Generaal Mkhwanazi —-

*

Julie 2025 – Generaal Mkhwanazi het myns insiens geen keuse gehad wat hy gesê het nie, deur te praat rakende sindikate, korrupsie, geweld en misdaad in die openbaar.   Dit raak elkeen van ons in Suid-Afrika en elkeen van die sindikate het ‘n invloed in baie mense se lewens.      Sy streep _–_ het hy deur korrupsie, moorde, dwelms, misdaad, skending menseregte en vernietiging van die land,  die RSA  getrek.   Dit is natuurlik dat hy baie steun sal kry daarmee.  Die sindikate, ringleiers en ander betrokkenes kan hom nie kwalik neem vir wat gesê is nie.    Hoe sê die spreekwoord:   as die skoen pas….

The Freedom of expression in South Africa is guaranteed in section 16 of the Constitution of South Africa.  

Shoot at police at your peril' - KZN's top cop General Mkhwanazi unveils  tough crime-fighting plan

*

Hang die waarheid aan die groot klokke en basuin dit uit.  Daar is baie wat hul eie gevolgtrekkings gemaak het oor die meer as 30 jaar en word meestal van ‘conspiracies’ beskuldig.  Die waarheid maak seer as dit ontbloot word.

Indien korrupsie van 30 jaar al stopgesit is en vervolgings plaasgevind het, sou dit nie Genl Mkhwanazi en ander in die netelige posisies geplaas het nie.   Hoekom moet hy (of selfs ander) gestenig word vir ander hoë koppe se korrupsie, misdade, moordverhale wat afspeel in SA en ons almal in die ANC titanic boot laat sink?   Dis nie hy en diegene wat hom ondersteun, wat hulle nie skuldig maak aan soveel geweld en misdaad nie.  Dis nie deur die generaal se toedoen dat die pitsweer van misdaad, korrupsie en moorde oopgebars het nie.   Dit is juis as gevolg van hierdie misdade wat elke burger se menseregte geskend en aangetas word.   

*

WIE SE SKULD IS DIT AS DIE WAARHEID UITKOM OP HOë VLAK EN DIE LAND IN DIE AFGROND IN AFSTUUR?    NIE DIE WAT DIE WAARHEID VERKONDIG NIE – DIE SKULDIGES SE NAME MOET SAAM OPGEHANG WORD AAN DIE KLOK.

Suid-Afrika is nie sindikate en korruptes se land nie, die belastingbetalers het alle reg om op te staan vir die waarheid.   Almal het genoeg gehad van leuens, bedrog en misdaad wat alles ontken word.     Die toespraak van die spesifieke generaal sal verewig onthou word en sal aansluit by ander wat reeds opgestaan het teen misdaad en korrupsie en ander wat sal volg.    Hulle het all reg om beskerm te word, dit staan selfs in die sionistiese grondwet aka 1955 pac-anc-sakp manifes.       Verseker:   die werklike mag behoort aan die mense, nie aan sindikate, korruptes en politici nie – iets wat die politieke poppe nie moet vergeet nie.

Daar was al ander fluitjie-blasers in die verlede, veral die teksboeke en wapenskandaal , maar die sindikate en ringleiers steur hulle min daaraan en smeer alles toe.   Fluitjie-blasers word gerieflik meestal stilgemaak en mens wonder waarom.     Later verdwyn hul eenvoudig soos skepe oor ‘n horison.

Die generaal wat gepraat het, is nie ‘n fluitjieblaser nie en het alle reg gehad om die waarheid op elke stadium uit te basuin en soveel moontlik mense in te lig.   Elke naam en besigheid moet bekendgemaak word.   Die hoeveelheid sakke vol vrot aartappels is groot – daarvan getuig al die biljoenêrs en ryk bevoordeeldes van swart bemagtiging.   Dertig jaar is ‘n lang tyd waar daar heeltyd net vrot aartappels aan die publiek voorgehou word.   Dit is skaamteloos diefstal, roof en moord.

&

Daar sal nie genoeg pleisters of verbande wees om hierdie pitswere wat oopbars, toe te maak nie.    Suid-Afrika is hoog op die lys wat die ernstige misdade aanbetref.   Indien die vrot aartappels steeds daar is, sal die land verder opvrot.    Dit gaan so vir dekades en het nie net by die ANC-PAC-SAKP begin nie.   Dieselfde tipe van misdaadvlamme is toegelaat om deur die 1994 regeringstelsels voort te dra.   Die feit dat dwelms ‘n groot kopseer en ernstige misdaad is, maak dit nie makliker nie, daarmee saam gaan mensehandel wat al vir jare op ons voorstoepe plaasvind.   Indien dit voor 1994 begin het, is dit tyd dat dit ook aan die KLOK gehang word.

Kinder misbruik en handel- Child trafficking

Die skuldiges van wie Mkhwanazi gepraat het, wat hulself vir dekades blootgestel het om die publiek te verarm, moet toegesluit word en daardie sleutels moet weggegooi word.   Die huidige sisteem van sindikate en van die ANC-PAC-SAKP- zionism, wat die res van ons verarm (ingesluit B-BBEE en EE),  gaan die land nie terugbring waar dit hoort nie.   Nog minder die regsbank.

ALLE leiers wat hul skuldig maak en gemaak het, moet  eenvoudig gestraf word.   MAAR, nie volgens die regstaat van die ANC of hul 1996 grondwet of 1955 manifes van zionism nie.  Alle aantuigings van wat die laaste 30 jaar wat nooit gestraf is nie, behoort aangespreek te word.   

*

Dit moet getoets word, MAAR

BESLIS NIE DEUR DIE ANC WAT JUIS AGTER ALLES IS NIE.   

IS DIE ANC REGTIG BY MAGTE OM HULSELF TE ONDERSOEK, TE VONNIS EN ANDER ONSKULDIGES IN DIE PAD STEEK?   Hulle stel hul eie regters aan.

Indien daar gekyk word na die afgelope 30 jaar, is dit in Mkhwanazi se toespraak, in die kol.   

Hy is nie alleen nie en daar is miljoene wat soos hy voel wat Suid-Afrika se burgers op die hart dra.   Die waarheid en niks anders as die waarheid nie, is geneig om die leuens van die dag, om te ploeg in ‘n land wat eenvoudig onkeerbaar word wat die land se regte oes sal laat floreer. 

*
*
*

Video’s – Beeldmateriaal

THE BOMB OF MKHWANAZI

General Nhlanhla Mkhwanazi, KwaZulu-Natal’s top police official, has accused Police Minister Senzo Mchunu and Deputy Commissioner Shadrack Sibiya of colluding with organized crime. He alleges they dismantled a key task force investigating politically motivated killings—supposedly to protect drug cartels and business interests—and that state institutions including the judiciary and law enforcement are infiltrated by syndicates.

https://www.youtube.com/watch?v=lIvnrOsXYQg

*

Where is the mandate to change a constitution?   

In terms of the 1996 constitution, the ANC president appoints judges and commissions to judge the anc party, with all those corruption and crime.

18 July 2025
https://www.youtube.com/watch?v=4hy2B0_thXA

SINDIKATE EN KORRUPSIE IS AL VIR DEKADES AAN DIE GANG

Wat het van al die staatsentiteite, soos Eskom, SABC, SAL en vele ander geword, die korrupsie en misdaad verdwyn eenvoudig oor die horison om verewig êrens vakansie te gaan hou met belastinggeld.   Daar is miljoene wat deel in die ‘koek’.

Corruption in South Africa – Banks –  Johan Roodt

Corruption under ANC sky high – Korrupsie hemelhoog onder ANC

Onwettiges EN korrupsie by Eskom –  sindikate (syndicates)

Eskom –  Sindikate – syndicates

Besoedeling in ou Boere republieke

Vandalism and Violent protest actions at schools and infrastructure South Africa

ONLY SOUTH AFRICA –  962 schools robbed, vandalised, torched since start of lockdown

ANC Regering vanuit Kliptown, Soweto en nasrec

Codesa Constitution  –  Kodesa Grondwet

Kodesa se liberale en kommunistiese grondwet skrywers

ANC  –  Freedom charter 1955

1955 ANC Freedom Charter

Boere volk se deelname in Suid-Afrika

Codesa Constitution – Kodesa Grondwet

Grondwet SA Constitution

Nuremberg codes –  SA Constitution –  Grondwet

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

*

CONSTITUTION 1996 AND THE 1955 MANIFESTO OF ANC SACP AND PAC

Die lede in parlement word hieronder ingesweer – onder kommunisme en bolshevisme. 

Waarom kla hulle en selfs  afrikaner organisasies leiers en hardloop na ander lande en veral Amerika (Trump).

Hulle het help skryf aan hierdie grondwet wat hul politieke leiers mee saamstem.   Hul fokus dan om almal gelukkig te hou in een land Suid-Afrika, wat NOOIT gaan gebeur nie.   Nie terwyl daar soveel moord, doodslag, misdaad en korrupsie is nie.

*

MORE VIDEOS – MEER BEELDMATERIAAL

Who is Brown Magotsi – a spy for Ramaphosa? (Thabo Bester saga)

https://www.youtube.com/watch?v=QZ1-bFKKUi4

Standard bank manager – cartel cocaine

https://www.youtube.com/watch?v=7yfMff3jG64

*

WAAROM WORD MINISTERS BESKERM MET ‘N SALARIS EN BYVOORDELE BY DIE HUIS?  

“LEAVE OF ABSENCE”
https://www.youtube.com/watch?v=8deJ4ficyGU&t=1420s

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

11 gedagtes oor “Generaal Mkhwanazi —-”

  1. […] Met die steun van buitelandse regerings en organisasies, al die memorandae van ooreenkomste wat gesluit is sedert Idasa (1986) en Kodesa (1991), is die terroristiese rewolusie in Suid-Afrika al vir dekades neergepen en aan die gang.  Die vernietigingsprosesse het nie in 1994 begin nie, dit was al in 1955 aan die gang.   Lees die manifes van die PAC-SAKP-ANC wat dit toe al onderskryf het, alles vervat in die 1996 grondwet wat die massas gesteun het.   Die huidige regering en lede in parlement word onder dieselfde grondwet en manifes ingesweer – hulle is duidelik tevrede met toedrag van sake wat op grondvlak gebeur.Kodesa – liberaal kommunistiese grondwet skrywersGrondwet SA ConstitutionANC Freedom charter 19551955 ANC Freedom CharterGeneraal Mkhwanazi […]

    Like

Lewer kommentaar