Whites – you are not welcome in your country

Slow war and genocide are taking place against the white minority people - there are various signs to confirm that.   Black economic empowerment, the denials of the existance of Afrikaans language and culture, traditions and identity are only a few pointers regarding genocide. Totures and killings and raping - mostly black on white that taking… Continue reading Whites – you are not welcome in your country

Killings – Moorde

Hierdie is net 'n druppel in die emmer waar mense aangeval en vermoor word.  Nie alles word vermeld nie.  Nie alle aanvalle, hetsy plaas of dorpsgebiede word vermeld nie.  Nog minder word dit ooit erens - indien wel is dit nie toeganklik in elk geval nie - en in die hoofstroom media word dit nie… Continue reading Killings – Moorde

Immigrante – misdaad – statistiek

Daar is geen land wat so gereeld kan akkurate sensus hou nie omdat dit duur is.  Meestal word daar in sekere gebiede opnames gemaak en "uitgewerk" - beraamde getalle is nie die werklikheid nie.  Nie met ons oop grense  en onbeheerde grensgebiede in Suid-Afrika nie.   Syfers wat deurgegee aan VN of ander organisasies is ook… Continue reading Immigrante – misdaad – statistiek

Plaasaanval – Naka Drotsky

POGING TOT MOORD - TERRORISTE :  PLAASAANVAL:  KAMEELDRIFT:   Naka Drotske se toestand is op die stadium stabiel nadat hy ernstig gewond is in Kameeldrift omgewing nadat terroriste hulle aangeval het.   Die voorval het by sy broer gebeur.       Hy is geopereer en steeds ernstig maar stabiel  .   Sterkte en beterskap aan hom… Continue reading Plaasaanval – Naka Drotsky