*
Back economic empowerment – B-BBEE, BEE, AA and Expropriation of land and all other properties are all part of the 1996 constitution. That is NOT policies, but national legislations. Political parties was all in agreement and supported the constitution. Expropriation included all properties, land, equipment, shares, salaries, everything in the legislations. Members of parliament are all sworn in under the communist constitution.
![]()
*
A rainbow is not a man-made thing.
When FW de Klerk and Mandela / Tutu called us a “rainbow nation” it was false, because there is no rainbow nation in South Africa, only a so-called multi-cultural nation.
There is not a rainbow nation. The situation is South Africa is a game playing network and how to destroy infrastructures and buildings.
There are always and will always be different culture groups of peoples, tribes or clans and they all are different from each other. Some do believe in their ancestors, while others have their own language and traditons and party on a yearly basis. Most of them, the tribal authorities are separated from each other in either Trust or CPA areas (the old homelands/reserves oor crownland). Black tribes came from the north of Africa and occupied land, they did not buy any land from nobody.
Because there is a white Boer people in South Africa , doesn’t mean they do have not the same rights as other groups of peoples. Respect each other for the differences. We all want space in our own spheres – do not force your own traditions, believes or culture onto us or visa versa.
The Boer people do not want to be part of a communist group of peoples as is in South Africa . Has nothing to do with apartheid in any case, a word that was not created by the Boer people.
Swart bemagtiging is soos boomwortels
Mfecane, Dfecane, aparte gebiede
Each people have their own rights to rule themselves – it is part of international law.
Most of the khoi san, griqwa, ethnic black groups are not livig together in one place today, after 1994. They all have diferent CPAs or Trustlands and have their own beneficiaries on that land or areas.
*
Daar is geen swart en wit kleure in enige “reënboog” nie, nog minder is daar ‘n reënboognasie. Daar word slegs teen die Boere volk (alle blanke groepe) in Suid-Afrika gediskrimineer, en daarvoor het die ANC-DA-EFF en ander politici dit “nodig gevind” om wetgewing te implementeer om dit wettig te doen. Die reënboog-woord is ‘n gekookte woord en hoort in Ramaphosa se paddapot en die librales wat dit in 1990 uitgedink het.
Onder huidige omstandighede, is daar geen manier dat die Boere volk onsself kan ophef binne hierdie bose sfeer nie – daar moet wegbeweeg word. Die Boere volk is wel ‘n minderheidsvolk en was nog nooit deel van hierdie konkoksie nie. Dis juis die rewolusie van die ANC, mede-helpers DA en EFF, wat alles probeer verwoes. Ander politieke partye speel rustig saam op die radikale kommuniste se voor en agterstoepe.
Dis ongelukkig so, die dag as daar vals politieke koalisies intree, skop ander stigma’s soos onteiening en swart bemagtiging op alle vlakke van regering in, ook op munisipale vlak waar nasionale wetgewing van toepassing is. Koalisies is ongelukkig net nog ‘n misleiding aan ‘n politieke lamppaal. Hierdie tipe van wetgewings het die spul wat tans in parlement is, vir jare ondersteun met die 1996 grondwet.
Dus, is dit gevaarlik om te dink daar vind nie verraad plaas blankes op blankes plaas nie. Dit het ook invloed op bv. tenders waar die voorskrifte daarvan op nasionale vlak plaasvind. Dus, is die koalisie vennote netso skuldig as die ander wat wetgewing van swart bemagtiging as sulks aanvaar het as reg. Alle politici in parlement word onder die 1996 grondwet ingesweer. Daar is bekendes wat help skryf het aan die grondwet wat inderwaarheid die 1955 anc-pac-sakp manifes is.
*
HERSTEL VAN DIE 15 BOERE REPUBLIEKE
VIR VOLLE ONAFHANKLIKHEID
DIE ‘ONDERSOEK’
Selfbeskiking – Volkstaatraad
(DIE DOKUMENT IS VIR ‘AFRIKANERS’, MAAR DIE GEBIEDE WAT ONDERSOEK IS, IS ALMAL BOERE REPUBLIEKE)
Fokus behoort geplaas te word op volkseie gebiede, met bevordering van volkseie besighede en volkslede, veral met opleiding en geleenthede – ook dit was reeds ondersoek en uitgewys met die Volkstaatraad se ondersoeke. Niks verkeerd om die inligting te gebruik nie, die ondersoek is dan vir ons gedoen en is reeds betaal. Hoekom ‘n wiel van vooraf ontwerp as dit reeds daar is vir ons gebruik. Of moet elkeen van ons daagliks maar ‘n wiel van vooraf ontwerp?
Nog ‘n vals vlaggie wat die Afrikaner organisasies vir hulself toe-ëien.
Hierdie ‘dokument’ word AFRIKANER selfbeskikking genoem, terwyl die gebiede wat ondersoek is, almal BOERE republieke is.
LET WEL
Afrikaners het niks te doen met die Boere republieke gehad nie, want dit is nie hulle gebiede nie. Behalwe dat hulle saam Engeland en haar bondgenote teen die Boere repubieke geveg het, is en bly Afrikaners is ‘n veelvolkige multi–kulturele reënboognasie, wat slegs hul veelvolkige lede se belange op die hart dra.
Dus, hoe kan Boere gebiede skielik deur ander veelvolkige lede van Afrikaner organisasies, gebruik word as hulle sin, terwyl sommige (of meeste) van hulle reeds gebiede het (soos in KEV of Trustgebiede – grondeise). Dit is en bly Boere republieke wat die Boere volk opgekoop, geruil het vir beeste en selfs dienste aangebied aan swartes . EEN volk kan nie aanspraak maak op ander volk se grondgebiede nie. Feite is, die Afrikaners is GEEN volk nie, maar ‘n gemengde nasie.
Die gebiede wat die 1994 Volkstaatraad aanbeveel is, was in diepte ondersoek. Dis nie net ‘n klein plasie nie. Dit het bestaande infrastruktuur en gevestig vir dekades, wat ons voorouers opgebou het. Gevestigde skole, hospitale en dienste, wat fisies alles insluit.
Al hierdie voorgestelde gebiede het ‘n geskiedkundige reg tot ons volkslede en reg tot selfbeskikking (volle onafhanklikheid).
Die Boere volk kan op volkseie gebiede, saambind in volkseenheid en ondersteunend wees vir mekaar. Sodoende word wegbeweeg van die “belastings” wat deur regering ingepalm word. Daar is gebiede waar die Boere volk in die meerderheid is. Indien wil hervestig, fokus op die gebiede, dit is in elk geval goedkoper as om landuit te vertrek en onder ander vreemde regerings ‘n ander kultuur te aanvaar, ander taal en tradisies aan te leer. Besluit self. Ander lande en regerings gaan nie ons kultuur en tradisies as hulle sin aanvaar nie. Aanpassings in oorsese lande is groot en die finansiële uitgawes nog groter. Meeste van hierdie lande het saam met Engeland geveg teen die Boere republieke. Die Boere volk wat wel emigrasie oorweeg, behoort te kyk na al hierdie aspekte wat die hele Boere volk raak.
Op die stadium moet die Boere volk kyk na lede wat nader aan mekaar kan beweeg en bly, wat ook ‘n veiliger situasie by veral boere en besighede kan skep, mits die nodige opleidings kan geskied. Niemand kan net toegerus word uit ‘n veiligheidsoogpunt nie. Verseker kan die boere nie alleen hiertoe bydraes lewer nie, maar elkeen van ons, veral as daar kleiner besighede is wat of uitgebrei kan word, of verbeter word. Behuising is ook ‘n verdere probleem en groot uitgawe. Bemarking van volkseie produkte is ‘n groot pluspunt veral as die verspreiding nader aan mekaar is. Boere markte is goeie opsies vir verkope en aankope, sodoende kan die Boere volk direk gesteun word en kan ander uitskakelings vir alternatiewe en onnodige uitgawes beperk word.
Ongelukkig is die water wat alreeds troebel is vir eie volksgeleenthede en vordering van maatskaplike dienste en eie besighede nie groot nie en gaan ook dus verlore. Werksgeleenthede is min en daar is heelwat vertroue wat deur die jare verlore gegaan het, veral waar korrupsie en misdade plaasvind. Troebel waters verdwyn nie oornag nie. Heelwat “volksbesighede” kan op laer vlakke bevorder word, maar nasionale wetgewing word afgedwing op provinsiale sowel munisipale regerings as daar ander invloede bykom. Dink dus op kleiner skaal en onder die radar van wetgewings om eie ekonomie te skep. Munisipaliteite het ook bywette wat aan die nasionale swart bemagtigingwette moet voldoen.
*
Federale en konfederale stelsels sal nie werk nie, omrede daar teveel wetgewing is wat teen die Boere volk diskrimineer. Federale en konfederale regerings werk nie uit nie en daar is heelwat voorbeelde vir ons wat as belaglik beskou word, omrede die volke in sulke tipe regerings hul vryheid verloor. Onafhanklikheid is al manier hoe die Boere volk hul vryheid kan herstel. Politieke partye in die algemeen wat fokus op koalisies, was nog nooit ‘n sukses nie. In die proses word heelwat vryhede prysgegee ten koste van meerderhede en hul diskriminerende wetgewings op minderhede.
During the 2016 municipal elections, the Democratic Alliance said it has entered into coalition agreements with a number of smaller opposition parties. The DA today announced that they have entered into arrangements to bring together a broad coalition of the Congress of the People (COPE), African Christian Democratic Party (ACDP), Freedom Front+ (FF+) and United Democratic Movement (UDM) – as well as the IFP.
DA and its coalitions/ koalisies
*
THE LIES OF THE VF PLUS
*
The White Paper on Traditional Leadership and Governance, July 2003, issued by the Minister for Provincial and Local Government deals with certain aspects, like the various international agreements, as well as the historical traditional leadership, the old homelands and what happened after 1994.
Agreements and Traditional leaderships
*
Geen koalisie in die politieke arena het al ooit geslaag nie – was ook nie. Die oorloop van politici van die orde van die dag, getuig soms van ‘n dubbel agentskap waar lede hul posisies, met die hulp van lede van publiek met stemdag, misbruik in die ander party se guns. Dws. hul misbruik hul eie magsposisies om meer stemme te werf en sodoende “tweespalt” of selfs haat en rassisme te bevorder. Dit gebeur nie altyd oornag nie.
During the 2016 municipal elections, the Democratic Alliance says it has entered into coalition agreements with a number of smaller opposition parties. “The DA today announces that we have entered into arrangements to bring together a broad coalition of the Congress of the People (COPE), African Christian Democratic Party (ACDP), Freedom Front+ (FF+) and United Democratic Movement (UDM) – as well as the IFP.
DA and its coalitions/ koalisies
*
“Racists are not welcomed in the DA. If you are thinking of voting for the DA and you are a racist, please do not vote for us,” Maimane said to a round of applause at the Apartheid Museum in Johannesburg.
BEE is racism and discrimination
*
Die demokrate is liberaal, hul leuse is “een nasie een toekoms” maar na 25 jaar is dit “een reënboognasie platgeval, bloedneus met geen toekoms, met radikalisme, brandstigting, moorde en geen ekonomie”. Een nasie droom – Nes die van die ANC en EFF: Daar is sedert 1994 duisende grondeise wat geregistreerde en aparte CPA’s gevorm het saam die Ingonyama Trust, wat net vir Zoeloes is. Khoi San, bruines, swartes het almal hul eie CPA’s.
DA – Mmusi Maimane, Athol Trollip resigned – Zille – video clips 23 October 2019
*
Herman Mashaba resigned as Johannesburg mayor effective on 27 November 2019, following the election of Helen Zille as the DA’s new federal council chair. He further explained that the election of Helen Zille is a victory for people who stand diametrically against his own belief systems.
DA – Herman Mashaba “resignation”
*
Contact Admin @:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] Swart bemagtiging/onteiening ** ** […]
LikeLike
[…] Reform – 2020 -Expropriation BillExpropriation of properties – Section 25Swart bemagtiging/onteieningOnteiening (nasionalisering)Radikale onteiening […]
LikeLike
[…] Swart bemagtiging/onteiening […]
LikeLike