FN Opinie: Louisenhof moord: Stefan Smit

  Hierdie tipe van uitwissing is persoonlik niks ander as volksmoord nie.  Daar word ook ander gejag, maar regtig, kyk verby die groter prentjie en sien 4 miljoen teenoor 100 miljoen wat uitgewis word.   Paddas - dis wat 'n president ons noem - ander verkondig dit oop en bloot as daar "kill the boer" or… Continue reading FN Opinie: Louisenhof moord: Stefan Smit

“Red ons plaas” Avondrus, Wes-Kaap

Hierdie aangeleentheid kom 'n geruime tyd aan die gang.  Regering "koop" plase op, naas produktiewe plase.  Dis die regering se hele doelwit, om produktiewe plase te laat verwaarloos met geen voedselsekerheid nie.   Indien die gedeeltes wat opgekoop is, dan vir "plakker" (besetting) doeleindes gebruik kan word, is dit net nog 'n manier van inkomste inbring… Continue reading “Red ons plaas” Avondrus, Wes-Kaap

Jan Terburg – Farm attack Dec 2018

So gaan dit in die nuwe SA. Mense, sluit nou aan by groepe of organisasies wat opleiding bied in veiligheid. Wat na ons mense se belange en veiligheid omsien. Jou en jou familie se veiligheid is in jou hande. Niemand anders gaan na jou veiligheid omsien behalwe jyself - moenie verwagtinge koester van oorsese lande… Continue reading Jan Terburg – Farm attack Dec 2018

Attacks/Killings 1-15 May 2019

Aanvalle en Moorde gaan voort - en ons sit met 'n regering, wat niks omgee wie word aangeval en vermoor nie.  Dink maar net daaraan.  Wat gebeur as 'n eienaar van 'n huis, plot of plaas aangeval en vermoor word.  Wat het dit voorafgegaan?   Soos hoeveel het hierdie eienaar aan die huise (plot, plaas of… Continue reading Attacks/Killings 1-15 May 2019

Volksmoord – Genocide

Daar is reeds sedert 1994 'n volksmoord aan die gang (Afrikaners - Boere - Blankes).  Verseker word ons op alle vlakke van die samelewing uitgewis.   Ekonomiese ontmagtiging en maatskaplik het veral swart bemagtiging wetgewings wat op ons afgedwing word en die skynheiligheid van links liberales (blankes) wat in gelid val met die ANC-SAKP (en al… Continue reading Volksmoord – Genocide

Moord: Louw – Lutzville – 10.2.2019

Die Weskus is geruk deur 'n plaasmoord op die rustige dorpie Lutzville waar 'n bekende boer, Jaco Louw (57) wat met verskeie steekwonde aangetref is.   Simpatie aan naasbestaandes en familielede. FARM MURDER: Lutzville, Western Cape Province. Tragedy as Jaco Louw (57), was  stabbed to death.    Condolences to his family and friends Een moord is… Continue reading Moord: Louw – Lutzville – 10.2.2019

Selfdefence – selfverdediging

SHOOT TO KILL -  terrorists do not enter property illegal for a cup or tea or a drink - they are terrorists, normally with illegal guns. 'n Terroris het sy eie dood kom haal, verewig die verdoemenis in - dis hoe dit hoort.  Het geen simpatie vir enige terroris wat onwettig eiendom betree om dood… Continue reading Selfdefence – selfverdediging