*
Die onderrokke hang regtig baie lank en vuil uit, stinkend en verrot, wat heelwat burgers verblind omrede die geboue en projek aan Afrikaans gekoppel word. Nie aan die Boere volk nie. Net omdat dit in die naam van Afrikaans gebeur, beteken dit swart bemagtiging en regstellende aksie moet skitter aan sekere organisasies se hemelruim nie. Daar is heelwat geleenthede wat niemand hoef van swart bemagtiging gebruik te maak nie, tog doen Afrikaner organisasies dit. Hier is ‘n paar feite van die hede, die vandag en die toekoms.

*
AFRIKANERS IS ‘N VEELVOLKIGE NASIE. So word ‘swart bemagtiging befonds’ en wie is die betalers van hierdie projek? Die armes vanuit die blanke gemeenskappe. Die ander het steeds hoeveel universiteite tot hul beskikking?
*
Besluit self wat belangrik is vir die BOERE volk se oorlewing, want swart bemagtiging het dit nog nooit vir die Boere volk gedoen nie.
Swart bemagtiging is nie deur die ANC en hul kommunistiese trawante begin nie. Dit strek verder terug, aanvanklik reeds voor die ABO begin. Die Broederbond het van hul maatskappye en organisasies reeds net na 1990 oopgegooi vir swart oorheersing. Waar kom dit vandaan, die saad is in Dakar geplant.
https://www.youtube.com/watch?v=eNKg-W8RPHA
Bykomend
Rassisme en diskriminasie gaan verder terug na die IDASA vergaderings van 1986 wat deur liberaal verligte Afrikaners, Afrikaner besighede, ou NP en Broederbond, die DP en ander agter die res van ons se rue gehou is.
Meer inligting beskikbaar:
Swart bemagtiging is soos boomwortels
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee
*
SWART BEMAGTIGING, REGSTELLENDE AKSIE EN ONTEIENING IS NIE NET ‘BELEID’ NIE, MAAR WETGEWING WAT DEUR DIE HELE PARLEMENT GOEDGEKEUR IS.
Die Boere volk en blankes word in hierdie wetgewings uitgesluit om sodoende te verarm en uiteindelik uitgewis te word. Lees op wat hierdie voorlegging in Parlement behels en is deur Dirk Hermann aan die ANC voorgehou.
Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament
Swart bemagtiging en regstellende aksie, sowel onteiening is spesiaal in die 1996 grondwet (aka 1955 anc-pac-sakp manifes) ingebou om slegs daardie sogenaamde swart benadeeldes te verryk en verder ryker te maak. Dit is WETGEWINGS en nie net die ANC beleid nie.
Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
*
SOLIDARITEIT – AKADEMIA – KANTON – SWART BEMAGTIGING EN KONTRAKTEURS
Wie dra hiertoe by – dit beteken elke blanke wat hier bydraes lewer, dra by tot die Boere volk se ondergang. Niemand dwing enige blankes om nie by te dra nie, maar dit is feite. Lees die wetgewings van swart bemagtiging, regstellende aksie, onteiening saam die 1996 Grondwet.
Hiermee hul toevoeging tot die bevordering van Swart bemagtiging
Die boukontrakteurs wat die groot Akademia gaan oprig, is swart bemagtigers. Dis korrek, stel maar self vas wie in beheer is. Indien u hierdie organisasies steun wat dit uitvoer, is en maak dit u netso skuldig daaraan dat hierdie groot projek uitgelê en gebou sal word onder die naam van swart bemagtiging en regstellende aksie, kwansuis om Afrikaans te bevorder.
Daar is geen verskil wat FW, die Broederbond, Afrikanerbond of enige van hulle organisasies gedoen het teenoor swart bemagtiging wat ook gebruik word. Was dit nie ook so dat daar verskillende universiteite voor 1994 geïdentifiseer is wat Afrikaans sal bly nie. Dit het nooit gebeur nie. Dus, wie se geld word aangewend – dit beloop biljoene.
Die universiteit sal in fases opgerig word en daar word van BILJOENE rande gepraat. Die swart bemagtigers maak groot winste uit die hele storie en ‘n groot % persentasie word daaraan afgestaan.
https://akademia.ac.za/akademia-campus-soispit-2025/
Daar word van nog meer biljoene rande gepraat wat waarskynlik ingesamel en befonds sal word.
*
The project is the largest of its kind in the history of the Afrikaans language and cultural communities in terms of higher education, and carries an estimated investment value of R3.2 billion. The project is being co-developed by the Solidarity Movement, in partnership with Kanton. This first phase of the development, with an investment volume of R1.8 billion, will commence in January 2026.
https://www.vdlv.co.za/wp-content/uploads/2025/09/BBBEE-Certificate-31-August-2026.pdf
*
SOLIDARITEIT , AKADEMIA EN KANTON (word aangehaal)
Die geskiedkundige sooispitseremonie van die Akademia-kampusontwikkeling verteenwoordig die aanvang van die eerste konstruksiefase van dié wêreldklas kampus in die ooste van Pretoria. Hooggeplaastes wat aan die seremonie deelgeneem het, sluit Flip Buys (voorsitter: Solidariteit Beweging), Dirk Hermann (bestuurshoof: Solidariteit), Henk Schalekamp (besturende direkteur: Kanton) en Marthinus Visser (besturende direkteur: Akademia) in.
*
Akademia, die onafhanklike Afrikaanse hoëronderwysinstelling, en die eiendomsbeleggingsmaatskappy, Kanton, het vandag, 28 November 2025, ʼn groot en vasberade tree geneem in die verwesenliking van hul wêreldklas studietuiste in die ooste van Pretoria. ʼn Sooispitseremonie is op die Mooiplaats-terrein (agt kilometer vanaf Solomon Mahlangu-rylaan op die Boschkop-pad) gehou om die aanvang van die langverwagte eerste konstruksiefase van dié monumentale ontwikkelingsprojek in te lei. Dié projek is die grootste van sy soort in die geskiedenis van die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe wat hoër onderwys betref. Hierdie eerste fase, met ʼn beleggingsomvang van R1,8 miljard, sal in Januarie 2026 ʼn aanvang neem.
&
The main contractors for this phase are JC van der Linde and Venter Bouers, who were also responsible for the successful delivery of the Sol-Tech campus.
https://akademia.ac.za/akademia-campus-soispit-2025/
Kanton Beleggings het ontstaan vanuit ‘n innoverende benadering tot die ondersteuning van kulturele instellings van die gemengde Afrikaner reënboognasie. Afrikaanssprekendes se definisie is wyd en dit kan enige persoon wat Afrikaans magtig is, hierby insluit. Die eiendomsbeleggingsmaatskappy ontwikkel leefruimtes vir die AFRIKAANSE gemeenskap, terwyl dit beide ‘n kulturele en finansiële opbrengs vir sy beleggers bied. Kanton is die dryfkrag agter innoverende vennootskappe, wat fokus op die verskaffing van volhoubare eiendomsoplossings vir ‘n voorspoedige AFRIKAANSE gemeenskap.
A span
https://www.kanton.co.za/ons-span
Kanton span saam met Akademia om ‘n nuwe, wêreldklas kampus te bou waar duisende studente hulle tersiêre onderrig sal voltooi. Kanton en Akademia span saam vir die ontwikkeling van ‘n nuwe wêreldklas kampus in die ooste van Pretoria. Met ‘n kapasiteit van 5 000 voltydse voorgraadse studente beoog die ontwikkeling om in 2028 sy deure te open.
Wie is al die lede wat aan hierdie Afrikaner organisasies behoort wat steeds swart bemagtiging organisasies gebruik om Afrikaans en die Afrikaner te bevorder? Hoe gaan die leiers van die Afrikaners na Amerika toe om oor swart bemagtiging, regstellende aksie, onteiening of selfs die misdaad , aanvalle en moorde op plase, in die openbaar te bring, terwyl dieselfde spul wat teen die Boere volk en blankes diskrimineer, vergoed word vir sulke groot ‘b-bbee projekte’?
Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied
In Parliament – One settler one bullet and Kill the Boer song
*
Akademia is increasingly playing a leading role as an Afrikaans higher education institution and is a community institution registered as a company without profit. The institution is growing at a rapid pace and the need for larger campus facilities to more effectively meet the demands of academic life is increasing. This growth and progress are essential for the continued development and preservation of the Afrikaans language and cultural communities. Akademia will continue with its calling to provide quality education to even more students in Afrikaans through this world-class campus, while a vibrant student life will also continue to thrive
https://akademia.ac.za/future-builder/
https://akademia.ac.za/akademia-campus-soispit-2025/
*
*
*
BOUKONTRAKTEUR VAN SOLIDARITEIT IS B-BBEE
J.C van der Linde and Venter Projects (Pty) Ltd was founded in 2006 following a management restructure of the family business which was established in 1953. The company is well placed in the medium to large size construction market for new build construction as well as alterations and additions.
They also have teams specialising in minor projects for our clients. They are very well placed to serve the Gauteng area however, they also have teams that travel to service the neighbouring provinces. Their core objective is to improve the lives of their staff and the communities within which they work. Management’s focus is on developing skilled personnel with strong characters and solid values in line with our company culture and empowering them to grow to achieve their full potential. They believe this is our biggest asset.
Thirty five percent of the company was donated to the Thandiwe Trust which was formed in partnership with PEN (Participate Empower Navigate – Pretoria City Centre Organization). The beneficiaries of the trust are disadvantaged young girls based in the Pretoria area.
Click to access VDLV-Company-Profile-April-2021.pdf
WIE IS PEN?
(Participate Empower Navigate – Pretoria City Centre Organization)
PEN (Participate, Envision, Navigate) is a South African non-profit organization based in Pretoria that has worked for over 30 years to restore dignity, fight injustice, and empower inner-city youth and communities. They focus on education, financial literacy, and mentorship, utilizing the “PENdula” incentive program to promote independence and sustainable development.
PEN (Participate, Envision, Navigate) is ‘n Suid-Afrikaanse niewinsgewende organisasie gebaseer in Pretoria wat al meer as 30 jaar werk om waardigheid te herstel, ongeregtigheid te beveg en die jeug en gemeenskappe in die binnestedelike gebied te bemagtig. Hulle fokus op onderwys, finansiële geletterdheid en mentorskap, en gebruik die “PENdula”-aansporingsprogram om onafhanklikheid en volhoubare ontwikkeling te bevorder.
GEVOLGTREKKING
Afrikaner organisasies misbruik en gebruik die swart bemagtiging wetgewing (regstellende aksie), om hul projek, gekoppel aan Afrikaans te bevorder. Niks anders as om nog meer in te samel van blankes wat dink hulle is Afrikaners. Nie net is die ander ontevrede met hul huidige situasie van al die ander universiteite nie. Dit is duidelik ook hierdie een word onder die vaandel van swart bemagtiging onder die vlag van Afrikaans vir Afrikaanses, geskep . Swart bemagtigers trek al die pad voordeel as alle uitgawes bereken is. Hoeveel wat in hierdie omgewing bly is immigrante en onwettiges, wat ‘Afrikaans’ leer om nog meer voordele uit die plek te verkry. Werkloses in hierdie area is beslis nie net burgers van die land nie. Daar is miljoene immigrante wat geen wettige papiere in hierdie land het nie.
*
Vir die buitelandse regering word met groot omhaal vertel hoe daar teen die BLANKES gediskrimineer word met hulp van swart bemagtiging (B-BBEE) (EE) en regstellende aksie. Daar is oor die 140 wetgewing wat teen die Boere volk diskrimineer. Wat ook die waarheid is, daar word blatant en openlik gediskrimineer en die Boere volk se menseregte word geskend. Tog bevorder hierdie organisasies swart bemagtiging in hul eie organisasies. Hoeveel is lede van die onderskeie organisasies?
Tog is dit WEER EENS die veelvolkige Afrikaners organisasies wat swart bemagtiging aanwend om hulle universiteit vir hulle te bou.
Lees die inligting oor JC van der Linde en bestudeer die B-BBEE sertifikaat – hulle word deur Solidariteit gebruik om hul universiteit te bou.
Die organisasies se leiers wat kla oor al die swart bemagtiging en regstellende aksie, gaan kuier meer as een keer vir hul ouboet in Amerika.
*
ANDER AGTERGROND
ONDERRIG IN AFRIKAANS WAS NOOIT AFGEDWING NIE, DAAR WAS NIE ALTERNATIEWE VIR DIE MASSAS NIE. DIE UNIE REGERING IS DEUR ENGELAND BEHEER EN WETGEWING IS IN 1910 IN ENGELAND AFGEKONDIG. HULLE WAS VERANTWOORDELIK VIR DIE ONDERRIG VAN DIE MASSAS IN DIE LAND, NIE DIE BOERE VOLK NIE.
In 1954 het die Unie regering 1910-1948 dit goedgedink om hierdie massas van swartes en anderkleuriges wat deur die Unie regering opgelei is in Engels in Sendingkerke, in die skoot van die 1954 regering te gooi sodat hulle nie die probleem van skole bou, hoef op te los nie. Wyle Dr Verwoerd het ‘n groot probleem gehad, want dit is in sy skoot gegooi. Verskeie sendingkerke het vir dekades lank onderrig verskaf en verseker is dit nie die belastingbetalers se pligte gewees om toe te sien dat swartes of anderskleuriges opgelei word nie. Hulle kon dit self gedoen het. Swartes en al die ander verlang steeds gratis opleiding in onderrig, behuising en die voorsiening van alle dienste. Swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening word hierby ingesluit. Hierdie ideologie van alles gratis ontvang, leef vandag steeds voort.
IN DIE GESKIEDENIS VAN DIE UNIE VAN SUID-AFRIKA 1960
Die protesaksie onder die Unie van SA in 1960, waar swart kinders geweier het om in Afrikaans onderrig te word, waar daar mense en kinders doodgeskiet het. Duisende jong kinders het op die polisie kantoor, Cato Manor gestorm om hulle te vermoor. Hulle was radikaal en geweldadig.
Deur Mike Smith geskryf en aangehaal.
Sharpeville and the Avocado tree at Cato Manor
Swart bemagtiging is soos boomwortels
*
IN DIE GESKIEDENIS VAN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA 1976
Gedurende 1976 was daar swart betogings van jong kinders omdat hulle nie in Afrikaans geleer wou word nie, maar dit het gemaak dat die land begin brand het, die beginpunt wat aangesluit het by die 1960 rooi rewolusie. Indien hulle ernstig was om hulself te bevorder, waarom het hulle nie hul eie tale bevorder, eie skole en opleidingsentrums opgerig nie. Daar is na 1994 duisende skole afgebrand wat met belastingbetalers se finansies gebou is. Boere het ook destyds van hul grond afgestaan en skole vir hul werkers gebou, selfs sokkervelde was voorsien.
ONLY SOUTH AFRICA – 962 schools robbed, vandalised, torched since start of lockdown
South Africa – Arson – Terrorisme – Brandstigting
*
AFRIKANER ORGANISASIES NA 1994 – HULLE HOU VERGADERINGS
Hulle roem hulle bou en breek nie af nie, wat waar mag wees. Tog word daar gedurig na 1994 vergaderings met die kommuniste, ANC, PAC en SAKP gehou. Hierby ingesluit is die ‘Black sash’ Ramphele en voormalige president Thabo Mbeki. Ramphele is mede-voorsitter van die Klub van Rome.
In 2025 vlieg die hele spul na Amerika en gaan sien hul ouboet om hulle te ontferm oor AL DIE VEELVOLKIGE AFRIKANERS, WIE HULLE OOKAL IS.
Boere volk, is julle bewus daarvan hoeveel Afrikaners roem hulle is deel van die Afrikanerdom – hoeveel Boere volkslede behoort aan hierdie Afrikaner organisasies? Al die inligting kom van hierdie organisasies se webtuistes af en niks word uit die duim gesuig nie, inteendeel, daar is nog meer.
Die organisasies verklaar hulself die Afrikaner organisasies, deel van die groter prentjie van Afrikaner reënboognasie. Daar is heelwat Afrikaanssprekendes wat by hierdie groepe ingesluit word, ook op landbougebied.
Veelrassige organisasies – ABN
Daar is ander direk met Thabo Mbeki gehou
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024
Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl
Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring
Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys
Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+
*
ANGLO-BOERE OORLOë EN DIE BOERE REPUBLIEK – BOERE VOLK
Let wel – Afrikaners is nie deel van die slagoffers van die Anglo-Boere oorloë nie, hulle het saam Brittanje en haar bondgenote TEEN die Boere volk en Boere republieke geveg. Daar was heelwat bondgenote wat saam Engeland geveg het – die Afrikaners en swart stamme het help uitwis wat aan die Boere volk en -repubieke behoort.
Afrikaners wat veelvolkig is, kan nie aanspraak maak op ander se grondgebiede wat nog nooit aan hulle behoort het nie. Daar was nog nooit ooit ‘n Afrikaner republiek uitgeroep nie, net BOERE repubieke. Dit is lankal tyd dat die Boere republieke soos wat dit voor die Anglo-Boere oorloë was, herstel word. Daar is nie net TWEE Boere republieke nie, maar 15. Daar kan selfs meer wees wat wettig bekom is.
Afrikaners het saam met Engeland, Amerika, Kanada, Australië, New Zealand en swart stamme geveg gedurende Anglo-Boere oorloë en het selfs mildelik bygedra, meer as 50000 soldate is uit die Kaapkolonie gestuur en meer as 30000 pond per jaar is vir 3 jaar aan hierdie ryk lande geskenk om die Boere volk uit te wis. Hul aanslae was intensief, bloedig en brandend teenoor die Boere volkslede, vroue, kinders en mans, met konsentrasiekampe, moorde, veldslae en verskroeide aarde beleid. Vrouens en jong dogters is ook verkrag nadat hul meer as 30000 huise afgebrand is. Dis die spul wat gemaak het dat die Boere volk hul vryheid verloor het en is hulle ingedwing in die 1902 Vredesverdrag wat Jan Smuts (afrikaner, sionis, werksaam vir die Engelse oorlogskamer) help opstel het. Moet dit nooit ooit vergeet nie.
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] Swart bemagtiging onderrokke […]
LikeLike