Kommando sisteem – Commando system

* Dit was meer as 350 jaar gelede wat die Kommando sisteem begin het in suidelike Afrika.   Dis later deur die Thabo Mbeki regering afgeskaf saam met Lekota toe hy Minister van die ANC kabinet was.   Ons het ook buurt en plaaswagte begin, maar is dit effektief as dit 'n multi-kulturele buurt of plaaswagstelsel is? … Continue reading Kommando sisteem – Commando system

Selfbeskikking – soewereine onafhanklikheid vs Federale Raad

  Federale Rade beheer al die gebiede binne so 'n gebied met 'n ysterhand - veral die hooffunksies soos veiligheid, finansies, immigrasie en buitelandse skakeling.    Bestudeer die lande se grondwette waar dit voorkom.  Daar is een groot weermag en polisie, een grensbeheer.   Daar is nie afsonderlike beveiliging vir elkeen nie.   Sou daar immigrante instroom… Continue reading Selfbeskikking – soewereine onafhanklikheid vs Federale Raad

PW Botha – 1985 – oud weermag

Ons word hoegenaamd nie beskerm op enige gebied nie - nie taal of kultuur nie,  nog minder beveiliging.  Ons besighede sluit as gevolg van swart bemagtiging en verloor werksgeleenthede daarvan.  Ons het ook 'n reg om te lewe, selfs dit word ons nie gegun nie - hoeveel mense is die afgelope paar maande nie al… Continue reading PW Botha – 1985 – oud weermag

Swart bemagtiging – B-BBEE

Nog 'n brokkie oor swart bemagtiging op die militêre gebied alles teen die blankes gemik.  Gaan werksgeleenthede en selfs die agteruitgang nog groter word wat dit tans is.   Swart bemagtiging - B-BBEE wetgewings is niks anders as diskriminasie en rassisme nie.  Dit tas elke blanke se menswaardigheid aan en vernietig ons toelating met enige werksgeleentheid,… Continue reading Swart bemagtiging – B-BBEE