* Die Britte is lief om hul hande in onskuld te was en ander te blameer vir hulle dade en wetgewings uit die verlede. Die werklikheid word nie altyd voorgehou as die realiteite nie, maar verdraaiing van feite om ander te blameer. Die rol wat Jan Smuts en sy handlangers, agter die skerms vir en… Continue reading Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk
Kategorie: JBM Hertzog – Eerste minister Unie van SA 1924
Balfour verklaring – Jan Smuts
*Die 1917 Balfour verklaring se geskiedenis en nagevolge is meer waarneembaar in 2023. Dit raak nie net Suid-Afrika nie, maar meeste regerings en wie vir die verklaring verantwoordelik was. Min mense besef die invloed wat die verklaring op ons samelewings het. Dit was meer as 'n eeu gelede besluit om te implementeer. Heelwat van die… Continue reading Balfour verklaring – Jan Smuts
Genl Hertzog – grafskending
Hoe laag kan mens daal om so iets te doen, maak nie saak wat die motief is nie. Verseker gaan die skuldiges seker weer "onskuldig" pleit. Dis skokkend verby. Mnr. Basie Hertzog, die jongste kleinkind van genl. Hertzog, het gesê hulle het nog geen aanduiding wat die motief vir die grafskending is nie.… Continue reading Genl Hertzog – grafskending
Generaal James Barry Munnik Hertzog
Dit is bevestig dat dié historiese familiegraf oopgegrou is, maar die familie kon nie kommentaar lewer nie, aangesien die polisie se forensiese span nog op die toneel besig was met die ondersoek. Die motief is op die stadium onbekend. Die familie op die plaas het gevra dat daar nie enige inligting… Continue reading Generaal James Barry Munnik Hertzog


