Attacks/Killings Statistics January 2019

More hideous than crime is repressive justice Repressive justice /political repression / political discrimination persecution of individual / group for political reasons particularly for purpose of restricting or preventing their ability to take part in political life of society

Ons in Suid-Afrika, Afrikaners en Boere, alle blankes wat dieselfde voel en  teen wie daar gediskrimineer word, sal nooit besef hoe groot die aanslag teen ons volk is nie.    Swart bemagtiging word vir ‘n baie groot rede gedoen en hoe ironies, speel al die “blankes wat in beheer gestaan het van al hierdie groot maatskappye” saam om ons ekonomies so te ontmagtig en vernietig wat die moord en misdaad nie doen nie.   Liblerales, wat al vir ‘n wyle saam die regering is en steun.

Daarom leef selfs “elite” blanke liberaliste in ontkenning, om moorde te ontken en te “veralgemeen” as gewone misdaad.   Hulle doen dit saam met Ramaphosa, omdat hulle dit ook nooit sal erken nie.   Hulle steun almal die grondwet wat ons menseregte wegneem en skend.   Hulle het help skryf aan die grondwet en heelwat was in Dakar, om ons te vernietig.  Swart bemagtiging is ekonomiese ontmagtiging.  Diskriminerend en rassisties.

Fokus op volksbelange, steun eie volksbesighede om sodoende beter pryse te kry, hou meer “ope dag” besigheidsverwelkomings op plase en besighede en doen bemarking.  Fokus op beveiliging en opleiding in volksbelang.

Stem in 2019 vir Selfbeskikking, ‘n politieke party wat daar is in volksbelang.   Front Nasionaal.  Sluit aan en bevorder volksake en eie belange.

Multi-kultuur bevorder hul eie lede se sake en nie ‘n volk se belange nie.  Ons is reeds vasgevang in ‘n kommunistiese multi-kultuur drukgang.  Kom daaruit.  Ons het ‘n internasionale reg tot selfbeskikking.

***

South Africa President Cyril Ramaphosa LIES to UN about FARM MURDERS. It is shocking that he would lie so blatantly, but at least he is no discredited for life!

***

RAMAPHOSA ON WHITE FARMERS

***

read other relevant articles

Ramaphosa and farm killings Parliament

Ramaphosa : In Denial

Whites – you are not welcome in your country

Malema and attacks/farms killing

Farmers in South Africa (killings)

Attacks/Murders Plaasmoorde/aanvalle

Killings – Moorde

Plaasaanvalle en moorde

Killings – Moorde

Advertisements

4 gedagtes oor “Attacks/Killings Statistics January 2019”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s