Swart bemagtiging is soos boomwortels

*
Die meesterbreine van die chaos en in beheer van die land, sit steeds vanaf 1994 in die SA Parlement en hulle kan nie hulle verantwoordelikhede ontduik dat hulle alles in SA laat verwoes het nie.  Dit gebeur soms dat ander op voetsoolvlak die skuld kry vir hulle foute, maar dit is inderwaarheid hulle wat bevele uitskree.  Dis hulle wat hierdie boom (of bome) se wortels troetel vir rassisme en diskriminasie teenoor die Boere volk en ander blankes.   Hulle versorg, pamperlang en tot armoediges se roepstemme word met wetgewings bekragtig.

image.png

*

They are all sworn in under the communist constitution of 1996.   See this tree as the Government of South Africa and the roots are all the legislations, especially black economic empowerment, affirmative action, expropriation of land to plant all their own racist trees to carry their discrimination fruits to maintain their way of living.

Ministers en hul adjunkte is groot voorbeelde hoe hulle dit doen en dit word in die media uitgespel.  Elke lid van parlement en politieke party, word ingesweer onder die kommunistiese grondwet van 1996 om die bome te versorg en instand te hou.   As hulle maar so getrou en in staat was om in werklikheid al die staatsentiteite, staatsdepartemente, provinsiale dienste en munisipale owerhede te versorg, sou dit nie vir hulle nodig gewees het om diskriminerende wetgewings te implementeer om net ‘n sekere klein persentasie bevoordeeldes te verryk nie .   Hulle skreeu vanuit die toppe van hierdie boom hoe die wetgewings gemaak is vir die agtergeblewenes van 1948 of 1910 se verryking, maar die armes sit vandag in sak en as.

*

Hoe groter die boom, hoe meer is hul wortels wat alles bydra tot die korrupsie, wanbestuur, sindikaatringe, misdaad en moorde.   Elke sytak is verskillende wetgewing wat diskrimineer op elke vlak van samelewing.  Dit is net sekere groepe, instansies en sindikate wat die vruggebruik sal verkry van hierdie boomwortels.    Die wortels is nie net oppervlakkig nie, maar loop diep.   Die BOOM is diegene wat die opdragte aan die SA parlement gee om uitgevoer te word.   Rassisme en diskriminasie teenoor die Boere volk word al vir dekades uitgevoer.

Die ANC webblad:

Suid-Afrika het sedert 1994 vordering gemaak met die vestiging van ‘n nie-rassige, nie-seksistiese, verenigde en demokratiese samelewing en die verbetering van die lewens van almal wat daarin woon. Ons bou ‘n demokratiese staat wat gelei word deur ‘n progressiewe Grondwet en ‘n stelsel van instellings wat daarop gemik is om die waardes van die Grondwet in die praktyk te vertaal. 

Neem verder in ag dat alle tradisionele leiers en hul ondersteuners na 1994, steeds apart bly van mekaar in hul grondgebiede wat hul vir die hoeveelste keer opgeëis het.  Niemand het ooit hul grond gesteel soos hulle beweer nie,  want hul bly steeds in dieselfde gebiede.   Hul duisende reservate en kroongebiede, wat hulself, hul tradisionele hoofmanne en konings, na 1840 begin skep is deur hulself en hul eie besettings en toedoen wat plaasgevind het.   Niemand het dit van hulle vervreem nie.

Die ander ooglopende aanslag is die teen die Boere volk en Boere republieke.  “KILL the BOER kill the farmer”.   Blankes of die Boere volk stook nie ander op om mense te vermoor nie.  Dit is niks anders as ‘n kriminele oortreding nie.  Aanhitsing met die oog op ernstige besering.

Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied

In Parliament  – One settler one bullet and Kill the Boer song

Kill the Boer, kill the Farmer

Vermoor die Boer lied  -mKill the Boer song

BOERE REPUBLIEKE

Die Boere volk is van sowat 15 Boere republieke vervreem in 1902 en nog nooit aan die Boere volk teruggegee nie.  Die Boere leiers en die oorlewendes na Anglo-BOERE oorlog 2, is in 1902 gedwing om wapens neer te lê deur die Engelse en haar bondgenote, wat die Afrikaners daarby ingesluit het.

Vanaf 1902 na die ABO2 – Uniewording 1910 – Die Afrikaner leiers en AfrikanerBOND party van die Kaapkolonie was meestal in beheer van die Unie van Suid-Afrika wat in 1910 gevorm het – selfs die 1948 regering daarna.   Na 1902 is al hierdie 15 Boere republieke omgedolwe en gemyn vir die goud, diamante en ander minerale.

Waar het hulle die geld vandaan gekry?   Verseker het die klas van geld vir 3 jaar nie uit die lug geval nie.   Hulle was saam CJ Rhodes in beheer van die Kaapkolonie.

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO

Daar was NOOIT net 2 Boere republieke nie.   Daar is 15 Boere republieke wettig aangekoop en onderhandel vir dienste gelewer.

Tydens ABO 1 en 2 het al 15 Boere republieke se vegters deelgeneem aan die oorlog teen Brittanje en haar bondgenote.  Die verskroeide aarde beleid en konsentrasiekampe is in al 15 Boere republieke uitgevoer, nie net in ZAR en Vrystaat nie.   Sterftes in die moordkampe is baie meer as wat daar aangeteken is.  Manne wat landuit verban is is ook veel meer en self oorlede op verlate eilande.

Minerale is ontgin ook in al die reservate en kroongebiede.    Die besoedeling, mynhope en ongerehabiliteerde myne is steeds onooglik regdeur al hierdie gebiede te sien.   Water is ook in die prosesse ingepalm, misbruik en besoedeld agtergelaat.

Besoedeling in ou Boere republieke

Minerale en Apartheid tot datum -Brittanje

Boere (2016-2017 ANC jaarboek) Minerale rewolusie en arbeid

*

Die heksejag teenoor Boere leiers het in 1914 gevolg met die Boere rebellie waartydens die leiers deur die Afrikaner regering ter dood veroordeel is.   Jannie Smuts en sy kaders kon nie wag om hierdie leiers voor ‘n vuurpeleton te laat sterf nie.  Moord en bloed is aan hulle hande.   Vandag, 1994 is dit nie anders nie.

image.png

Na 1966 en moord van wyle Dr Verwoerd – sy boom is uit die parlement verwyder, wortel en tak uitgewis – vermoor.

2024  GNU

Die nuwe besems vee skoon rondom hierdie bome en nog meer wetgewings wat diskrimineer word uitgedink, vervolmaak en in werking gestel.    Die wortels groei meer en rassisme drup van elke tak en blaar wat die wortels voed.

Die GNU van 2024 het  samewerking in beide die Uitvoerende Gesag en die Wetgewer ingesluit. Die partye herbevestig hul kollektiewe verbintenis tot die stigtingswaardes van die Grondwet en tot die aanhef van die Grondwet, wat lui:

KOMMUNISTIESE GRONDWET

ANC Freedom charter 1955

1955 ANC Freedom Charter

1996 Grondwet en 1955 manifes

Nog ‘n blik wat geraas maak, al die moorde, aanvalle, misdaad, sindikate, verkragtings, dwelms spreek vanself, sal nooit met hierdie spul opgelos kan word nie, want hulle rapporteer aan hul leiers bo hulle en die NWO.

Met geen grensbeheer en onwettiges wat die land binnestroom is dit vandag bykans meer as 150 miljoen wat in die land is uit ander lande.   Hulle knaag soos rotte op ‘n ashoop aan al die dienste sodat dit totaal onbruikbaar is.

image.png

PLANNE VAN AKSIE VAN NWO

Ramaphosa – 2020  New Dawn – NWO

*

ANC WEBTUISTE

“Ons, die mense van Suid-Afrika. Erken die ongeregtighede van ons verlede. Eer diegene wat vir geregtigheid en vryheid in ons land gely het. Respekteer diegene wat gewerk het om ons land te bou en te ontwikkel, en Glo dat Suid-Afrika aan almal behoort wat daarin woon, verenig in ons diversiteit. Ons neem dus, deur ons vrylik verkose verteenwoordigers, hierdie Grondwet aan as die hoogste wet van die Republiek, …”

*

MAAR DAAR MOET TEEN ELKE BLANKE GEDISKRIMINEER WORD, DIS WOORD EN WET

Rassisme, diskriminasie en onteiening –  water lisensie aandele

Swart bemagtiging in die blanke landboubedryf: uitvoere

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

*

SWART BEMAGTIGING EN REGSTELLENDE AKSIE IN DIE LANDBOUSEKTOR

AGRIBEE (SWART BEMAGTIGING) is nasionale wetgewing wat deur die SA parlement uitgevaardig is en is nie ‘n beleid van die ANC nie.   Die ANC het nog altyd uit meer as een been bestaan – hulle reken hul steun is daarop gebaseer.     Swart bemagtiging en regstellende aksie, asook onteiening (B-BBEE), het lank gelede deur Afrikanerbond en ou Nasionale Party-leiers, besighede en hul liberale bondgenote ontstaan.  Dus kan dit onmoontlik net die van die ANC wees nie.  Hulle is beslis nie alleen hierin nie.

Skaakspel van Swart bemagtiging, korrupsie, skending van menseregte

Rassisme, diskriminasie en onteiening  –  water lisensie aandele

Water mafia’s en korrupsie in SA waters

*

DIS NIE DIE ANC ALLEEN NIE – HULLE WORD LANKAL VOORGESKRYF

Moeletsi Mbeki spreek homself uit hieroor –  Luister na Moeletsi Mbeki se beeldmateriaal.

https://www.youtube.com/watch?v=eNKg-W8RPHA

Dit gaan verder terug na die John Vorster era.

Swart bemagtiging in SA 

Die wat die poppespel beheer, het destyds saam om een tafel met die ANC, PAC en SAKP gesit in Dakar, Zambië en ander plekke.  Die patroon wys uit, volg self in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, vergaderings van Idasa en Kodesa wat in Dakar, Zambië en ander Afrika lande plaasgevind het. Dit is lank terug in 1986, wat deur OSF, SA en sy vennote (George Soros) gefinansier is.  Liberale en kommuniste wat dit saam beplan het,  ‘n paar jaar voor die 1994-verkiesing en oorname deur die interim-regering wat dit moes uitvoer.   Sanlam en Metropolitan is swart bemagtig, reeds voor 1992 referendum.  Besighede wat op die been gebring is voor 1994 is nie net met ‘afrikanergeld’ gedoen nie, maar die Boere volk het ook bygedra .

Die DA het sy naam van DP na DA verander. Die mense het voorheen vir die Nasionale Party gestem, meestal vir die multikulturele DA of VF plus of ander. Die Afrikanerbond het net na 1990 begin om Swart Ekonomiese Bemagtiging in hul maatskappye te implementeer. Daardie maatskappye wat nie net deur die Afrikanerbond ontwikkel het nie, maar meestal met geld wat deur blankes en veral BOERE-mense geskenk is. Waar was hul mandaat om hul aandele oop te stel vir meestal swart ekonomiese bemagtiging?  Dit geld vir elke staatsentiteit wat werkend was, maar na 1994 hul deure moes sluit.

Die referendum wat gedurende 1992 plaasgevind het, het nie oor swart bemagtiging gegaan nie, maar om die grondwet te verander vir magsdeling, en na ‘n billike en demokratiese oplossing in Suid-Afrika. Dit is nie nagekom nie. Selfs daarna het die meeste van die multikulturele Afrikanerorganisasies Swart Ekonomiese Bemagtiging en Swart Ekonomiese Bemagtiging ondersteun.

Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989

Dakar 1986-..  Notes of H Giliomee

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

Politieke partye soos die DA, EFF, ACDP, IVP, VF plus en ander moet ook die nasionale wetgewingsroete volg op alle vlakke van regerings.    Selfs op vlak 3 van gemeenskappe en die tradisionele leiers moet dit uitgevoer word.   Deur wie se toedoen het hierdie scenario begin?   Nie net iemand van Sanlam wat dit besluit het nie.

*

Meeste van daardie partye vandag in die GNU (Nasionale Eenheidsregering) is steeds deel van dieselfde liberale, kommunistiese en sionistiese dramas en opset in Suid-Afrika sedert 1994.

Parlementslede was verplig om hul eie skepping van die grondwet te ondersteun. Nie almal van ons het saamgestem met hul 1996-grondwet nie. Vandag is hulle almal teen hul eie grondwet wat hulle help opstel het, wat gelei het tot die chaos, korrupsie, misdaad, sindikate, moorde, aanvalle en veral plaasmoorde.  Dus, hulle het dit laat implementeer en selfs ingesweer sodat hul groot salarisse kan ontvang net om later weg te draai want hulle stem nie saam met hul eie grondwet nie.   Hulle sit in die parlement, kry hoë salarisse met byvoordele sedert 1994.

Kodesa liberaal kommunistiese grondwet skrywers

Codesa (writers)  – Kodesa (skrywers)

Codesa  Kodesa  –  failed

Hulle kan skree soos hulle wil en lieg van tak tot tak, hul misdaadvlakke is nog nooit verminder nie, inteendeel.   Hulle hoort nie daar nie, hulle het 30 jaar toegelaat om die land tot op die grondvlak af te breek.  NOU skielik staan hulle op teen hul eie grondwet en eindig op soos die interim regering van 1994.

Het jou gesê

*

Contact Admin @:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

 

Lewer kommentaar