Klassieke liberales – Classical liberals – SA – IRR – IRV

*

Die grondwet is in 1996 bekragtig en daarmee word elke lid van parlement ingesweer.    Liberale blanke grondwetskrywers was deel van hierdie dokument wat ‘grondwet’ genoem word.  Dis op die tafel van die kommuniste vandag waarmee die liberaal verligte Afrikaners, en ander, almal voor 1996 tevrede was.    Grondhervorming, onteiening, swart bemagtiging en regstellende aksie alles deel hiervan.   Nie lank hierna is daar verander aan die grondwet en steeds hou dit nie op nie.

Die oppergesag van die reg in die stelsel van sosiale norme: die rol en  struktuur

*

Praat van vals fronte wat geskep is en steeds voorgehou word as die eerlik opregte (vals demokratiese) pad.   Die 1996 grondwet stem  ooreen met die PAC-ANC-SAKP manifes van 1955 – en dis nie toevallig nie.   Dit skend elke Boere volk lid se menseregte, en loop hand aan hand saam met swart bemagtiging, regstelaksies en onteiening van grond en bates.

Bestudeer die dokument saam met die PAC-ANC-SAKP 1955 radikale vryheidshandsves – later in die artikel.    Geen persoon kan ‘n grondwet verdedig wat jou menseregte tot in hul fondamente uithaal en vernietig nie.   Dit skend elke lid van die Boere volk op ‘n daaglikse basis.   Met fondamente, praat mens spesifiek van onteiening wat besig is om te gebeur en hervorming van alles, nie net grond nie, dit sluit alle bates hierby in.   Hoeveel van ons mense het al hul pensioene verloor of grootliks gesteel deur die aan bewind.   Soms word dit ‘geleen’ vir tolhekke maar niks word teruggeplaas nie.

Swart bemagtiging en regstellende aksie is rassisme en diskriminasie.  Hiermee het die liberale blanke Afrikaner saamgestem en selfs in parlement begin nesskop.  Van hul het selfs ministers en adjunk-ministers geword sedert 1994.

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Na bykans 30 jaar is daar niks van ons Boere volk se menseregte oor nie, alles geskend deur hierdie kommunistiese regering met hul liberale Afrikaner en britse statebond handlangers.   Nie net in die regering nie, nie in die provinsie of munsipale vlak nie.  Loop by ‘n bank en hospitaal in, word die “diens” waargeneem, die wat wel soms gewillig is om te help.

By staatshospitale gaan dit net so sleg en na 25 jaar is daar baie hospitale van beddens en beddegoed gestroop.   Alles val uitmekaar uit.    By Eskom word alles gesteel en die grootkoppe kry miljoene rande aan salarisse en bonusse.  Hoe SAL se vliegtuie in die lug gehou word, weet mens nie, maar dit gaan net so beroerd in die weermag, lugmag en polisie.   Kaping en wapenskandale is aan die orde van die dag en dit herlei mens na die Guptas.

Die bleeksiel liberales loop pal met ‘n multi-kultuur “reënboognasietassie” rond – net om altyd die ander multi-kulture gelukkig te hou wat teen die Boere volk diskrimineer met hul rassistiese wetgewings en grondwet.

*

Multi-kultuur parlement en regering is van dag een af ‘n mislukking – juis om misdaad en moorde hier in SA aan te moedig.  Die misdaad teenoor ons Boere volk , veral die moorde, is ‘n verdere bewys hoe hulle ons nie in die land soek nie.   Dreigemente van grondhervorming en diefstal van grond is aan die orde van die dag.

Vermoor die Boer lied –  Kill the Boer song

Iemand wat voorgee hul gee om vir moorde of die skending van menseregte, skryf boeke en maak films daaroor,  maar terselfdertyd word die kommunistiese grondwet ondersteun wat ons Boere volk se regte skend is hoegenaamd nie deel van die minderheidsvolk nie, rym nie met mekaar nie.     Dus – met die een hand word ‘n boek en fliek geadverteer oor die aanvalle en moorde, maar met die ander word daar praatjies gemaak in die parlement om dieselfde grondwet wat onteiening en selfs swart bemagtiging/ regstellende aksie voorstaan, te verdedig.

Elke volk het die reg om oor hulself te regeer in hul eie gebiede.  Totaal en al onafhanklik.

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

*

Dis ‘n politieke en “nie-politiese” legkaart
FREEDOM CHARTER
(compare with Constitution – vergelyk met grondwet)

ANC “Freedom charter 1955”

ANC Charter – C Ramaphosa

ANC and Communism in South Africa

“British rule” Colonial rule

Tradisionele leiers vorm deel van die EEN plan van Ramaphosa en me Zuma.

2019
Tradisionele leiers ingesluit – vanuit Hansard RSA

EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Development of One Plans –  Ramaphosa

The red revolution…

DIE ROOI REWOLUSIE

*

DAAR BESTAAN GEEN REëNBOOGNASIE NIE – NET AFRIKANERS NOEM HULSELF DIE MULTI-KULTURELE NASIE.   DIE BOERE VOLK IS NIE DEEL DAARVAN NIE EN WAS NOG NOOIT DEEL DAARVAN NIE.

Rainbow nation  – think again

Agreements and Traditional leaderships

FW DE KLERK started the so-called RAINBOW NATION

hulself skryf wat hul is en waarin hul glo

*

The “Classical Liberalism in South Africa – Multi-cultural forums and organisations”.

There are different well-known organisations in the RSA.

IRRSA

CONNECTIONS WITH

OPEN SOCIETY FOUNDATION (GEORGE SOROS)

WITH B-BBEE COMPANIES AND INDUSTRIES

TOGETHER WITH

AFRISAKE

AFRIFORUM

(sien al die jaarverslae)

Afrikaners is plesierig – hul leiers staan uit soos ‘n seer oog, nes die wat die Britte gesteun het teenoor die Boere republieke.

Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024

Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl

Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+

Afrikaner – verklaring 2024

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

ABN en Dinokeng

Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring

Afrikaner multi-kultuur verklaring  –  Eloff-Buys

Afrikanerbond – Johann Rupert  –  Remgro  –  Richemont

*
*
*
*
*

IRRSA FUNDED BY – refer to their own website and documents over couple of years

Who is OSF.SA – George Soros – Monsanto – Cato Institute

OSF.SA is also part of that – he funded the Constitution and Parliament

*

Grondwet – befondsing – Constitution funding

PARLIAMENT

SOUTH AFRICAN PARLIAMENT (PMG)

The PMG’s activities are currently funded by the:

Open Society Foundation SA (George Soros)
Raith Foundation
Heinrich Böell Foundation
Government of Flanders
Indigo Trust

*

FINANSIERS – GRONDWET – PARLEMENT

Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

* * * *

BEFONDSING – FUNDING

Who are most of the  “Classical Liberalism in South Africa – they are Multi-cultural forums and organisations”?   There are various annual reports to see the facts and they call themselves the classical liberalists.

Wie befonds hulle?

(IRRSA – Institute of Race Relations South Africa)

Wie is die “klassieke Multi-kulturele liberalisme in Suid-Afrika”

In verskeie jaarverslae van SAIRV (Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge)  noem hul hulself so – inligting is kom van hul webtuites af.

Heelwat finansiers is ook betrokke by Swart bemagtiging, veral die Duitse organisasies en ander EU lande se regerings, wat kommerwekkend is, dat regerings hierdie organisasies toelaat om swart bemagtiging te steun teenoor alle blankes om hulle verder af te druk.

Die bekende liberaal Oppenheimer is ook hierby betrokke om te finansier.

WIE IS DIE PRESIDENT VAN IRR?

https://irr.org.za/about-us/annual-report/87th-annual-report/view?fbclid=IwAR2ZP-nqqkU6Gs9MTtFBE3FVyWgORbF_uyJnL06iX__99sM7_3ZswDGRHEQ

President : Professor Jonathan Jansen

Prof Jonathan Jansen @ The White House « Prof Jonathan Jansen to speak at  White House, Plett 20 Mar Plett Tourism – Accommodation, events,  restaurants and activities in Plettenberg Bay

*
*
*

Bestudeer die maand en jaarverslae

WIE IS ALMAL HIERBY BETROKKE?

*
*
*

Elisabeth Bradley Trust
ANNUAL report as well annual reports – different donors yearly

  • Anglo American Chairman’s Fund
  • Friedrich Naumann Foundation for Freedom
  • Graham McIntosh
  • Haggie Charitable Trust
  • Johannes van der Horst
  • Julian Ogilvie Thompson
  • Lombard Insurance Company
  • Millennium Trust

14 gedagtes oor “Klassieke liberales – Classical liberals – SA – IRR – IRV”

  1. […] Afrikaner liberaliste het gesoebat vir die situasie waarin ons vandag is, tydens kodesa en idasa.They look like us, speak Afrikaans – they are “classical liberals”Classical liberals – SA – IRR – IRV […]

    Like

Lewer kommentaar