Witkruis monument 15-16 September 2023

*

Die Witkruis monument is op 16 Junie 2004 met sowat 1200 kruise in die omgewing van Pietersburg begin.  ‘n Boer het ‘n gedeelte van sy plaas hieraan afgestaan.    Elkeen van die kruise, verteenwoordig ‘n boer of gesinslede wat vermoor is tydens grusame martelings-,  moord- en plaasaanvalle.    Al hierdie aanvalle, martelings en moorde teenoor Boere  word ten sterkste deur die SA regering, president en minisiters ontken en word as gewone misdaad gesien.  Dit is allesbehalwe die geval.     Dit het wel ookal in stede gebeur waar van die mense so gemartel en vermoor is, selfs uitgebrand is.  Selde of ooit word die terroriste wat dit uitvoer, gevang of vervolg.  Feite is, blankes word uitgewis en die Boere volk is deel van hierdie groep.

Wees deel van die Witkruis-opgraderingsprojek

*

DIE BOERE VOLK

Daar moet onthou word, dat die hoeveelheid witkruise simboliseer die aanvalle, moorde en uitwissing van ‘n blanke minderheid en hoe ‘n minderheidsvolk, uitvermoor word.

Volgens statistiek is daar tans (2022) reeds 2575 kruise opgerig, die middelste kruisvorm reeds 925 kruise.  En die kruise op die berg is nie noodwendig  die totaal moorde wat plaasgevind het nie.   Daar is heelwat ander, wat nie dadelik gesterf het tydens aanvalle nie, maar later  aan hul wonde of trauma beswyk.

*

Boermedia (Koot)

Witkruis Monument Kruisplanting 2023. Die kruisplanting vind plaas op 16 September 2023 aan die voet van die Ysterberg waar die Witkruis Monument is.  Daar is ook ‘n aandprogram op Vrydag die 15de September 2023, waartydens die wit kruise verlig sal word teen die berg. Kontak die komiteelede vir plekbesprekings sou jy wou oorslaap.

Sluit aan by die Whatsappgroep: https://chat.whatsapp.com/CpVUcFmEIJs8IPOV0aj5ar om gereelde inligting te ontvang.

Saterdag oggend 16 September: 08h00 is daar die Optog/Stoet na kruise vanaf Caltex one stop. 08h30 Opening en verrigtinge begin.

Sien program op die Facebook groep van die Witkruis Monument.
https://www.facebook.com/groups/402069513474

Die komitee versoek dat familie, vriende en kennisse wat kruise wil plant vir hul geliefdes die komitee dringend moet kontak vir verdere reëlings.

KONTAKPERSONE:

Chris Harmse – 0607135306/
Fritz Peens – 0836772056
Louis van der Walt – 0824110796
Lenette Hall – 0833767036
Cornea van der Walt – 0823392379
Karel Landman – 0823759045
Dawid Maree – 0834596790
Pastoor TJ Mare – 0827226396

*

Beeldmateriaal

Maak iets in ‘n BOER wakker

“Maak iets in die Boer wakker” is ñ lied uit Danie se Pen, die Musiek Video is geskiet tydens die Witkruis Monument Opgradering 2019, op die Ysterberg. Danie is ñ Groot Kampvergter Vir Afrikaans (Taal en Kultuur), en staar graag die Realiteit in die Gesig van Plaasmoorde, en het gevoel om die volgende Boodskap uit te bring met die Lied en Video. Boere word aangeraai om hulle Veiligheid op te skerp tot en met die HOOGSTE Vlak, om “Reg” te wees wanneer die Vyand se werk plaasvind. Wees altyd meer WEERBAAR as KWESBAAR.

https://www.youtube.com/watch?v=R1FHTTiIWeM

*

Boere volk

Chris Harmse van die Witkruis monument
Elke kruis het ‘n naam op , die wat aangeval en vermoor is.

*

Nog 45 + wit kruise wat geplant gaan word en nog gesinne word met hartseer geraak.   Elke kruis het ‘n naam en van.

*

Bronne en skakels

Witkruismonument / Plaasmoorde / Ysterberg / Pietersburg / Limpopo

https://t.me/Witkruismonument?fbclid=IwAR2tsb0KSsUkn0Mv28Wq6fM5zekFcOMWetshTxzVe0mrWveJJxA5L4WnkbI

*

Herdenking van die moorde – Witkruismonumente 2022

Teen die hang van Ysterberg in die omgewing van Pietersburg-Potgietersrus omgewing, is daar tussen gras en klip ‘n plaat witkruise geplant. Die kruise, bekend as die Witkruis Monument, is die gedenkterrein vir die Boere volk, blankes Suid-Afrikaners wat in plaasmoorde en ook ander plekke omgekom het.

https://reviewonline.co.za/533468/geld-benodig-vir-witkruis-opgradering/

*

Witkruis monument – moorde  2020

19 September 2020 – martelings wat plaasvind

Farm murders: ‘White cross monument’- ceremony 19 September 2020

*

ANDER ARTIKELS EN INLIGTING

Vermoor die Boer – lied –  Kill the Boer song

Moorde en aanvalle op Boere in SA

Farm attacks, tortures and killings in South Africa

2017-2018
Witkruis monument Augustus-September

Geen boer – geen voedsel

2019
Wit kruis monument 2019

2019
Attacks/Killings 1-15 May 2019

Skending van Menseregte

Genocide – Vernietiging van ‘n volk

2021
Witkruis monument 2021 Boer and farmers killed in South Africa

2022
Farm Attacks-Killings February 2022

Farmers in South Africa (killings)

Plaasmoorde –  Farm killings

Plaasmoorde  – MOORDE –  Farm killings

White Killings –  Land – Malema

Verskroeide aarde  –  Scorched earth

Geskroeide aarde – Scorched earth  (1)

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

 

4 gedagtes oor “Witkruis monument 15-16 September 2023”

Lewer kommentaar