Bankrot en op Ashoop - is Eskom se dae getel? Niemand wil pessimisties wees om te vra: Hoe lank nog voor Eskom totaal in duie stort en hoe gesond lyk dinge daar by Eskom? Landwyd word meer elektrisiteit gesteel van pale en onwettige kenneksies af as wat daar waarskynlik punte is wat wettig betaal… Continue reading Eskom – H J van der Bijl