Kill the Boer, kill the Farmer

*

Die dreunlied: “Kill the BOER – Kill the FARMER.”  is deel van meeste swart politieke partye in Suid-Afrika.   Dit is die woorde van die sogenaamde strydlied van die ANC, EFF en selfs die DA en ander sing daarvan vandag.   Waarmee die spot ook soms gedryf word as “KISS the BOER, KISS the FARMER”.   Maar die dreun en danslied is niks anders as ‘n rewolusionêre opstooklied nie, om geweld en moorde aan te hits.   Dis nie net EFF en Malema nie, die ANC sing dit ook en sal dit nooit eenkant plaas nie, want hulle wil die BOERE volk uitgewis hê.

The infamous apartheid-era "Kill the Boer" song (1990)

*

Wanneer daar na die 400 lede van Parlement gekyk word, asook die meer as 8840 tradisionele swart, khoi san en griekwa leiers, is dit beslis nie die geval nie.

Hierdie lied was ookal in Parlement bespreek maar niks word daaraan gedoen nie.

Kill the Boer Kill the farmer in South Africa

Moorde op plase – Killings on farms/other

Daar is al verskeie hofsake hieroor en selfs howe is saam die anc en eff hierin.  Die regstaat konsep is deur die Afrikanerbond se jeugbrigade ongeveer in 1993 aan die anc voorgehou.    Nogal bekendes in die Afrikaner geledere.    Almal Afrikaner organisasies.   Daar word nie gesing om Afrikaners te vermoor nie, maar BOERE.

Afrikaner verklaring 2024

Hulle stel daarmee, ook volgens hul sogenaamde demokratiese grondwet, hul eie regters en kommissies aan.

SO HELP ME GOD –  Ramaphosa and Phala Phala money

Zondo: Guptas, Zuma, Ramaphosa etc

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Dus, is hul regter in al hul sake.   Ook die van ander wat die anc hierin steun.

South Africa's contentious 'shoot the Boer' chant

Daar is reeds duisende miljoeners, sedert hulle in 1994 oorgeneem het.

Black billionaires and millionaires  – SA

Daar is OOR die 5000 produktiewe plase wat met belastinginkomste gekoop is, dit wil sê hulle het baie plase opgekoop – vir wie en waarom?

Swart bemagtiging  –  Vernietiging van wonings, besighede en plase

Dis voor-die-hand-liggend.   Vir hulself en ook vir die minerale rykdom in die grond en derdens om ontslae te raak van privaat eiendomsbesit deur die Boere volk.  Hulle skep hierdie ‘bangmaak’ boodskappe, juis om die Boere volk te verskrik, wat moet landuit vlug.

Ontginnings van minerale vind grotendeels plaas in die ou Boere volk se Boere republieke – hoe toevallig wie was hierby almal bondgenote saam Engeland voor 1900?

Gemene delers en onderdruktes

Minerals  –  SA  – Minerale

Daar is met rede hoekom hulle sing van die BOERE wat uitgewis moet word, want hulle voer opdragte uit.   Hulle is nie alleen hierin nie.  EFF soos Malema en sy ondersteuners, geniet die aandag en voer opdragte uit wie hulle geskep het.   In 1902 is daar 15 plus Boere republieke wat deur London/Engeland geannekseer is.  HULLE was ook nie alleen met die Anglo-Boere oorloë nie.   Hulle het verskeie bondgenote gehad wat gehelp het om al die plase en plaashuise/ dorpshuise af te brand, vrouens te verkrag en aan te jaag soos diere na die Britse konsentrasiekampe.  Afrikaners uit die Kaapkolonie was een van die bondgenote wat Engeland gehelp het.

*

Beide die ANC, EFF en ander partye is onseker van hul eie bestuursvernuf in Suid-Afrika.   Hulle het geen verantwoordelikhede vir hul dade wat in SA plaasvind nie.

Q

Kill the Boer song – 2023

Musk claimed the organizers were “openly pushing for genocide of white people in South Africa,”   The song dates back to racially divided South Africa’s apartheid system of race-based segregation under white minority rule, which ended in the early 1990s.

https://www.forbes.com/sites/brianbushard/2023/08/04/what-to-know-about-south-africas-kill-the-boer-chant-as-elon-musk-sounds-alarm/

Dit word aan VOLKSmoord gekoppel.   Nie aan Afrikaner volksmoord nie, maar die Boere volk uitwissing.   Daar word nooit gemeld of gesing om Afrikaners uit te wis nie.  Afrikaners is duidelik op dieselfde blad as die ANC en EFF.

Moeletsi Mbeki – praat oor swart bemagtiging , ANC, Afrikanerbond

https://www.youtube.com/watch?v=eNKg-W8RPHA

*

Dit is baie duidelik, dat hierdie spul politici het hul mes in vir die Afrikaners wat die land regeer sedert Uniewording – Malema noem hulle ‘monopolie’, maar die woorde wat gesing word, is Maak die BOERE dood, wis die Plaasboere uit, want daar moet nie enige voedsel produseer word nie.   Malema was eens deel van die anc en hulle sing dieselfde dreunsang om die BOERE (BLANKES) uit te wis.   Zuma sing dit ook en DA leier John het ook gesing.  Weer eens, daar word gesing, vermoor die Boere, nie ander nie.

US President Donald Trump – who counts Musk, the world’s richest man, as a close ally – shared a screenshot of the post on Truth Social. US Secretary of State Marco Rubio penned his own tweet denouncing the song as “a chant that incites violence,” urging the South African government to “protect Afrikaner and other disfavored minorities” and reiterating an invitation to Afrikaners to settle in the US.

Sharing a link to a video of Economic Freedom Fighters (EFF) leader Julius Malema singing Dubul’ ibhunu (“Kill the Boer”) at a rally on Friday, Musk expressed outrage at “a whole arena chanting about killing white people.” 

The isiXhosa struggle song Dubul’ ibhunu – the title literally translates to “Kill the Boer” but can also mean “Kill the Afrikaner” – emerged during the 1980s, as opposition to more than three decades of apartheid rule spilled onto the streets of South Africa’s townships. The title of the song is often also translated as “Kill the white farmer”.

KILL THE BOER – KILL ALL THE FOOD PRODUCTION (NWO).

Dit sluit 100% aan by die Nuwe Wêreld orde se agenda dat volke moet uitgewis word en niemand moet grond besit nie.

Die WOORD, in Afrikaans: Boer, word gekoppel aan die BOERE volk van die BOERE republieke, voor 1902.   Nie alle Boere volkslede is plaasboere nie.   Die Boere volk bestaan reeds voor 1838 en het getrek uit die Kaapkolonie.   Langer terug as Vryburgers en Grensboere.  Ook hier was baie VEE gesteel en huise afgebrand.  Dit het nog nooit opgehou nie.

Mfecane –  1795-1830 teenoor 2024

Q

Boer is the Afrikaans word for farmer, and on one level, it simply means farmer, of any race. But since the 19th century (when Britain fought two wars against the Boers) it has also meant “Afrikaans person”.  The song’s lyrics essentially repeat the title’s words – “Shoot the Boer” ad infinitum, describing the Boers as “cowards” and “dogs”.    “It was part of the theatre of mass insurrection,” said historian Thula Simpson. “That’s how it is remembered to this day.”     Simpson added that the song is almost always accompanied by toyi-toying – a protest dance that remains synonymous with Black political rallies in South Africa – and is often punctuated by people pretending to shoot Kalashnikov rifles.

Despite being extremely controversial, the song continues to be sung in democratic South Africa, most notably by Malema and by former President Jacob Zuma  – his version is quite different – both of whom have left the African National Congress, the party of Nelson Mandela and the liberation movement, to form their own parties.  The ANC, which has ruled South Africa since its first democratic elections in 1994, has seen its support plummet in recent years amid allegations of corruption, misgovernance and broken promises. Last year, it lost its majority for the first time and is now ruling in coalition with a range of parties that have long opposed its policies.   “By singing the song, Malema is trying to present himself as the authentic ANC,” explained Simpson. “It’s all about outflanking the ANC from the left.”  

 
 

*

Song(s) of Struggle: A Decolonial Reading of Psalm 137 in Light of South  Africa's Struggle Songs

*


Miljoene immigrante woon al hierdie verrigtinge by en daar is al heelwat immigrante ook aangekeer vir aanvalle, moorde en verkragtings in Suid-Afrika.   

Hulle word in hul duisende met busse aangery na al hierdie geleenthede om die massas te beklemtoon sodat daar vrese geplaas word.   

Veral Boere moet vrese besweer deur paraat en altyd gereed te wees vir bendes wat hul aanval.  Moenie die spul onderskat nie en hou die wapens gereed om gebruik te word.

MINDERWAARHEID

Indien hulle nie aan ‘n minderwaarheidgevoel ly nie, wat oorerflik is op die hele Afrika wat in Suid-Afrika te bespeur is, dan sou hulle nie sulke dreunliede gesing het om die Boere te vermoor nie.  Hulle is al van 1994 aan bewind en tog sing hulle steeds asof hulle minderwaardig is, of agtergebly het in die lewe en niks het nie.  Hulle is meer as 150 miljoen, saam met die immigrante rondom hulle, en maak of hulle geen grond het nie en ook nêrens bly nie.

Immigrante  – Immigrants

*

*

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

*

8 gedagtes oor “Kill the Boer, kill the Farmer”

  1. […] Leuens oor aparte gebiede  – SegregasieSWART Apartheid van die ANCApartheid sanksies / sanctions (1987)*Daar word openlik in parlement gediskrimineer deur net sekere gemeenskappe te erken.   Daar is heelwat veelvolkige partye waar blankes op die groen stoele sit en waarneem en wat al hierdie adhoc en vergaderings bywoon – hulle verteenwoordig slegs hul eie veelvolkige politieke partye.https://www.cogta.gov.za/cgta_2016/wp-content/uploads/2016/06/TLGFA-Traditional-Leadership-and-Governance-Framework-Act-2003-Act-No-41-of-2003.pdfDaar word gesing – VERMOOR DIE BOERKill the Boer, kill the Farmer […]

    Like

Lewer kommentaar