*
Jan Smuts het heelwat op sy geheime agendae gehad wat enige persoon se hare laat rys. Hy was deel van die Unie van Suid-Afrika en sogenaamd in die Boere kommando’s gedien, maar hy was daar as iets anders, nie as ondersteuner vir Suid-Afrika of die Boere nie. Hy was lid van die Britse Oorlogskabinet, wat heelwat oorloë vir Brittanje beplan het, hy wat die Balfour verklaring help skryf en goedgekeur het. Hy het dit later beskryf as ‘n mylpaal en daarmee het hy bedoel dat niks in hul pad gaan staan om dit te doen om ‘n land vir die sioniste te skep nie. Die sioniste staat is ook in oos-Afrika probeer, waar baie mense uitgewis is (Kenya-Uganda).
*
Smuts was bedrywig
Smuts was nou betrokke met die Britte. Sy naam is genotuleer in die Oorlogskamer en Egiptiese oorlog teen Ottomans om Palestina te verkry. Dit is saam ander statebondslande gedoen, naamlik Australië en New Zealand. Hul name ook welbekend wat saam die Britte teen die handjievol Boere geveg het. Dis hulle wat saam die Britte beheer uitgeoefen het oor die helkampe die konsentrasiekampe, ook omhein. Die liberale ‘Afrikaner’, wat nie deel is van die Boervolk nie.
Smuts was betrokke met die skep van die Unie van Suid-Afrika, deur dit op die been te bring en behulpsaam met die vals vredesverdrag van Vereeniging, 1902. Smuts het die Britte gehelp om die Britse statebond op die been te bring en dit was ons grootste vyand. Hy was die spioen onder Boere en hul kommando’s. Voor die oorlog was hy gerieflik regsadviseur van Rhodes van die Kaapklolonie en nie lank daarna vir Paul Kruger van die ZAR Boere republiek. Dit is botsende belange.
*
Heelwat sioniste het hul ook in Suid-Afrika bevind en is steeds hier.
In nog ‘n artikel word genoem dat daar sterk steun vir die moderne Sionistiese saak vanaf Suid-Afrika gekom deur een van sy voorste leiers van die tyd. Jan Christiaan Smuts was ‘n prominente Suid-Afrikaanse en Britse militêre leier, staatsman en filosoof wat sy nasie gelei het om saam met die Sioniste en Joodse volk te staan in hul stryd om ‘n vaderland te verkry. Daarom het hy Sionisme gesteun en ook strate sowel ‘n kibboets is in Israel na hom vernoem.
Smuts het vir twee afsonderlike termyne as eerste minister van die Unie van Suid-Afrika gedien en ook verskeie kabinetsposte in daardie regering beklee. Benewens ander militêre wedervaringe, het hy die leërs van Suid-Afrika teen Duitsland gelei en was hy een van die lede van die Britse Oorlogskabinet van 1917 tot 1919. Minister van Mineraalsake in die Unie van Suid-Afrika, was ook deel van hom. Niks is toevallig hoe Britte beheer oor minerale in die hele suidelike Afrika bekom het nie.
Hy was onder meer instrumenteel in die stigting van die Royal Air Force, en het gedien in die Oorlogskamer, die “Imperial War Cabinet” onder Winston Churchill. Hy het ‘n baie belangrike rol gespeel in die stigting van beide die Britse statebond en Verenigde Nasies.
Smuts was die enigste man wat beide vredesverdrae onderteken het wat die Eerste en Tweede Wêreldoorloë beëindig het. Miskien het sy belangrikste bydrae tot die geskiedenis egter gekom deur sy betrokkenheid by die skepping van en voortdurende ondersteuning vir die Balfour-verklaring in 1917. Dis hier waar die Sionistiese staat in Palestina gebore is , maar dis voorafgegaan met ander voorleggings in Afrika waar hulle dit probeer het (Kenia en Uganda voorleggings), waar baie moorde en oorlog ook plaasgevind het.
Die vraag is, deur wie is hy en ander soortgelykes betaal in die Unie van Suid-Afrika wat maar net nog ‘n spyker in ons volk se ondergang beteken het. Die belastingbetalers en staatskaste …
*
*
2023 Wapens word aan baie lande voorsien… vir die proefkonyne
Die voorsieners van wapens en kanonne is meestal vanaf die VK en Amerika. Hulle steun mekaar al dekades. Daar word allerhande soorte krygstuig, wapens, kanonne en kamera tegnologie aangewend, uitgetoets op die Palestina bewoners, wat nie oor dieselfde tipe wapens beskik nie. Dit loop hand aan hand saam die Israel permitte aan Palestina bewoners, om al hul bewegings te monitor. Hulle word omring met mure, dus kan hul nêrens heen vlug nie, al word hul deur Israel aangesê om te vlug, dan word hulle in elk geval platgebom.
Israel weet presies waar, wanneer en hoe om toe te slaan, hetsy dit ‘n skool, kerk of vlugtelingskamp is. Dit gaan nie oor Hamas wat in elk geval deur die Israeli regering geskep is in 1987 nie. Hamas was nie altyd ‘n faktor nie. Israel beoefen al vir dekades beheer uit en beset al Palestina se ou dorpies en stede. Daar is baie bewyse daarvoor.
Wat nou plaasvind, is verskillende volksmoorde, nie net in Palestina met die arabiere, jode en ander wat daar woonagtig is onder sulke arm omstandighede. Midde oosterse lande wat simpatie met Palestina het, word gebom. Dit gebeur nie net van 7 Oktober 2023 nie, maar is daar sedert 1917 reeds.
Veral kinder, vroue en ou mense wat lewendig begrawe word of andersinds word gevra hul moet noord of suid vlug, maar word dan gebombardeer. Die ironie is, lewendige lyke word nie eers getel nie, want niemand weet wie word lewendig begrawe nie. Dit geld ook vir buurlande waar daar bomme gegooi word en geboue platgevee word. Indien buitelanders van die gebiede besoek en dis nie aangeteken nie, maar ‘n slagoffer is in ‘n gebomde gebou, sal niemand weet nie. Later sal persone as ‘vermis’ aangegee word.
Die Sioniste volg dieselfde patroon, heelwat (honderde) dorpies is beset en die Palestyne snags uit hul huise verjaag, afgedreig en besettings tot gevolg gehad. As elkeen daarbuite regtig moeite doen met wat na 1948 in felheid begin is, sal daar nie soveel wapens aan Israel gegee word nie, maar hulle wil dit gee omdat hulle deel is van die Israel plan.
Vandag word die Balfour verklaring uitvoering 100% aanskou en weinig regerings dring aan op die stop van volksmoorde. Hulle doen dit na donker en in die nag, waar hul inwoners treiter, dreig en wegjaag. Daar is heelwat weermaglede van Israel wat dit al getuig het waarmee hulle besig is, met uitsettings en besettings, dan volg die duur luukse huise, met al die hoë mure en kamera sisteme.
Anglo-Boere oorloë en konsentrasiekampe
Smuts se betrokkenheid by Anglo-Boer oorloë se vredesverdrag en vele ‘bydraes’ en dubbelrol in die kommando’s moenie onderskat word nie. Inligting wat hy verkry het om in die kommando’s te infiltreer, is netso teen die Boere misbruik en gebruik om hulle, sowel hul gesinne, hul kinders, vroue, vee en selfs huise is der duisende af gebrand en vernietig. Hy was nie die enigste een nie, maar heelwat, veral uit die ou Kaapkolonie het saam die Britte geveg.
Die kamera sisteme by Israel doen basies dieselfde werk, sodat hulle presies weet waar om te bom. Hy was hoog betrokke dat die konsentrasiekamp se inligting waar vroue en kinders verkrag is, dit is mos vir 50 jaar en selfs langer geheim gehou.
*
Kyk gerus na Rudie Rousseau se beeldmateriaal en dvd’s.
Winburg 16 Junie 2023 besoek deur Rudie.
Gedurende die ABO het swartes oor die algemeen saam met Brittanje gestaan en is daar meer as 30000 huise afgebrand van die Boere, sowel hul voedsel, vee en ander diere. Daar was werkers wat wel nie saam die Britte gestaan het nie. Swartes het baie vir die Engelse gewerk, spoorlyne gebou. Hulle was ook spioene vir die Britte.
*
Biden van Amerika is ‘n Sionis, maar nie van joodse afkoms nie
Geen waarborge is dat enige Sioniste 100% jode is nie. Soos Biden al genoem het, enige persoon kan ‘n Sionis wees, nie net Jode nie. Jan Smuts was ook ‘n Sionis en daaroor het hy so baie geveg aan Britse kant vir die sionistiese staat. Hy het selfs ‘n kibboets wat na hom vernoem is in Israel.
https://twitter.com/hassoojee/status/1714688488120156653/video/2
Hamas was deur Israel geskep
*
Israel beset alle grond van Palestina
*
Stop die bomme op Gaza en Wesoewer – Palestina
*
GESKIEDENIS …
Amerika en die Sioniste
*
Weizman en JAN Smuts
Commitment to the Zionist movement remained a tradition throughout the Balfour family. His nephew, Robert Arthur Lytton, 3rd Earl of Balfour, supported Youth Aliyah (immigration to Israel) and in 1939, offered his family property and house as a center for the education of Jewish refugee children from Germany. Balfour’s niece, Blanche Dugdale (“Baffy”), worked in the Political Department of the London office of the Jewish Agency, alongside Chaim Weizmann.
Most Christians who would self-identify as Zionists are aware of the important role the Balfour Declaration served in the eventual establishment of the modern state of Israel. However, many don’t realize that, although it would become an official document, it appeared on the scene in the form of a personal letter written from Lord Arthur Balfour, Britain’s foreign secretary, to Jewish leader Lord Lionel Walter de Rothschild.
In 1925, Balfour agreed to be a guest of honor at the opening of the Hebrew University of Jerusalem and visited what was then called Palestine. There, the Jewish population greeted him enthusiastically. The Arabs, however, welcomed him with black flags. Balfour was impressed by flourishing Jewish settlements that dotted the hillsides of the tiny country, which he felt demonstrated the strength and vigor of the growing Jewish national home. In 1928, his anthology of speeches on Zionism was translated into Hebrew. Today, streets and parks throughout Israel bear his name in recognition of the critical role he played in the history of the modern state.
Smuts was a member of the British War Cabinet that approved the declaration, and describing it later, he said, “As we were involved in the darkest hours of history, our thoughts turned to the Jewish people and we made a vow…one of the greatest vows in history, and it shall be kept.”
Strong support for the modern Zionist cause also came from the nation of South Africa through one of its foremost leaders of the time. Jan Christiaan Smuts was a prominent South African and British military leader, statesman and philosopher who led his nation in standing with the Jewish people in their struggle for a homeland. Smuts served as prime minister of the Union of South Africa for two separate terms as well as holding various cabinet posts in that government. In addition to other military exploits, he led the armies of South Africa against Germany and was one of the members of the British War Cabinet from 1917 to 1919.
Among other accomplishments, he was instrumental in the founding of the Royal Air Force, served in the Imperial War Cabinet under Winston Churchill, played an important role in the founding of both the League of Nations and the United Nations, and was the only man to sign both peace treaties ending the First and Second World Wars. Perhaps, however, his most significant contribution to history came through his involvement in the creation of and ongoing support for the Balfour Declaration.
*
*
*
BALFOUR
Among the multifaceted concerns of Jan Christiaan Smuts was what might be termed his “Gentile Zionism.” He must surely rank as one of the foremost gentile promoters of Zionism in the world, in the company of such names as Arthur J. Balfour and his niece Blanche Dugdale, David Lloyd George, L.M.S. Amery, W. Ormsby Gore and J.C. Wedgewood.’ It is therefore disappointing, and somewhat enigmatic, that W.K. Hancock’s masterly two volume biography of Smuts barely touches on this facet.
While Smuts’s identification with Zionism was certainly never as absorbing and intimate as that of Blanche Dugdale nor as pivotal as that of others permanently situated close to the nerve centers of British policy-making in London, it derived special significance from the fact that he long outlived all
the other members of the War Cabinet who had been responsible for the Balfour Declaration of 1917.
Moreover, Smuts’s value as a witness for Zionism in the forum of British public opinion was greatly enhanced by the extra-ordinary esteem in which he was held by the press, the general public and most politicians in Britain. He was regarded by all as a statesman of international stature, well above party politics; the very symbol of all that was good and magnanimous in the British Empire. Here was a man who had first become known to the British public as a Boer general boldly resisting the Empire ork the battlefields of South Africa. Yet only some fifteen years later, at the outbreak of World War I, he had come personally to help England and her Empire in their hour of need. True, he was not the only political leader from the Dominions to come to Britain and join the Imperial War Conference and Cabinet, but when the Imperial War Cabinet broke up in May 1917, these colleagues left and Smuts alone stayed behind. He served in the War Cabinet and went on to become one of the great architects of the British Commonwealth. Sight should not be lost of the fact that Smuts’s stays in England were
only temporary; South Africa remained the main field of his political career.
From 1919 to 1924 he was the prime minister. Then followed a few years as leader of the opposition in the South African Parliament. Between 1933 and 1939 he was second to Prime Minister James B.M. Hertzog in the South African Government; thereafter, until his election defeat in 1948, he was again Prime Minister as well as a British Field Marshal.
https://www.jstor.org/stable/4466970
Jan Christian Smuts was a member of Britain’s Imperial War Cabinet during World War I, prime minister of South Africa, and one who helped formulate the Balfour Declaration
*
ARTIKELS EN BYKOMENDE INLIGTING
Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid : British rules
Balfour verklaring – Jan Smuts
[…] J C Smuts, Balfour, Zionism […]
LikeLike
[…] J C Smuts, Balfour, Zionism […]
LikeLike
[…] – 6 September 2019More information – Meer inligtingBalfour verklaring – Jan SmutsJ C Smuts, Balfour, Zionism Kibbutz called Jan SmutsJan Smuts – Churchill – Rhodes – […]
LikeLike
[…] about British Empire.‘United we stand’ – British ruleBalfour verklaring – Jan SmutsJ C Smuts, Balfour, Zionism Kibbutz called Jan SmutsJan Smuts – Churchill – Rhodes – […]
LikeLike
[…] J C Smuts, Balfour, Zionism […]
LikeLike
[…] J C Smuts, Balfour, Zionism […]
LikeLike
[…] J C Smuts, Balfour, Zionism […]
LikeLike
[…] J C Smuts, Balfour, Zionism […]
LikeLike
[…] Israel Drobles plan – Trump (2020)Ottomans – Arabs – Palestine – Israel – England – FranceBalfour verklaring – Jan SmutsJaffa 1900 (Ottomans) (Brittanje)J C Smuts, Balfour, Zionism […]
LikeLike
[…] J C Smuts, Balfour, Zionism […]
LikeLike
[…] J C Smuts, Balfour, Zionism […]
LikeLike
[…] Ruïnes in Palestina ..Rafah, PalestinaNapoleon, Egipte, Ottomans, PalestinaDie hond en die halsbandjieAardgas en olie – Palestina en Israel oorloëGas in Israel en PalestinaInternasionale reg tot leweFive Israeli Weapons June 2019Balfour verklaring – Jan SmutsKibbutz called Jan SmutsJan Smuts en Brittanje (44)Kibbutz Ramat Yohanan (Jan Smuts)Jan Smuts – VN – Darwin – Britse rykJ C Smuts, Balfour, Zionism … […]
LikeLike
[…] J C Smuts, Balfour, Zionism […]
LikeLike
[…] J C Smuts, Balfour, Zionism […]
LikeLike
[…] J C Smuts, Balfour, Zionism […]
LikeLike
[…] J C Smuts, Balfour, Zionism …UgandaGrondgebiede van Boere volk […]
LikeLike
[…] J C Smuts, Balfour, Zionism […]
LikeLike
[…] J C Smuts, Balfour, Zionism […]
LikeLike
[…] VERWANTE INLIGTINGCommunism: Bolshevisme – Kalergi planGeheime organisasies van Milner-Rhodes1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABOJ C Smuts, Balfour, Zionism […]
LikeLike
[…] J C Smuts, Balfour, Zionism …Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid : British rulesKibbutz called Jan SmutsJan Smuts en Brittanje (44)Balfour verklaring – Jan SmutsJan Smuts – Blue on Blue incident Germany […]
LikeLike
[…] vir ‘n NWO.https://onafhanklik.com/2019/06/08/soros-and-world-economies/ https://onafhanklik.com/2023/11/07/j-c-smuts-balfour-zionism/ https://onafhanklik.com/2022/11/21/jan-smuts-en-brittanje-44/ […]
LikeLike
[…] J C Smuts, Balfour, Zionism […]
LikeLike
[…] J C Smuts, Balfour, Zionism […]
LikeLike
[…] het. Jan Smuts was deel van die Britse oorlogskamer en ander aangeleenthede van Brittanje.J C Smuts, Balfour, Zionism Oos-Afrika sionistiese voorstelJan Smuts – VN Darwin – Britse rykNa 1961 word […]
LikeLike