Generaal James Barry Munnik Hertzog

 

 

Dit is bevestig dat dié historiese familiegraf oopgegrou is, maar die familie kon nie kommentaar lewer nie, aangesien die polisie se forensiese span nog op die toneel besig was met die ondersoek.      Die motief is op die stadium onbekend.   Die familie op die plaas het gevra dat daar nie enige inligting deurgegee word rakende die ondersoek of wat die moontlike motief agter die oopgrawe van die graf is nie.

Prime Minister of the Union of South Africa from 1924 to 1939. Throughout his life he encouraged the development of Afrikaner culture, determined to protect the Afrikaner from British influence.
South African Premier J. B. M. Hertzog

*

Genl. Hertzog was bekend as Barry Hertzog en is gebore op 6 April 1866 en oorlede op 21 November 1942. Hy was ’n boeregeneraal tydens die Anglo Boere-oorlog en was eerste minister van die Unie van Suid-Afrika vanaf 1924 tot 1939.

Generaal Hertzog is die oupagrootjie van Middelburg se ds. Colin Hertzog, leraar aan die Hervormde Kerk, Noord gemeente.

http://www.mobserver.co.za is in besit van ’n video wat van die skade by die begraafplaas geneem is.

https://mobserver.co.za/112726/generaal-hertzog-se-graf-oopgegrawe/?fbclid=IwAR1jdBba4ogi01Nd1sZDLlZO14VW3wb1AS3YlSv-Oa-FEnvK-kQGFACWCnk

2 gedagtes oor “Generaal James Barry Munnik Hertzog”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s