Hier is Dudu met haar "Vuitton tasse" op reis - Lui Bosasa 'n klokkie? Wie was Vuitton regtig? 'n Blanke ontwerper uit Parys, Frankryk. Let egter op, daar is heelwat vals Vuitton handsakke en tasse beskikbaar ... Vuitton belonged to a laboring-class family and his ancestors were milliners, farmers, carpenters and joiners unlike him. At… Continue reading Dudu – Zuma – BOSASA – Agrizzi – Louis Vuitton
Kategorie: Korrupsie / Corruption
Corruption Bosasa
Dis nie vrees nie, maar iets anders ... Persone wat steel vrees nie, hulle doen dit net omdat hul deel is van planne om die hele land lam te maak en in chaos te dompel. Niks anders as mafia nie. VARIOUS PEOPLES IN TOP POSITIONS ARE INVOLVED Explosive testimony at the Zondo Commission on State… Continue reading Corruption Bosasa
Skending van menseregte
Wanneer dit die ANC pas, dan gryp hul vinnig na hul protokol boekies, maar as daar korrupsie en misdaad, veral moorde, plaasvind, dan steur hul hul nie veel aan ooreenkomste soos die skending van menseregte nie, wat deel van daardie protokol is nie. Swart bemagtiging is ook skending van menseregte en deel van die protokol… Continue reading Skending van menseregte
Ramaphosa Wings of Corruption
"Where are the "Big Brothers" since 1994? Those mentioned are only 5, what about Japan, Canada, Australia, NZ, China, Russia, France and all the other 200 countries? Those 5 countries must know, we are already a FAILED COUNTRY!!! And why do they also support B-BBEE, land expropriation and reform, that is racism against the white… Continue reading Ramaphosa Wings of Corruption
Corruption Singapore
Singapore’s effective anti-corruption strategy.Punish corruption at the top.The result:They have almost zero corruption Kishore Mahbubani is Senior Advisor (University & Global Relations) and Professor in the Practice of Public Policy at the National University of Singapore. He previously served for 33 years in Singapore's diplomatic service and is recognised as an expert on Asian and… Continue reading Corruption Singapore
Bosasa Mti – Watson – Zuma
As Prisons Commissioner in 2004/5, Linda Mti is alleged to have irregularly awarded tenders to BOSASA to the value of approximately R2 billion. The SIU began investigating Mr Mti after it was found that a BOSASA company secretary had allegedly registered a company in Mti’s name, which apparently never traded. The SIU subpoenaed a selection… Continue reading Bosasa Mti – Watson – Zuma
ZONDO COMMISSION OF ENQUIRIES
"bribes" ZONDO COMMISSION OF ENQUIRIES https://www.sastatecapture.org.za/site/about/exco PREVIOUS - DOCUMENTS: https://www.sastatecapture.org.za/site/documents Bosasa : Agrizzi 23 January 2019 We start with the latest from the Zondo Commission of Inquiry into State capture - and the continued testimony from former Bosasa chief operating office Angelo Agrizzi. He told the commission how the company allegedly paid for ANC rallies… Continue reading ZONDO COMMISSION OF ENQUIRIES
Ramaphosa-Zuma sagas
State capture is a reality and all the corruption from the Zuma and Guptas is quite a lot, but many of these have possibly the approval of Ramaphosa, he was nothing but the right hand and aware of everything while Zuma was president. It was reported in the media (spekulation perhaps) that Ramaphosa has been… Continue reading Ramaphosa-Zuma sagas
State Capture-Ramaphosa-Zuma-Manyi-Chinese-GUPTAS
Wie is / Who is ... Mzwanele Manyi BACKGROUND INFORMATION REGARDING THE CHINESE IN AFRICA #StandardBank. The full-service branch in Crown Mines, Johannesburg, will be manned by staff who are fluent in both Chinese and English to service Chinese customers and everyone else. Standard Bank said it already had more than 100 Chinese-speaking relationship managers, bankers,… Continue reading State Capture-Ramaphosa-Zuma-Manyi-Chinese-GUPTAS
Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE
Sal dit nie as 'n prestasie beskou dat die ANC 'n baie groot rol speel met die gebruik van hul mag binne die BRICS lande (wat Suid-Afrika insluit). En 'n nog groter rol wat die Gupta ook in Suid-Afrika gekry het sedert hul die land ingewurm het net nadat die ANC die regering/land oorgeneem het. … Continue reading Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE
Mandela, Mbeki and the Guptas
They all linked to each other. From day one when the so-called constitution was signed. Financed by Open Society - George Soros. Here they with Thabo Mbeki. Mandela and the Guptas https://citizen.co.za/news/south-africa/social-media/2052680/videos-of-mbeki-and-mandela-praising-gupta-family-divide-social-media/ * The signing of agreements was in 2010 by the Chinese Vice-President Xi Jinping and South African Deputy President Kgalema Motlanthe meet for… Continue reading Mandela, Mbeki and the Guptas
“Eskom bank betaal baie goed”
Eskom bank het baie geld as hulle R1 biljoen aan Guptas se een myn betaal het vir steenkool wat hul nooit ontvang het nie. Asof dit nie genoeg is nie, is Optimum ook R705 miljoen geskenk vir kontrak aangegaan. Terwyl kragverbruikers meestal reeds betaal het met voorafbetaalde meters, is daar ander onwettiges wat nooit betaal… Continue reading “Eskom bank betaal baie goed”
Bloedgeld en korrupsie
Hulle haat die blanke boer, maar die kos is welkom, die klere wat vervaardig word. Korrupsie, moord, martelings en bloedgeld - alles deel van misdadigers se bestaansreg. Hoe lonend het misdaad vir die regering (en hul finansiers geword. 15% bo-en-behalwe word reeds heelwat normale belastings gehef. Dis hoekom hulle alles met uitspattige "dinner parties" kan vier,… Continue reading Bloedgeld en korrupsie
Eskom en sy steenkool
Die berigte oor tekorte aan steenkool het nie verdwyn nie, dit groei al groter - maar daar word nou bewerings gemaak dat daar baie steenkool is, terwyl Guptas en onbekwame personeel vir beurtkragte verantwoordelik gehou moet word. Andersinds word daar heelwat steenkool uitgevoer na China en Indië. Dus as die berigte waar is, dat die… Continue reading Eskom en sy steenkool
ESKOM – Trillians – Guptas – State capture
Eskom is die monopolie en manipuleer elke belastingpligtige, besigheid en betalers - die nie-betalers en onwettiges moet skoert uit die land uit, hulle het 'n land. Ander munisipaliteite en owerhede, buurlande wat nie betaal nie, se elektrisiteit moet totaal afgesit word en dit kan aangesit word as hulle dit die dag eendag betaal. Word deur… Continue reading ESKOM – Trillians – Guptas – State capture
Parlement – geleerdheid
Die politieke partye peper mekaar in Parlement - mens kry die indruk van ‘sirkus’ speletjies - sommige sit en naels politoer, slaap, eet terwyl ander nie wag om daardie harde hoede of vuiste te gebruik en mekaar slegsê nie. Nou gaan dit egter oor kwalifikasies, bevoegdhede en verantwoordelikhede. Hoe eg is hierdie kwalifikasies eintlik, veral… Continue reading Parlement – geleerdheid
Guptas
Wat is dit wat Guptas alles wou doen - weet ons alles wat hul slim planne was? Wat as hulle dit gedoen het? Wat uitstaan is daar word tydelike werksgeleenthede geskep maar dan, ‘n maand of twee later, verloor almal hul werksgeleenthede en so is dit met alles wat met swart bemagtiging geverf word. Dit… Continue reading Guptas
Ramaphosa en Bosasa
Zuma was ook skuldig en moes betaal, maar die parlement en anc het hom heeltyd gesteun - nou wat nou? Nene was ook betrokke maar hy moes bedank, so het ander ook hul bedankingsbriefies uitgeskryf. Beloftes maak skuld. Is dit nie tyd dat mense verantwoordelikheid vat vir hul dade nie? DA vra dat daar behoorlik… Continue reading Ramaphosa en Bosasa
Ramaphosa Bosasa SAGA
Hul val al oor hul eie voete van al die leuens en al hierdie voeteval beloop miljoene rande wat van belastingbetalers afkomstig is - nie almal is belastingbetalers nie, en korrupsie word ook nie aan SARS onderwerp nie - of het die korruptes vergeet dis ekstra inkomste - DUS word SARS netso besteel en ons… Continue reading Ramaphosa Bosasa SAGA
Grondhervorming Land reform
* Dit is 'n tydjie gelede ... Moet verskriklik swaar wees vir 'n bekende verbonde aan 'n magtige "koninkryk", maar die klein regse vleuel in Suid-Afrika word as 'n bedreiging vir hulle (of vir die meerderheid swartes in Suid-Afrika) beskou. Hulle kou klippe om grond af te neem sodat regerings en organisasies die minerale kan… Continue reading Grondhervorming Land reform













