 1888, the consolidation of diamond claims had led to the creation of the huge De Beers monopoly under the control of Cecil John Rhodes. He used his power and wealth to become Prime Minister of the Cape Colony (from 1890 to 1896) and, through his chartered British South Africa Company, conqueror and ruler of modern day Zambia and Zimbabwe
The mineral discoveries had a major impact on the subcontinent as a whole. A railway network linking the interior to the coastal ports revolutionised transportation and energised agriculture. Coastal cities such as modern-day Cape Town, Port Elizabeth, East London and Durban experienced an economic boom as port facilities were upgraded.
The fact that the mineral discoveries coincided with a new era of imperialism and the scramble for Africa, brought imperial power and influence to bear in southern Africa as never before. Independent African chiefdoms were systematically subjugated and incorporated by their white-ruled neighbours. In 1897, Zululand was incorporated into Natal.
*
Transvaal / ZAR
The Transvaal was annexed by Britain in 1877. Boer resistance led to British withdrawal in 1881, but not before the Pedi (northern Sotho) State, which fell within the Republic’s borders, had been subjugated. The indications were that, having once been asserted, British hegemony was likely to be reasserted.
The southern Sotho and Swazi territories were also brought under British rule but maintained their status as imperial dependencies, so that both the current Lesotho and Swaziland escaped the rule of local white regimes.
The discovery of the Witwatersrand goldfields in 1886 was a turning point in the history of South Africa. It presaged the emergence of the modern South African industrial state. Once the extent of the reefs had been established, and deeplevel mining had proved to be a viable investment, it was only a matter of time before Britain and its local representatives again found a pretext for war against the Boer republics of Transvaal and the Orange Free State.
The demand for franchise rights for English-speaking immigrants on the goldfields (known as uitlanders) provided a lever for applying pressure on the government of President Paul Kruger. Egged on by the deep-level mining magnates, to whom the Boer government seemed obstructive and inefficient, and by the expectation of an uitlander uprising, Rhodes launched a raid into the Transvaal in late December 1895. The raid’s failure saw the end of Rhodes’ political career, but Sir Alfred Milner, British high commissioner in South Africa from 1897, was determined to overthrow Kruger’s government and establish British rule throughout the subcontinent. The Boer Government was eventually forced into a declaration of war in October 1899.
The mineral discoveries had a radical impact on every sphere of society. Labour was required on a massive scale and could only be provided by Africans, who had to be drawn away from the land. Many Africans responded with alacrity to the opportunities presented by wage labour, travelling long distances to earn money to supplement rural enterprise in the homestead economy.
In response to the expansion of internal markets, blacks exploited their farming skills and family labour to good effect to increase production for sale. A substantial black peasantry arose, often by means of share-cropping or labour tenantry on white-owned farms. For the white authorities, however, the chief consideration was ensuring a labour supply and undermining black competition on the land. Conquest, land dispossession, taxation and pass laws were designed to force black people off the land and channel them into labour markets, especially to meet the needs of the mines. Gradually, the alternatives available to blacks were closed, and the decline of the homestead economy made wage labour increasingly essential for survival.
The integration of blacks into the emerging urban and industrial society of South Africa should have followed these developments, but short-term, recurrent labour migrancy suited employers and the authorities, which sought to entrench the system. The closed compounds pioneered on the diamond fields, as a means of migrant labour control, were replicated at the gold mines.
The preservation of communal areas from which migrants could be drawn had the effect of lowering wages, by denying blacks rights within the urban areas and keeping their families and dependants on subsistence plots in the reserves. Blacks could be denied basic rights if the fiction could be maintained that they did not belong in “white South Africa,” but to “tribal societies” from which they came to service the “white man’s needs.” Where black families secured a toehold in the urban areas, local authorities confined them to segregated “locations.” This set of assumptions and policies informed the development of segregationist ideology and, later (from 1948), apartheid.
*
Ingonyama Trustland (Zulu people)
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
Gold and diamonds -1886 – Griqualand West
*
[…] Boere (2016-2017 ANC jaarboek) Minerale rewolusie en arbeid […]
LikeLike
[…] Boere republieke en Suid-AfrikaBoere, Groot Trek en Boere republiekeDie Anglo-Boere Oorloë in kleurBoere (2016-2017 ANC jaarboek) Minerale rewolusie en arbeid […]
LikeLike