*
Koalisies het nog nooit in Suid-Afrika gewerk nie. Die politieke speelballe het in eeue niks positiefs opgelewer nie. Nie eers na die era, die 1994 mandela – np nasionale eenheid regering wat ook saamgekoek het nie. Dertig jaar later, 2024 is dit nie ‘n nuwe konsep nie, dis identies wat was. APARTE GEBIEDE bestaan steeds vandag, na 1994. Dis nooit afgetakel of afgebreek nie, want volke het daardie reg om uit te oefen. Die hele land is ‘n leë dop vandag, want so baie word geplunder, afgebrand en selfs moorde word gepleeg om dit nog meer leeg en stukkend te maak.

*
Dit is net die Boere volk wat sedert 1902 skipbreuk gely is omdat hulle gedwing is onder die Unie regering wat vanuit London beheer is. Terloops, aparte gebiede, derduisende grondeise wat gevolg het in hierdie nasionale eenheid regering van 1994, maak dit niks anders as wat vandag afspeel in die land. Politici is fyn om te lieg, speel die liegende jo-jo saam om een politieke tafel en sal nooit erken dat daar geen afstand gedoen is van aparte gebiede vir slegs die khoi san, swartes en griekwas nie.
Dit is in Hansards en publikasies, sowel die grondwet 1996 vervat. Dit verander gedurig en is ‘n leë dop – elkeen word misbruik – elkeen is op hul eie.
Afrikaner organisasies
Meeste van die Afrikaners wat die Unie van Suid-Afrika sedert 1910 beheer het was en is afkomstig uit Afrikaner organisasies van die Kaapkolonie of elders daar uit London (Lords). Dit is Afrikaners wat in die Unie skepping betrokke was, wat ook gehelp het om die 1902 Vredes verdrag op te stel, die Unie saam te stel sowel die Britse statebond (Jan Smuts).
Die vyand van die Boere volk wat sorg gedra het dat die VOLK van alle Boere republieke beroof is, hulle het dit WETTIG gekoop of geruil. Niks was onwettig gedoen nie. Swartes het bo uit Afrika gekom (Mere gebiede) en grond in suidelike Afrika BESET, niks is gekoop nie. Diegene wat so onbeholpe is , die Boere vals beskuldig van diefstal, moet die teendeel bewys hulle het enige grond aangekoop in suidelike Afrika.
Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
Swart leiers het dus besette grondgebiede wat hulle NIE gebruik het of onbenut was, aan die Boere volk verkoop of geruil tydens transaksies vir beskerming. Swart stamme was in oorlog met mekaar, het mekaar se vrouens, kinders en vee gesteel. Leiers het Boere kommando’s genader vir hulp hiermee en so is grondtransaksies aangegaan. Niks is of was onwettig nie.
Vandag se sogenaamde ‘demokratiese stelsels’, is ‘n jo-jo politieke speel, is en bly ‘n vyand van die Boere volk se internasionale reg tot voortbestaan wat al vir jare sedert 1900 ontken word.
Die Boere is nie deel van die Afrikaners en hul organisasies, alhoewel sommige voel hulle wil dit ondersteun, bly hul deel van die Boere volk in murg en been. Al die swart stamme , khoi san en griekwas in suidelike Afrika is nog minder verwant aan mekaar en het almal aparte gebiede, wat destyds reservate en kroongebiede gedoop is.
Die Boere volk word steeds stief behandel asof hul vir alles wat verkeerd gaan in die land moet pa en ma staan.
Let wel, die Boere volk is en sal nooit deel van die gemengde, multi-kulturele Afrikaner nasie wees nie. Afrikaners probeer hard om daardie kleed af te gooi. Dit werk nie so nie, elke volk het ‘n bestaansreg.
Die 1910 was ook ‘n gedwonge regering waar die Boere republieke se grond afgeneem is deur Brittanje en bondgenote, wat Kaapse Afrikaners ingesluit het – hul het daarna die land probeer bestuur. Tyd dat die Boere republieke hul grond met alle minerale sowel wat vanaf 1902 van die Boere nasate vervreem en gesteel is, teruggegee word aan die wettige eienaars.
Daar is en was nog altyd verskille tussen blanke groepe ook. Die Boere het voor 1994 ook nie met ander blanke groepe saamgestem nie. Blankes bestaan net soos swart volke ook uit verskillende volke en daar sal steeds verskille wees.
Moenie dat sioniste en nuwe wêreld orde met die breine smokkel met die sogenaamde eenheid regering nie. Alles wentel af tot op lae vlak regerings, die duisende tradisionele leiers, aparte kamers vir die khoi san, griekwa en swartes sowel staatsentiteite wat deurtrek is van korrupsie, geweld en misdaad.
2024 klugspel

*
Die ANC-liberaal verligte bene wat misgekyk word sedert 1902, is die verskillende volkere wat steeds totaal apart bly funksioneer onder ANC wetgewings na 1994, soos wat dit was sedert 1809. Dit het alles bygedra dat die ANC hierdie groot meerderheidsparty geword het wat ons rot en kaal besteel met korrupsie. Agente vir NWO. Daar word dus meer as een jo-jo gespeel om mense te verblind. Hierdie aparte volke het na 1961 apart bly voortbestaan sedert hul besettings in 1806 (net na Mfecane oorloë. Dis egter die Boere wat vlas beskuldig word omdat swart groepe hul grond beset het. Destyds het die Britte hul hoofmanskappe en hiërargie erken in aparte gebiede en selfs wetgewing daarvoor geskryf.
Dekades van donker Koalisies in SA
DA and its coalitions/ koalisies
Daar was verskillende BOERE republieke
Boere republieke en Suid-Afrika
Grondeise – (landclaims – Trust en KEV)
Tans geniet slegs sekere tradisionele volke ‘n dubbele standaard lewe, met aparte gebiede en is daar nie weggedoen daarvan soos deur de klerk en mandela aangedui is nie. Wetgewing is na 1994 geïmplementeer juis om van die ANC, PAC en SAKP hoeke steeds al die swart en khoi san/ griekwa gebiede en tradisionele leiers te erken. Hul almal trek voordeel uit mineraal ontginnings onder swart bemagtiging in al hul streke.
Die leuens van die verlede – kodesa en ander
Daar word vertel dat swartes nie stemreg gehad het nie – dis leuens – alle tuislande het amptelike stemreg gehad en hul eie leiers gekies.
Trustland (homeland) perception
https://southafrica.co.za/af/nelson-mandela-se-vrylating.html
Trustgebiede – Tuislande – Reservate en Kroongebiede
Trustgebiede – Trustlands (segregation)
Tradisionele leiers – (hiërargie)
Salarisse en vergoedings word vrylik uitgedeel onder die staatskas en belastings wat ingekry word. Hier is slegs ‘n paar voorbeelde met 100% bewyse wat aangaan rondom ons. CPA (KEV) en Trustgebiede is kommunale gebiede, wat reeds daar was voor 1900, en dit was kleiner as wat dit vandag daaruitsien. Swartes maak of dit die Boere en blankes is wat hul grondgebiede gesteel het, terwyl grondgebiede deur Swartes beset is na 1806 en niks is in werklikheid aangekoop van NIEMANDSLAND nie.
Ingonyama Trustland (Zulu people)
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
2022 Salaries of Traditional leaders
*
BOERE VOLK
Daar is geen twyfel daaroor dat die Suid-Afrikaanse politieke partye in die Parlement ‘n groot invloed het in ons daaglikse lewens en speel hul jo-jo’s. Hul arrogante manipulasie en jo-jo speel strek wyer met die sakesektore, alle vlakke van regerings sowel die algemene publiek en ondersteuners. Politieke partye se ‘bybel’ is die grondwet van 1996 en dis nie net in parlement nie, dit wentel af na Provinsiale, munisipale verteenwoordiging sowel staatsentiteite en wetgewings wat diskrimineer teenoor die Boere volkslede en blankes.
Terwyl dit juis die BOERE en Boere republieke is wat moes afstand doen van alles van wat hulle sin is in 1900, omdat dit slegs Boere is wat beskou word wat ‘apartheid’ kwansuis geskep het. Dit gaan alles oor die regte tot minerale in die Boere gebiede, die Boere republieke.
Watter instansies kraai koning oor die minerale wat in al die Boere republieke voorkom? Dit terwyl alle ander volke steeds hul eie aparte tradisionele leiers en gebiede het onder hul eie wetgewings. Hulle kry selfs mineraal regte en put voordeel daaruit. Hansards en publikasies is volop hieroor.
Die Boere volklede en besighede word steeds as deel van hierdie magspeletjie (jo-jo) van die sogenaamde regering van nasionale eenheid (wat feitlik die ou anc stelsel vervang het) misbruik, met nuwe vals idees van die britse statebond en nwo magspeletjies. Die 1994 Vryheidsfront party het al vir jare hul ware kleure gewys en is nie vir enige Boere volksgenoot verteenwoordiging in enige politieke vlak van regering nie. Hulle is saam ander Afrikaner organisasies en dra die beeld al vir jare uit waar die multi-kultuur partye hulself bevind. Hoe enige persoon ‘n multi-kultuur party wat hand op die blaas met regering is, kan steun, gaan nugter denke te bowe. Die Boere is niks van die Afrikaners nie, hulle het saam die Engelse geveg ten die handjievol Boere en -vroue.
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) ABO
Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Die onlangse gebeurtenisse van die Boere volk se vlae wat gebruik word in hofsake weerspieël dit. Vals vlag ‘verteenwoordigers’. Die persone wat verbind is tot die spesifieke politieke party het ongelukkig die Boere volk sleg te na gekom en daardeur niks bereik nie. Meeste persone in sulke gevalle is en word verbind met die multi-kultuur VF party se manifes wat tuimel na benede met hul politieke knoeiery met die ANC en ander partye.
Dus, is dit vals hoop wat hierdie jongmense probeer skep om sodoende die Boere volk se saak van oorlewing en eie onafhanklike gebiede, dood te druk met hul geknoeiery met die VF plus. Myns insiens is dit niks anders as blootstelling van die Boere vlae om dit ook as apartheidsvlae te laat verklaar. Party politieke partye het hul eie vlae, hoekom nie dit gebruik nie?
Die vlae van die Boere republieke, behoort nêrens in hierdie konsep van multi-kulturele samelewing nie. Selfs die feit dat Pieter Groenewald daardie einste Vierkleur vlag weer gaan herregistreer het by heraldiek net na 1994, maak nie op vir die valsheid nie. Intussen skors hierdie leier van VF plus party almal wat durf waag om die ou Boere republiek vlae te gebruik, en dit nogal in multi-kultuur hofsake. Dis vals en vroom.
*
Daar word dus ‘n beroep ook op sakesektore gedoen om hul te vergewis waarmee die politieke partye besig is om die land se ekonomie totaal in duie te laat stort. Sakesektore, haal die politiek en politieke steun vir enige politieke party uit die besighede en maatskappye, sodoende kan die politieke partye hul houvas en manipulasie oordra na ander politieke denkrigtings. Sodra enige politieke partye hul dan by ander politieke partye skaar, is hulle nie meer by die kiesers wat die kruisies getrek het nie.
Die 1996 grondwet word goed vergelyk met die 1955 manifes van die ANC-PAC-SAKP. Grondwetskrywers het hul dus skuldig gemaak aan steun aan hierdie manifes en hulle is kwansuis hoog betroubare verteenwoordigers. Van hulle is steeds in parlement en blankes wat rassisties optree teenoor mede blankes en Boere.
Op munisipale en provinsiale vlakke van regering is daar bywette sowel regulasies wat geskryf word wat van dorp of stad verskil, onderhewig aan nasionale wetgewings. Dit is en word verder beïnvloed deur die jo-jo politieke geknoeiery en speletjies wat gespeel word. Selfs met die nuwe en sogenaamde regering van eenheid (GNU) is dit nie anders nie en geen waarborge dat daar nie verder afgebreek gaan word nie. Inteendeel, sal dit erger gaan. Al ons gemeenskappe, hetsy Boer of enige ander volk het verbintenisse tot hierdie jo-jo en politieke geknoeiery sonder dat hulle daarin deel wil wees. Sodra daar gereken word groei en vooruitgang is besig om te gebeur, slaan die jo-jo soos ‘n vuishou in die gesig van die maatskappy of boerdery en verander hul denkrigtings. Waar daar hierdie ooreenkomste was voor die 2024 verkiesing, skaar of draai sommige politieke partye hul terug na kommunisme en ondergang. Dit het seder 1994 gebeur.
*
Besighede en maatskappye
Indien besighede in hierdie sogenaamde (vals) koalisies), die politieke partye van hul keuses gesteun het, van een politieke party na ‘n ander spring, is dit hoog waarskynlik dat steun vir hierdie politieke partye gaan taan en sal ondersteuners nie besighede, boerderye steun nie. So loop besighede dood.
Die politieke geknoeiery is oral, regoor alle kontinente sigbaar en word die besighede, hoe klein ookal beïnvloed deur top politieke jo-jo strukture. Politici word ingesweer onder die 1996 grondwet, (aka 1955 manifes) wat weer eens ‘n aanduiding is wat aangaan buite ons lewens wat ‘n invloed het in ons daaglikse voortbestaan.
Hetsy dit ‘n groot maatskappy is, Bank of ‘n groot, klein of kommersiële Boer of selfs in die mediese beroep, bly weg uit die politiek, want hiermee word die aandag afgetrek van die sterkte van die besigheid wat beoefen word. Steun word later op alle vlakke verloor weens die politieke invloede en manipulasies. Selfs unies word deur politiek beïnvloed. Staatsentiteite word hoog beïnvloed deur die politieke jo-jo’s en selfs korrupsie, wentel af van bo af regdeur tot by munisipale vlakke en wyer. Fokus op besighede weg van knoeiery.
Elke politieke party is onderhewig aan die land se grondwet en ander wetgewings wat diskrimineer teen elke Boer en blanke in hierdie land. Dus, indien daar enige politieke party gesteun word, waar daar basies steun verleen word aan die swart bemagtiging en regstellende aksie, maak dit van die besigheid en ondersteuners rassisties en diskriminasies van blank op blank.
*
Lees gerus deur die volgende artikel van 2018 watter rol speel die politiek en politieke knoeiery, die jo-jo speletjies met lede van die publiek. Besigheidsman en vrou, is basies op hul eie, weg van die politieke invloede, was die politiek uit die besighede en sien hoeveel groei sal daar wees. Boere, bly weg uit hierdie varkhokke. Afrikaner varkhokke het niks te doen met Boere nie.
>
Die jo-jo politiek behels om groepe teen mekaar te sit en vrees in te skerp dat almal jou afskeur. Dit sluit in buitelandse werkers en welsynskultuur wat jou van onder af aanval, en banke, korporasies en buitelandse regerings wat jou van bo af aanval. Onder jo-jo-politiek is elke instelling – regering, die howe, vakbonde, politieke partye – korrup en kan jou nie help nie. Net jy, alleen, kan vir jouself uitkyk. Hulle raak ontslae van veiligheidsnette, regulasies oor besigheid en werkersbeskerming (bv. minimum lone, oortydbetaling). Jy is op jou eie.
https://www.washingtonpost.com/news/posteverything/wp/2018/07/02/yoyos-witts-and-socialists/
*
PARLEMENT SUID-AFRIKA – ONS BLY STEEDS DEEL VAN DIE BRITSE STATEBOND
Samestelling van die 2024 parlement in Suid-Afrika – wat behels die sogenaamde regering van eenheid in werklikheid.
*
Beeldmateriaal
Indien KOALISIES, selfs met die nuwe 2024 regering, so geslaagd is, sou ons nie vandag gesit het waar ons vandag ons onsself bevind nie. JY is op jou eie, neem die oogklappe weg.
https://www.youtube.com/watch?v=hXvkv1NbP9I
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*