Stede, dorpe, etniese volke oor die wêreld

*In Suid-Afrika is daar heelwat stede, dorpies en gemeenskappe wat verskillende lewenswyses toon, nes dit in ander lande en kontinente plaasvind.   Daar is heelwat etniese groepe in Afrika maar ook ander kontinente wat eenvoud en vryheid verkies bo enigiets anders.   Eilande is unieke gebiede wat etniese volke kan beskerm om hulself te beheer en regeer. … Continue reading Stede, dorpe, etniese volke oor die wêreld

Comoro eiland

* Die argipel is deur vulkaniese aktiwiteit oor die eeue heen geskep.   Die Comore is 'n paradys vir natuurliefhebbers regoor al die kontinente om te bewonder. Van pragtige koraalriwwe wat pragtige duikervarings bied tot ononderbroke wit sandstrande, digte woude en aktiewe vulkane. Die Comore het nie 'n goed ontwikkelde toeristebedryf nie.   Tog is dit 'n… Continue reading Comoro eiland

Gupta familie in Vanuatu

* Die Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste het uiteindelik bevestig dat die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) Suid-Afrika se versoek van die hand gewys het om die Gupta-broers aan Suid-Afrika uit te lewer op aanklagte van geldwassery en bedrog.    Wys ook weer eens hoe ernstig ander lande is om korrupsie en misdade hok te… Continue reading Gupta familie in Vanuatu

Zondo: Guptas en Gigaba

* 'n Paar jaar gelede is daar twee verskillende klagtes ontvang ingevolge die Wet op Etiek vir Uitvoerende Lede, deur onder andere, Haniff Hoosen, LP van die Demokratiese Alliansie, en Floyd Shivambu, LP van Ekonomiese Vryheidsvegters, tussen November 2017 en Maart 2018, wie dit ingedien het.  Dis glo ondersoek, maar is dit ooit afgehandel?   Dit… Continue reading Zondo: Guptas en Gigaba

Vanuatu – Britse statebond

* Soos Suid-Afrika (1910-1961) (1994 tot datum) is Vanuatu deel van die Britse statebond en ook voorheen deel van die Britse heersers wat die suidpunt van Suidelike Afrika probeer beheer het nadat hulle grondgebiede en minerale regte in 1902 geannekseer het.    Vandag is Vanuatu onafhanklik onder statebond. * Vanuatu is 'n dubbele ketting van 13… Continue reading Vanuatu – Britse statebond