*
A slow war and genocide are taking place against the white minority people, the Boer people of the Boer Republics. There are various signs to confirm that. Black economic empowerment, the denials of the existance of Afrikaans language and culture, traditions and identity are only a few pointers regarding genocide. Various totures and killings and raping – mostly black on white that taking place, but it is not only the Boer people, the white farmers but also those in cities and towns. Boer people are not part of the multi-cultural Afrikaner nation. It is not a crime to differ from the Afrikaners. There are different black tribes with different cultures as well.

*
Martelings en ernstige aanrandings met die doel om te vermoor, soms gaan so ‘n slagoffer nie eers onmiddelik dood nie, maar 2-6 maande later. Dit bly steeds verwant en is moord. Al die tekens van ‘n volksmoord word vir hoeveel maal verduidelik. Dit beteken nie as daar ‘n fase een is, dit gaan oorgaan in ‘n fase twee nie, dalk volg ‘n fase vier en vyf of soms sewe en agt gelyktydig. Volksmoorde verskil ook van mekaar en dit hang af van die kommunistiese of terreuraanslae, wat ook aangevul word soos hier by ons met wetgewings soos swart bemagtiging om ons te verarm dat ons nie onsself genoegsaam kan beskerm nie. Dit is volksmoord.
Al die 10 punte wat hierin genoem word, het ons al ervaar. Dr Stanton was al meer as een keer in Suid-Afrika om ons te waarsku, en tog glo ons politieke leiers wat maak of hulle baie omgee en dit wegpraat dat dit nie volksmoord is nie. Die ANC president ontken al die aanvalle op plase en moorde. Herhaal weer, let op wat die teken is, die stadiums, dit hoef nie in daardie volgorde plaas te vind nie, maar kan gelyktydig gebeur.
*
There are TEN stages of genocide identified:
Daar is TIEN stadiums van uitwissing van volk wat geidentifiseer en omskryf is
Tien stadiums van genocide – vernietiging van volk
1. Klassifikasie – Classification
2. Simbolisering – Simbolizing
3. Diskriminasie – Discriminating
4. Verontmensliking – Dehumanisation
5. Organisering – Organisation
6. Polarisasie – Polarization
7. Voorbereiding – Preparation
8. Vervolging – Persecution
9. Uitwissing – Extermination
10. Ontkenning – Denial
***
HOW TO PREVENT GENOCIDE – HOW TO STOP IT
Listen to people like Dr Stanton on youtube.
How can we predict and prevent genocides? Greg Stanton outlines his groundbreaking theory on the eight stages of genocide: classification, symbolization, dehumanization, organization, polarization, preparation, extermination and denial. Genocide in Darfur, he argues, has proceeded through these stages before our eyes. Genocide could have been prevented by means of intervention at any one of a number of critical points in the past, but the international response has amounted to too little, too late.
Author Bio: Gregory H. Stanton is the founder and president of Genocide Watch, the founder and director of the Cambodian Genocide Project, and the founder and Chair of the International Campaign to End Genocide. He is the Vice President of the International Association of Genocide Scholars, and served in the State Department, where he drafted the United Nations Security Council resolutions that created the International Criminal Tribunal for Rwanda. Dr Stanton: Eight Stages of Genocide
Agt stadiums van genocide en vernietiging van volk
Dr Stanton: Explaining of the Eight Stages of Genocide
Dr Stanton verduidelik die stadiums van genocide
.
GENOCIDE WATCH websites
Genocide webtuiste
Old website of Genocide Watch
Genocide se ou webtuiste belangrike inligting
*
STAGES OF A GENOCIDE
Genocide – Vernietiging van ‘n volk
S.1158 – Elie Wiesel Genocide and Atrocities Prevention Act of 2018
ongoing Revolution in South Africa
Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament
Afrikaners het destyds al teen die Boere republieke saam met die Britse ryk geveg.
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) ABO
*
DIE REG TOT BOERE REPUBLIEKE
Die Boere volk is in 1920 gedwing om onder die Unie van Suid-Afrika te bly. Van die een uiterste, die Britse oorheersing in die Kaapkolonie, na die ander vreemde opset van ‘n Unie regering, wat uit London wetgewing beheer is. Dit is nie ‘n sonde of misdaad om aan te dring dat die Boere republieke moet terugkeer na die Boere volk soos dit behoort te wees.
Niemand betwis dit dat die Khoi san of Zoeloes hul gebiede het en steeds woonagtig is op nie. Die Boere volk is al in suidelike Afrika vir eeue en het niemand se toestemming nodig om hul Boere republieke terug te eis nie. Niemand van die Boere volk plaas beperkinge op ander volke nie en hulle wil beslis nie ander volke beheer of regeer nie.
Die Afrikaner leiers, soos Jan Smuts was betrokke by die opstel van die Vredesverdrag, hoe gerieflik.
Verdrag van Vereeniging 1902
GRONDGEBIEDE – BOERE REPUBLIEKE
Die Boere kommando’s en volk het hul grond wettig bekom, en niemand se grondgebiede gesteel nie. Swartes het menige kere van die Boere volk se mannekrag gebruik om hulle te help om hul vee en families terug te kry. Dit is gebiede wat aan niemand behoort het nie, wat hul bekom het. Swartes uit die noorde en sentraal Afrika het hier in die geweste grond beset en niks gekoop nie. Dit is Engeland en haar bondgenote wat die Boere volk beroof het van hul erfenisse en grondgebiede. Later na 1902 is dit gemaak of dit deel moet vorm van die Unie van Suid-Afrika wat grotendeels deur die Afrikaners uit die Kaapkolonie en London se ‘lords’ beheer is.
Die Boere republieke is die Boere volk se grondgebiede en behoort nie aan ander volke of vreemde multi-kulturele Afrikaner nasie nie. Afrikaners is en bly veelvolkig, dis wat hulle hulself so genoem het, niemand anders. Die voorgeslagte het hierdie grond wettig bekom en Boere republieke is erken.
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] Whites – you are not welcome in your country […]
LikeLike
[…] Whites – you are not welcome in your country […]
LikeLike
[…] Whites – you are not welcome in your country […]
LikeLike
[…] Whites – you are not welcome in your country […]
LikeLike
[…] Whites – you are not welcome in your country […]
LikeLike
[…] Whites – you are not welcome in your country […]
LikeLike
[…] Whites – you are not welcome in your country […]
LikeLike
[…] Whites – you are not welcome in your country […]
LikeLike
[…] Whites – you are not welcome in your country […]
LikeLike
[…] Whites – you are not welcome in your country […]
LikeLike
[…] Whites – you are not welcome in your country […]
LikeLike